Motiverings draadjie
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Motiverings draadjie
Skaal begin nou mooi praat die gewig kom af
Behalwe vir dit het ek laas Saterdag vir die eerste keer gaan bloed skenk in my lewe en toe hulle my bloedruk toets toe is die 130/80
Ek sien tog dit gaan bietjie langer vat as wat ek gedink maar as ek so aanhou gaan ek nogsteeds my doel haal teen die einde van die jaar.

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Motiverings draadjie
Vat die rustig Fred.
Maak 2kg n maand jou doelwit.
As jy meer ad 2kg n maand verloor begin dit ongesond raak.
Maak 2kg n maand jou doelwit.
As jy meer ad 2kg n maand verloor begin dit ongesond raak.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Motiverings draadjie
baie waar, dankie Gerhard. More begin ek met n nuwe paadjie...
ek soek nog wapens...
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Motiverings draadjie
So waar net jy kan daai paadjie loop - baie waar en netjies
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Motiverings draadjie
Baie waar Gerhard. Selfs al is mens nie lus om te oefen nie, gaan maar net. Jy voel soveel beter elke keer as jy die sessie agter die rug het!
ek soek nog wapens...
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Motiverings draadjie
http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/photo3_zpsc142a865.jpg
Sal seker gepas gewees het op 'n ander topic waar maksimum jag afstande nou vasgestel is...
Sal seker gepas gewees het op 'n ander topic waar maksimum jag afstande nou vasgestel is...
Last edited by Eugene on Tue Apr 09, 2013 9:34 am, edited 1 time in total.
Aim small, miss small
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Motiverings draadjie
Dankie Eugene.
Man, ek gaan gym sommer nou. As daar maar net sulke mooie dames was waar ek gym...
Man, ek gaan gym sommer nou. As daar maar net sulke mooie dames was waar ek gym...
ek soek nog wapens...
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm