Page 3 of 3

Re: impala(soliede)koeels vir jagdoeleindes

Posted: Tue Mar 26, 2013 12:29 pm
by grumpy
Deon ja, die man het beweeg wat ek op gerus het en die bok het ook kop gedraai. Die volgende skoot was n agter die oor skoot. Sal nie so skoot gevat het op die lyf met Interlock tensy ek 100% seker was dit sou die hart tref. Blad skoot sou en Barnes TTSX of soort gelyk gebruik het.

Re: impala(soliede)koeels vir jagdoeleindes

Posted: Tue Mar 26, 2013 12:34 pm
by Lourens Potgieter
Deon...eerste skoot was mos deur die oor.....net om hom wakker te maak, Grumpy skiet nie bokke as hulle slaap nie!