Skietstoel

Post Reply
User avatar
Dirkie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am

Re: Skietstoel

Post by Dirkie »

Ek is opsoek na n stoel wat iemand vir my kan bou teen n bekostigbare prys. Ek sal meer inligting gee oor die stoel as iemand my kan heil asb. Ek is in die noordkaap,Prieska! Ek het n stoel ma is nie tevrede met hom nie. Groete Dirkie :)
Ou honde loop laat...
User avatar
Chris101
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 390
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am

Re: Skietstoel

Post by Chris101 »

Dirkie

Ek MOET bou jy sal wragtig nou by my moet kom draai
Dit is een helse werk
Allan Truter en Freek bou baie bekostigbare stoele.
Ek soek egter na 11jaar se lang nagte bietjie gemak.
Maar gaan van hulle idees gebruik maak.
My sitplek en geweer stewigheid van kardinale belang.
Ek gaan van n Amerikaanse sitplek met rug lening verstel
asook boudverstellings gebruikmaak.
So gemaklik as moontlik.
SOEK nog iedees waarmee ek moet oortrek.

101
Knou die gediertes AF.
User avatar
Chris101
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 390
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am

Re: Skietstoel

Post by Chris101 »

PVDW

Daai geweerbracket waar dit aan stoel vaskom
sal seker hier by my gekoppie word
baie dankie.

101
Knou die gediertes AF.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Skietstoel

Post by Pvdw »

Chris jy is welkom, steel met die oog en doen soos jy goed dink.

Die plan werk mooi vir my.

Peet
Work to live, don"t live to work
Schalkvanvuuren
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Mon Mar 25, 2019 1:06 pm

Re: Skietstoel

Post by Schalkvanvuuren »

Dagse, ek het sommer n batt rakkie agter op my stoel gesweis, alles draai saam en geen drade wat haak nie.
Post Reply