Page 3 of 3

Re: Jakkals saam jag

Posted: Sun Feb 24, 2013 9:09 pm
by Johan22
Ok hoop dit was lekker smaak sal lekker saam wees

Johan22

Re: Jakkals saam jag

Posted: Mon Mar 04, 2013 9:21 pm
by Johan22
Naand se al die Bloem jakkals jagters

Ek het darem al saam met 4 manne gaan jag maar sal nog wil saam gaan met ander manne ook as dit nie nou die ouens sal ontstel nie. Stan Man en Visstok het my mooi gewys hoe om te skiet uit 'n stoel en ek moet se dat dit nice was. Johann EN JP65 het my nou weer uit 'n ander stoel laat skiet al het ek nie op een van die twee jagte 'n vlekkie gekry nie het ek ystervark en 'n teiken geskiet. So dalk kan ek as die ander ouens my wil saam nooi darm ook miskien 'n jakkals skiet.

As dit die ouens gerus sal stel. Ek rook nie, ek raas nie en sit betreklik stil en het darem al 'n paar nagjagte agter die blad nie met jakkalse nie maar het darm al 'n paar bokke op my kerfstok in die nag.

So as daar enige manne is wat my wil/kan saam nooi sal dit nice wees

Byvoorbaad
Dank aan die wat wil

Johan22

Re: Jakkals saam jag

Posted: Tue Mar 05, 2013 12:17 am
by Silent Hunting
Johan,

Dalk moet al ons stadsjappies saam 'n plaas koop. Dan kan ons gaan skiet na wille keur.

Re: Jakkals saam jag

Posted: Tue Mar 05, 2013 12:25 am
by Jakkalsgat
Johan

Dit pla my dat hulle niks kry as jy saamgaan nie, praat jy nie dalk te veel nie ::)

Henk

Johan hou sy lyf jakkalsjag inspekteur :police:

Re: Jakkals saam jag

Posted: Tue Mar 05, 2013 6:07 am
by Johan22
Jaco

Was nog nooit so 'n ding van inspekteur nie. Nee Jaco Jahann het daai aand 2 geskiet, maar toe ek kans kry is dit neusie verby gewees, ja dalk is ek nie 'n goeie teken vir die jakies nie, maar ons probeer darem. Moet dit genoeg doen by die werk doen van kyk dat alles reg is en almal daar is en hulle werk doen.
Henk ja dit sal lekker wees as mens dit kon doen. Dan kan jy sommer net daai roeper uitsit en hulle klop.

Groete
Johan22