6mm Punte

User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 6mm Punte

Post by Francois Marais »

Manne

Moenie die 75 en 87 gr V-maxe miskyk nie, het lanklaas gekoop en weet nie waar die pryse nu staan teenoor Sierra nie, maar voorwaar lekker 6mm punte.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
tafjak

Re: 6mm Punte

Post by tafjak »

Gerard

Ek het al iewers gevra, maar doen dit weer en wil weet of jy enige sin het om varmint koe?ls te maak? Natuurlik met lood core of iets dergliks.
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: 6mm Punte

Post by 243Songdaug »

Naand Francois.

Die 87gr V-max is lieflik, maar ke sit met 4 jaar se vorraad 85 Greiners - so ek is bietjie vas op hulle.

Groete.
Jaco
Dont tell me, show me......
Gerard

Re: 6mm Koe?ls

Post by Gerard »

Ons sal nie loodkern koe?ls doen nie.  Daardie tegnologie het sov?r gegaan as wat dit kan en ons sal nie in 'n mark inbeweeg net om dit verder op te kerf in kleiner dele nie.
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: 6mm Punte

Post by vriell »

Francois Marais wrote: Doepie

Jaco het jou goeie raad gegee, da is nie n kortpad om n goeie/lekker lading uit te werk nie, n chronograaf maak darem die proses so n bietjie maklikker.

Jy het twee opsies, laai ladings en ry na n pel/ skietwinkel toe met n chrony, of vat die langpad watJaco jou beduie het, dit is in elk geval die sekerste manier om die akkuraatste lading te kry.

Ek sou die geweer op 150m zero, as ek wild sou jag, eerder op 200m. as jy klaar op 200 gezero het, skiet so 2 skote op 50,100 en 150m, maak aantekene, en swot jou trajek, gaan jou baie help inni veld.

Hoop dit help........

Mooi loop
Francois
Francois,Ek sal graag meer wil weet op watter manier die chrony sal help met die kry van jou geweer se "sweet spot" , groepering .Hoe word die spoed wat gemeet is met die chrony aangewend om die proses makliker te maak.
Ek het sopas vir my 'n chrony aangeskaf en sal inligting waardeer om dit aan te wend  om meer akkurate ladings uit te werk anders as om net die spoed vas te stel.
Groetnis
Len
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Post Reply