Page 3 of 3

Re: NECK SIZE VS FULL SIZE

Posted: Mon Oct 15, 2012 8:19 am
by LUAN
Ja maar hoe gaan ek die doppe de-cap sonder die expander ball met pin? Ek is nou geforseer om die expander te gebruik net om die doppe te kan de-cap.

Re: NECK SIZE VS FULL SIZE

Posted: Mon Oct 15, 2012 8:26 am
by Chevvy SS
Kan iemand 'n foto plaas vir die oningeligtes?

Re: NECK SIZE VS FULL SIZE

Posted: Mon Oct 15, 2012 8:27 am
by Eugene
Chevvy SS wrote: Kan iemand 'n foto plaas vir die oningeligtes?
+1! Seblief!!!

Re: NECK SIZE VS FULL SIZE

Posted: Mon Oct 15, 2012 8:35 am
by Chevvy SS
Expander ball in/uit?

Re: NECK SIZE VS FULL SIZE

Posted: Mon Oct 15, 2012 8:37 am
by LUAN
Eks bang om die expander af te skroef vanaf die pin. Hy hou die pin in plek en ek glo nie die pin sal in posisie bly maar ek sal kyk net bang ek breek iets.

Re: NECK SIZE VS FULL SIZE

Posted: Mon Oct 15, 2012 9:03 am
by Chevvy SS
303, wat van 'n universal decapping die?

Re: NECK SIZE VS FULL SIZE

Posted: Mon Oct 15, 2012 9:15 am
by LUAN
Ek het nie Redding dies gekoop net om nog n die te moet koop na die tyd. Ek kan net sowel dan maar n stel Lee's gekoop het.

Re: NECK SIZE VS FULL SIZE

Posted: Mon Oct 15, 2012 9:24 am
by LUAN
Dan kan ek die nekke size sonder om die expander te gebruik soos julle gese het want die expander kan die nek skeef trek met die uitrek slag. Maar ek kan nie die doppe de-cap sonder dat die ball saam afgaan met die pin binne in die dop.

Re: NECK SIZE VS FULL SIZE

Posted: Mon Oct 15, 2012 9:55 am
by LUAN
O ok dankie. Ek weet net nie hoekom hulle die expander ball so growwe oppervlak moes gee nie. Dit voel of hy meer aan die doppie nek vas sit en jy harder moet trek en gee die case mouth krap merke. Ander tipe dies se expanders is weer gladde oppervlak?

Re: NECK SIZE VS FULL SIZE

Posted: Mon Oct 15, 2012 12:40 pm
by Piet Breedt
Hier is die Die. Dit is n Redding Type S Match Die set met n los bushing wat jy kan uithaal en vervang met een wat die regte ID het vir die bepaalde nekwand wat jy gesny het.

[img width=560 height=418]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... Die001.jpg[/img]


Die bushing l? heel links, dan die expander ball en dan die decapping pin wat nou kleiner as kaliber is en dus glad nie die nek se binnekant raak as hy uitkom, en heel regs is die die body