Page 3 of 3
Re: Herlaai 101: Hoe om absolute maksimum TPL te bepaal
Posted: Mon Sep 30, 2013 6:51 pm
by tripodmvr
Vir skyfskiet kan die 4mm deug, maar vir jagammunisie sal ek die "kaliberlengte" aanbeveel. Voer deur magasyn en laat val van patrone gebeur gereeld.
Re: Herlaai 101: Hoe om absolute maksimum TPL te bepaal
Posted: Tue Oct 01, 2013 11:56 am
by Niel Nel
Dankie, ek weet nou mooi
Re: Herlaai 101: Hoe om absolute maksimum TPL te bepaal
Posted: Tue Oct 08, 2013 10:11 am
by PWV
Re: Herlaai 101: Hoe om absolute maksimum TPL te bepaal
Posted: Sun Mar 27, 2016 2:00 pm
by Tikkaman
Hi Almal,
Hornady se Lock n Load straight Q.A.L gauge werk baie goed. Safari verkoop die Gauge's.
Groete
Re: Herlaai 101: Hoe om absolute maksimum TPL te bepaal
Posted: Sun Mar 27, 2016 2:19 pm
by tripodmvr
Re: Herlaai 101: Hoe om absolute maksimum TPL te bepaal
Posted: Mon Mar 28, 2016 9:32 am
by Werner Prinsloo
Die Mamba tool werk uitstekend met die voordeel dat jy jou eie doppe tap. Ek kan hom uit ondervinding aanbeveel.
Re: Herlaai 101: Hoe om absolute maksimum TPL te bepaal
Posted: Fri May 13, 2016 11:10 am
by Boomstomp
Iemand het nie dalk nog 'n kopie van Ludwig se skrywe wat oorspronklik eerste plasing in hierdie draad was nie?
Hierdie "stikcy" maak aansienlik minder sin sonder sy plasings

Re: Herlaai 101: Hoe om absolute maksimum TPL te bepaal
Posted: Fri May 13, 2016 12:20 pm
by andre007
Boomstomp wrote:Iemand het nie dalk nog 'n kopie van Ludwig se skrywe wat oorspronklik eerste plasing in hierdie draad was nie?
Hierdie "stikcy" maak aansienlik minder sin sonder sy plasings

Boomstomp is hierdie dalk die skrywe waarna jy verwys?, verskoon maar die geskrabbel daarop
Re: Herlaai 101: Hoe om absolute maksimum TPL te bepaal
Posted: Fri May 13, 2016 12:46 pm
by Boomstomp
Dankie Andre!!
Ek raai dis dit. Sal later noukeurig deurgaan
Re: Herlaai 101: Hoe om absolute maksimum TPL te bepaal
Posted: Mon Jul 28, 2025 3:13 pm
by nickboshoff
Waar kry mens die aanwysings?