Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Posted: Mon Dec 22, 2014 6:45 pm
Nou wat is nou die probleem? Onwettige seekos vir ivoor sonder 'n CITIES permit. Lyk my die hele Paarl slaap in die tjoekie in die nuwe jaar. 
Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
http://jaracal.com/
PWV wrote:Die laaste paar foto's en die eindproduk.
Help gou 'n elektries gestremde ou......groblerlo wrote:PWV wrote:Die laaste paar foto's en die eindproduk.
ek hou van oom se idee.
ek het nodig gehad om dringend my doppe skoon te kry, en my vriend wat my gewoonlik help met my doppe is land uit.
ek het n ou boor gehad wat se laaier nie meer gewerk het nie. en hom direk op die boor se positiewe en negatiewe gesit. en n ligskakelaar op sy draad gesit. die boor vas gemaak aan n plank wat rondgele het, die boor se spoed vasgemaak met n cable tie, en my eindproduk lyk so.
koppel charger direk op boor. Dit skakel die 220 gewoonlik om na sowat 18Vmadako wrote:Help gou 'n elektries gestremde ou......groblerlo wrote:PWV wrote:Die laaste paar foto's en die eindproduk.
ek hou van oom se idee.
ek het nodig gehad om dringend my doppe skoon te kry, en my vriend wat my gewoonlik help met my doppe is land uit.
ek het n ou boor gehad wat se laaier nie meer gewerk het nie. en hom direk op die boor se positiewe en negatiewe gesit. en n ligskakelaar op sy draad gesit. die boor vas gemaak aan n plank wat rondgele het, die boor se spoed vasgemaak met n cable tie, en my eindproduk lyk so.
Ek het ook so 'n klein herlaaibare boor wat nie meer herlaai nie en nou useless is.. Kan ek net die "charger" se drade direk koppel na die battery (die battery word dus uitgeskakel) of moet ek heel nuwe drade direk koppel. Ek weet nie of die boor 220 volt direk sal hanteer nie.
Groete
Dawie
Ek het sommer 'n eksterne battery op myne gekoppel met 'n lang draad. 220v direk gaan beslis nie werk nie en die laaier mag dalk ook te swak wees om genoeg krag te verskafmadako wrote:
Help gou 'n elektries gestremde ou......
Ek het ook so 'n klein herlaaibare boor wat nie meer herlaai nie en nou useless is.. Kan ek net die "charger" se drade direk koppel na die battery (die battery word dus uitgeskakel) of moet ek heel nuwe drade direk koppel. Ek weet nie of die boor 220 volt direk sal hanteer nie.
Groete
Dawie
madako wrote:Help gou 'n elektries gestremde ou......groblerlo wrote:PWV wrote:Die laaste paar foto's en die eindproduk.
ek hou van oom se idee.
ek het nodig gehad om dringend my doppe skoon te kry, en my vriend wat my gewoonlik help met my doppe is land uit.
ek het n ou boor gehad wat se laaier nie meer gewerk het nie. en hom direk op die boor se positiewe en negatiewe gesit. en n ligskakelaar op sy draad gesit. die boor vas gemaak aan n plank wat rondgele het, die boor se spoed vasgemaak met n cable tie, en my eindproduk lyk so.
Ek het ook so 'n klein herlaaibare boor wat nie meer herlaai nie en nou useless is.. Kan ek net die "charger" se drade direk koppel na die battery (die battery word dus uitgeskakel) of moet ek heel nuwe drade direk koppel. Ek weet nie of die boor 220 volt direk sal hanteer nie.
Groete
Dawie
ZKK wrote:Daar is nie dalks een van julle handige ouens wat lus is om van hierdie outjies te maak nie
http://www.bradleycheekrest.com/Bradley ... le_c11.htm
Hy maak iets soortgelyk, maar die sleg, vir my in elkgeval, van sy produk is dat jy twee gate in jou kolf moet boor om dit te fit. Die velcro manier lyk vir my ook meer aanloklik.groblerlo wrote:ZKK wrote:Daar is nie dalks een van julle handige ouens wat lus is om van hierdie outjies te maak nie
http://www.bradleycheekrest.com/Bradley ... le_c11.htm
dink jungle julian moet hier comment
Johan ek sal jou nog pm.Rampie wrote:Ek gebruik gemaalde glas by my werk en het siwwe om redelik akkuraat klein hoeveelhede van 'n spesifieke grootte uit te sif. As iemand wil he om te eksperimenteer, praat net - Paarl omgewing.
Johan
Is daar die glas van jou System 96 compatible? My vrou het 'n klein glas studio by die huis en begin nou net met die hobby. Sy is gereeld op soek na verskaffers van verskeie glas staafies en diesmeer. Waar in die Paarl is jy?Rampie wrote:Ek gebruik gemaalde glas by my werk en het siwwe om redelik akkuraat klein hoeveelhede van 'n spesifieke grootte uit te sif. As iemand wil he om te eksperimenteer, praat net - Paarl omgewing.
Johan
Ek is in Klapmuts. Die glas is gebreekte vensters ens. wat herwin en gemaal word om in bouprodukte te gebruik. Dit gaan waarskynlik nie werk vir jou vrou se doeleindes nie maar jy is welkom om te kom kyk.Boesman10 wrote:Is daar die glas van jou System 96 compatible? My vrou het 'n klein glas studio by die huis en begin nou net met die hobby. Sy is gereeld op soek na verskaffers van verskeie glas staafies en diesmeer. Waar in die Paarl is jy?Rampie wrote:Ek gebruik gemaalde glas by my werk en het siwwe om redelik akkuraat klein hoeveelhede van 'n spesifieke grootte uit te sif. As iemand wil he om te eksperimenteer, praat net - Paarl omgewing.
Johan