leeu skiet

User avatar
Martin Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm

Re: leeu skiet

Post by Martin Marais »

Spanner se teorie maak vir my sin. Julle soek daai leeu,maar hy is nerens te vinde nie. Dit is natuurlik 'n pappa leeu en hy het nou eers gou vir mamma leeu rivier toe geneem om vir haar iets te gaan wys :laugh: :laugh:

Hoop julle manne kan darem die plaasboer uithelp met hierdie ene.

Sterkte.
JK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am

Re: leeu skiet

Post by JK »

Aan die ander kant leeus jag nie gewoonlik alleen nie, alhoewel hulle groot diere aandurf. So n enkele leeu gaan bietjie sukkel om n groot bees plat te trek.

Ek was nog bietjie jonk toe ons baie leeu probleme gehad het, so onthou nie veel nie, maar n paar goeie honde is onmisbaar. Ons het maar die spore gevat en die leeus gesoek. N paar skoon onderbroeke is ook nodig, want as hy gekwes is storm hy met n groot geraas, en n paar honde maak hom ook niks nie. Dan moet jy staan en raak skiet. Maar ander sins gaan sit hy en hou net die honde weg van hom af, en dan het jy kans om te skiet.


 
Johan Kriel
Okahandja
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: leeu skiet

Post by mariusr »

JK
Nou weet ek hoekom daar altyd twee of meer ouens moet wees op so jagtog?jy sal hulp nodig he om skoon onderbroek aan te trek deur dat jy te veel gaan bewe!!

Groete
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: leeu skiet

Post by marno »

stan man wrote: so entjie suid van kroonstad. daar is n paar manne wat leeus teel,maar almal pleit bewusteloos.
Die leeus raak nou baie.  Ons het een gekry op my skoonpa se plaas ook daar in die virginia area.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: leeu skiet

Post by visstok »

Hul se mos die Vrystaat is leeu wereld!

Lyk my ons gaan met groot roers hier begin jakkals roep, net vir ingeval!

Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
ou Bles - Gert
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Sat Sep 29, 2012 9:31 pm

Re: leeu skiet

Post by ou Bles - Gert »

Dit raak nou intressant as dit so aan hou sal ons een van die dae nie ver van die huis af moet gaan om n leeu te kan skiet nie
.22 Remmington, 12Boor winchester, 270 husqvarna 303 lee enfield, 9mm star, 9mm norinco nz75, .22 beretta pistool
stan man

Re: leeu skiet

Post by stan man »

more manne.
dit wil my voorkom of daai leeu verdwyn het. ek weet nie of een van die leeu boere iets daarmee te doen het nie ,maar ons kry niks. daar is nie spore nie. daar is nie beweging nie. daar gaan net mooi niks aan nie. die jakkalse het feesgefier op daai karkas, sy is nou al wit bene. ek sal julle op hoogte hou.
ek dink daar het iets anders gebeur wat daai leeu van kant kon maak, maar ek kan dit nie hier bespreek nie.ek sal dit op n ander dag bespreek.
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: leeu skiet

Post by mariusr »

Klink vir my soos 'n WEERWOLF dat wat op volmaan uitkom!!
User avatar
.20 Air Ranger
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Tue Jan 22, 2013 1:26 pm

Re: leeu skiet

Post by .20 Air Ranger »

CWL!!!!!!! WEERWOLWE skiet,gan ons dit vervang met die jakkals?
Post Reply