SAVAGE AXIS GEWEER TOETS

User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: SAVAGE AXIS GEWEER TOETS

Post by BRNO (Pierre) »

Hoeveel van julle besit al Savage Axis? Ek wil vir my vrou een koop in .308, en sal interresand wees wat die ondervindinge van gebruikers is.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Trevor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm

Re: SAVAGE AXIS GEWEER TOETS

Post by Trevor »

Pierre,  soos jy weet my seuntjie s'n is nou wel nie 308 nie maar 223,maar defenitief ja en nogmaals ja vir SAVAGE Axis!
Last edited by Trevor on Tue Oct 16, 2012 10:41 pm, edited 1 time in total.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: SAVAGE AXIS GEWEER TOETS

Post by BRNO (Pierre) »

Dankie Trevor. Nou wag ek net vir die voorraad wat nog oppad is van Amerika. My vrou skiet links, en daar is een op die nuwe besending.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: SAVAGE AXIS GEWEER TOETS

Post by Pvdw »

Pierre ek wou jou nou net WH om te hoor of jy die post al gelees het en hier vang ek jou op Jaracal!! Seker weer 9mm gelaai plaas wan werk ne :o :o

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: SAVAGE AXIS GEWEER TOETS

Post by BRNO (Pierre) »

Skuldig, Skuldig, Skuldig :-[

Ek was nie vandag lus vir die laaiery nie. Ek het net lekker in my kantoor gesit, met die A/c aan wat jy so mooi reggemaak, en aan jaracal tyd spandeer.
Veiligheid eerste manne!
Post Reply