Page 3 of 5

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Mon Feb 18, 2013 3:53 pm
by Wildjagter
Ludwig wrote:
Pitbull wrote:Forum vir die Jagter
Hi Mods,
Wil net laat weet, of net vra. Dit wil voorkom of die tyd van die forum nie ooreenstem met die tyd van die rekenaar of die tyd teen die muur. Die tyd is nou 15:26 en die tyd op die forum is 1:26.
Groete
Pitbull, onder die User Control Panel, maak die tab oop wat sê, "Board Preferences". Soek onder die Global Settings vir "My Timezone" en stel dit na UTC +2.

Groete

;)

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Mon Feb 18, 2013 4:32 pm
by Reggie Gerber
Dankie Boys

Reggie

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Tue Feb 19, 2013 2:50 pm
by Kalahari
Kan iemand dalk help asb?
Dit lyk my my smily's werk nie ???

Kalahari

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Tue Feb 19, 2013 2:51 pm
by Kalahari
Sorry dit werk tog. Net op ander post gesien hy wys nie.
:-[

Dankie

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Tue Feb 19, 2013 8:47 pm
by Marc
Oom Hein, ek het gister weer die error gekry ??? Het net eenkeer gebeur en ek kon onmiddelik hestel en aangaan op die forum ;)

Error 500 Internal Server Error
Your browser sent a request that this server could not understand:
/viewtopic.php?f=62&t=18858
The request could not be understood by the server due to malformed syntax. The client should not repeat the request without modifications.
Webmaster Email: webmaster@jaracal.com

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Tue Feb 19, 2013 8:56 pm
by Christo
Hoekom moet ek kort kort "inlock"

Met vorige forum het en al vergeet wat my password was, nou tik ek hom gereeld elke dag.

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Tue Feb 19, 2013 10:14 pm
by Marc
Ek het sopas die een ook gekry toe ek wou reply op 'n topic ???

General Error

SQL ERROR [ mysql4 ]

Incorrect string value: '\xEF\xBB\xBF Un...' for column 'post_text' at row 1 [1366]

An SQL error occurred while fetching this page. Please contact the Board Administrator if this problem persists.

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Wed Feb 20, 2013 9:17 am
by FHM
Marc wrote:Oom Hein, ek het gister weer die error gekry ??? Het net eenkeer gebeur en ek kon onmiddelik hestel en aangaan op die forum ;)

Error 500 Internal Server Error
Your browser sent a request that this server could not understand:
/viewtopic.php?f=62&t=18858
The request could not be understood by the server due to malformed syntax. The client should not repeat the request without modifications.
Webmaster Email: webmaster@jaracal.com

Ek kry daai een baie gereeld die week Marc >:( - het hom ook al gerapporteer

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Thu Feb 21, 2013 8:14 am
by JuanPaul
Dagse manne,

Ek kan nie meer fotos laai met die nuwe formaat van die forum nie, ek kry `n boodskap wat lei "invalid picture"??? kan iemand dalk help hier.

Dankie
Juan

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Thu Feb 21, 2013 8:29 am
by BLOK
Sukkel weer ek kry nie my mails oop nie, hy se net

General Error
SQL ERROR [ mysql4 ]

Got error 28 from storage engine [1030]

An SQL error occurred while fetching this page. Please contact the Board Administrator if this problem persists.

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Thu Feb 21, 2013 9:09 am
by Marc
JuanPaul wrote:Dagse manne,

Ek kan nie meer fotos laai met die nuwe formaat van die forum nie, ek kry `n boodskap wat lei "invalid picture"??? kan iemand dalk help hier.

Dankie
Juan
Juan

Ek sien daar is 'n beperking op die grote van die foto's wat mens nou kan aanheg as "attachement". Mens moet die oorspronklike eers kleiner maak op Paint of so program en dan probeer aanheg.

Ek gebruik steeds Photobucket, hy korgeer self die grote van die foto en as jy plaas as deel van die teks kan almal die foto sien. Dis dan nie nodig om aanhangsles te moet oopmaak nie, die foto wys automaties.

Hoop dit help dalk ???

Mooi loop
Marc

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Thu Feb 21, 2013 9:16 am
by JuanPaul
Marc wrote:

Hi Marc,

Ek het al voorheen fotos gelaai, en maak die fotos klein, ek gaan die grootte van die foto na voor ek dit probeer laai en dit is wel binne die limiete maar dan kry ek die boodskap, dit was nog nooit `n probleem voorheen nie en ek het nie photobucket nie.

Groete
Juan

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Thu Feb 21, 2013 9:39 am
by JuanPaul
JuanPaul wrote:

Jammer dit se "invalid file" :(

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Thu Feb 21, 2013 9:56 am
by BLOK
En steeds kan ek nie my mails oopmaak nie

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Thu Feb 21, 2013 9:58 am
by Marc
Julle manne is te diep in vir my minimale IT kennis, hier is ek nog 'n ID 10 T :)

Seker Ludwig of een van die manne sal julle rekenings uitsorteer ???

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Thu Feb 21, 2013 11:24 am
by Marc
BLOK wrote:En steeds kan ek nie my mails oopmaak nie

Ag nee Blok, besmet jy my ook nou met jou virus :police:

General Error

SQL ERROR [ mysql4 ]

Got error 28 from storage engine [1030]

An SQL error occurred while fetching this page. Please contact the Board Administrator if this problem persists.

Please notify the board administrator or webmaster: hein@jaracal.com

Dankie Ludwig, ontvang ;)

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Thu Feb 21, 2013 11:32 am

Kan nie ek wees nie want ek kon nie my mails oopmaak om die virus vir jou te stuur nie. ;D ;D :police:

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Thu Feb 21, 2013 2:10 pm
by G-force
Manne dit lyk my die forum se "tyd" is uit met n paar uur...is dit net aan my kant?

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Thu Feb 21, 2013 2:15 pm
by Geno
Ek bel jou nou

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Thu Feb 21, 2013 2:21 pm
by G-force
Dankie Geno,gesort!

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Thu Feb 21, 2013 2:22 pm
by G-force
Dankie Geno,gesort!

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Thu Feb 21, 2013 2:29 pm
by PWV
Geno en G-force

Baklei julle nou oor dieselfde avatar?

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Thu Feb 21, 2013 2:44 pm
by Marc
Julle manne moet nou stadig, hoe meer julle hier bysit, hoe vêrder gaan ons agteruit

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Thu Feb 21, 2013 3:06 pm
by BLOK
Pieter Willem Vorster wrote:Geno en G-force

Baklei julle nou oor dieselfde avatar?

My oom dit is om verwarring te skep, ek het my al meer as eek keer gevang dan dink ek dit is die een wat iets skryf as dit eintlik die ander was. ???

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Thu Feb 21, 2013 3:25 pm
by FrancoisN
Christo wrote:Hoekom moet ek kort kort "inlock"

Met vorige forum het en al vergeet wat my password was, nou tik ek hom gereeld elke dag.

Dit kom my ook oor. Partykeer sommer van die een topic na die ander moet ek oor inlock.