"Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.

Post Reply
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Cobus(Cobb) »

Jake1 wrote:Delete

Nee man Jake.....wat nou???
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Freek »

Blok, dankie man. Klink soos 'n plan daai, heel eenvoudige patent - sal bietjie oor hom slaap. Ek wil graag die ding so lig as moontlik bou vir gemaklike/praktiese hanteering.
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by andre007 »

Eugene hulle verkoop daai aanplak LED lig strippies by die meeste plekke wat karre vinnig laat lyk. Ek dink hulle prys so in die omgewing van R10 per 10cm
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by PaulM »

Blok,

Ons het so 'n tipe 'gadget' gemaak met 'n 210L oliedrom om diesel in die dozer te tap. Ons het die bakkie se uitlaat pyp op die een kant gekoppel, en die dieselpyp dozer toe op die ander kant. As jy daai 2.4 Diesel so bietjie 'rev', is die drom sommer nou leeg.......
PaulM

Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Eugene »

andre007 wrote:Eugene hulle verkoop daai aanplak LED lig strippies by die meeste plekke wat karre vinnig laat lyk. Ek dink hulle prys so in die omgewing van R10 per 10cm
Andre, dankie, dink jy dit sal infra rooi wees?
Aim small, miss small
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Jean Marais »

andre007 wrote:Eugene hulle verkoop daai aanplak LED lig strippies by die meeste plekke wat karre vinnig laat lyk. Ek dink hulle prys so in die omgewing van R10 per 10cm
Mens het mos eintlik net 1 of dalk 2 liggies nodig reg bo elke sensor om die takie suksesvol te kan voltooi. 'n Hele strip is volgens my onnodig.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Jean Marais »

Eugene wrote:
andre007 wrote:Eugene hulle verkoop daai aanplak LED lig strippies by die meeste plekke wat karre vinnig laat lyk. Ek dink hulle prys so in die omgewing van R10 per 10cm
Andre, dankie, dink jy dit sal infra rooi wees?
Eugene, hoekom spesifiek infrarooi?
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Eugene »

Jean, ek het verstaan van Ludwig dat dit die beste werk en ook sien ek dat al die "kits" wat jy kan koop, infra rooi liggies het. Ek is nie geseend met tegniese verstand nie, maar ek aanvaar daar is seker maar 'n goeie rede daarvoor... ;)
Aim small, miss small
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by andre007 »

Jean Marais wrote:
andre007 wrote:Eugene hulle verkoop daai aanplak LED lig strippies by die meeste plekke wat karre vinnig laat lyk. Ek dink hulle prys so in die omgewing van R10 per 10cm
Mens het mos eintlik net 1 of dalk 2 liggies nodig reg bo elke sensor om die takie suksesvol te kan voltooi. 'n Hele strip is volgens my onnodig.
Glo nie hulle is infra rooi nie. Daar is wel plekke wat hulle / LED verkoop dan soldeer jy slegs die draadjie aan. Hulle is CRE LED So hulle gaan lekker skerp wees. Sien onderaan:
http://i1356.photobucket.com/albums/q724/andrebotha007/crestrip_zpsfa6a4b38.jpg

Elkeen van die geel kolletjies wat jy sien is n LED en resistor. So as jy 2 nodig het koop jy net 2. Al wat jy doen is soldeer die draadjies aan en konnekteer dit aan n 12v battery / kragbron.
Last edited by andre007 on Fri Nov 01, 2013 8:30 am, edited 1 time in total.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Jean Marais »

Ok. Ek sien jy verwys na hierdie tpoic: http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... infra+rooi

Ek wonder of alle chronograwe se sensors die infrarooi optel.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Naas »

More Freek en ander.

Om aantesluit by Blok se plan vir n spuit.

Ek het n meule op die dorp,en soos julle sal weet is miette maar n probleem.
Ek het vor my n soortgelyke patend gemaak met n 48kg gas bottel.

Die is die 2de een met verbeeterings op.
Ek het ook die kar velve gebruik op die voorege model,maar het besluit
om dit na n kraan met quick cupler toe te verander aangesien ek die
spuit aan die compressor gekoppel hou as ek spiut.
Ek het bo op die bottel die inlaat vir die gif gemaak,wat dan sommer die uitlaat vir die wind is as ek voltap.
Ek het eers deer die selfde gat vogmaal maar.dit het telank gevat en het gusukkel met die wind ook daar uit.
Ek het toe die intap plek gemaak waar julle die gardiena fitting kan sien.
waaar ek die gif na die spiut kop die vat lyk net soos blok verduidelik het.ek het n 15mm kooper
pyp wat afgaan tot net bo die bodem,ander tel ek gemors op wat dan in die nossel gaan sit.
Ek het n 15m kompressor pyp aangesit,en sommer n knapsak spuit se voorste gedeelte op n 15mm
kraan laat werk maak.

Ek moet net byse dat meeste van die plekke waar ek nie kon fittings kry nie het ek maar gebruis.
Die bottel vat +-120l gif en ek hardloop die sisteem teen 10bar.

Ek sou voorstel dat as jy die bottel wil onderdruk sit en dan lande toe ry.moet jy maar n pressure tank bysit,
wat die selfde groote as jou moeder tank is,want as die bottel vok gif is en jy pomp hom 10 bar
maak daai wind nie die bottel leeg nie.so as jy nog so bottel bysit vir pressure,wat jy dan 10bar pomp
sal jy die bottel leegmaak,met meer as 5bar.

Hoop dit help
Naas
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by BRNO (Pierre) »

Ek sien wat JTM daar skryf van die infra rooi ligte, dat dit die ideale medium is, as ek hom mag aanhaal, maar as jy na Chrony se web site gaan kyk, praat hulle slegs van LED's. Ek reken die LED liggies is goedkoop genoeg om te toets.

http://www.shootingchrony.com/manual_ChronyLedLamp.htm
Veiligheid eerste manne!
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by G-force »

Kerels net n waarskuwing.Pasop met die storie van n tenk vat en vol water maak en air compressors opkoppel.Maak seker die tenk kan dit hanteer.My neefie is langs my dood geskiet toe ek n laaitie was deur so drom patent wat my Ooms daai tyd gebou het om trokke en trekkers te was.Wees versigtig asb.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by vriell »

BRNO (Pierre) wrote:Ek sien wat JTM daar skryf van die infra rooi ligte, dat dit die ideale medium is, as ek hom mag aanhaal, maar as jy na Chrony se web site gaan kyk, praat hulle slegs van LED's. Ek reken die LED liggies is goedkoop genoeg om te toets.

http://www.shootingchrony.com/manual_ChronyLedLamp.htm
Gewone led's sal werk met die standaard chronys maar omdat die ced chronys ander spesifikasies het MOET ir led's gebruik word vir hulle.Dit gaan oor die flikkering van lig as ook onvoldoende lig wat maak dat die sensors geaktiveer word hierdeur en dus vals lesings sal gee.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Freek »

Naas en Blok baie dankie vir die voorbeelde. Ek gaan daai gedagte met die "presure vessel" eers parkeer. Ek dink die ding gaan bietjie swaar en lomp wees met al die "back-up" toerusting wat nodig gaan wees om druk te lewer by die land.

Ek het in tussen 'n pompie gekry + 25L plastiek tenk (wat nie gaan roes aan die binnekant nie). Sal julle foto's wys as ek klaar is met die balk spuit.
Last edited by Freek on Fri Nov 01, 2013 12:07 pm, edited 1 time in total.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by jamalley »

Freek, ek het 'n hele paar jaar gelede vir my 'n 5m balkspuit vir my 4x4 motorfiets gebou - die 12 volt pompie wat so 3.5bar lewer, het ek vir R900 by Quantum gekoop, so ook die spuitkoppe, nozzles en bracket. Ek het 20mm geel koper waterpype gebruik, wat ek aan ongeveer 4,5 meter "angle iron vasgemaak het en vir my 6 spuit nozzles daarop gesit - 'n Pel van my gebruik dit nog steeds, maar nie meer as gifspuit nie, maar op 'n brandbaan maker wat hy gebou het, maar hy gebruik die trekker se PTO met 'n pompie wat ek vir hom gegee het om die water deur te spuit, en het dit agter die kontrapsie wat die brandbaan met gas brand, gesit om die vlamme dood te spuit.

Ek het vir my balkspuit egter een van daai groen 60L plastiese tenks by Outdoor Warehouse gekoop en die pomp sommer bo-op vasgesit.

Ek het dieselfde pomp gebruik en vir myself 'n 6meter dipspuit vir my skaap gebou met nozzels bo, onder en aan elke kant, kon so 100 skaap in 'n uur spuit uit 'n 210 liter tenk met Parazide, gemeng met water vir bosluise en ander peste.

Ek het egter die boerdery opgegee, maar het nog die pomp en tenk en sal seker nooit daarvan ontslae raak nie.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by jamalley »

Freek, as ek reg onthou het die nozzles wat so ongeveer 750mm-1m area kon spuit my so R25 elk by die kooperasie gekos, maar Quantum hou dit ook aan.
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Freek »

Dankie jamalley! Ek neem notas.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by jamalley »

Sien my pm en kontak my
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by jamalley »

As ek net die f@%%&n foto ding onder kniee dan kan ek fotos opsit
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by JohanvB »

User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by BRNO (Pierre) »

Noors wrote:Oom Pieter hier is hy nou..

http://s1021.photobucket.com/user/johan ... 4.mp4.html
Flippen hel! Absolute geniale plan.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by vriell »

Puik !!!!!
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Jake1 »

Dink ek moet daai trekker patent patenteer..........verf hom net groen

J1
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by PWV »

Noors wrote:Oom Pieter hier is hy nou..

http://s1021.photobucket.com/user/johan ... 4.mp4.html
Dankie Noors. Sal eendag vir jou kom kuier dan wys jy my hoe sodat ek my video-clips self kan opsit.
Post Reply