Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Post Reply
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3073
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Apie »

Baie Dankie aan al die borge!
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Witpietskiet »

Manne, Namhunt is op die pad en ek ek weet nie waneer gaan hy weer sein hê nie.

Ons het gisteraand saam gebraai en hy my vertel hy staan in die ry om n prys te kies.....

En hy hoop regtig dat hy prys 19 die mes kan kry, so ek reken julle kan sy naam daar opsit.
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

Die wennommers is dan soos volg:

1. 30 j le roux Prys no: 16
2. 526 sako75 Prys no: 5
3. 195 alwyn Prys no: 1
4. 448 JD Key Prys no: 17
5. 501 Hilux01 Prys no: 15
6. 172 Carl Prys no: 18
7. 466 TheBus Prys no: 3
8. 91 Hugo Prys no: 2
9. 401 Apie Prys no: 4
10. 234 Namhunt Prys no: 19
11. 414 Jacow Prys no:
12. 71 Montie Prys no:
13. 309 Wouter Roets Prys no:
14. 540 JP Prys no:
15. 275 Renier 183 Prys no:
16. 530 Smitstertjies Prys no:
17. 481 Fanta300 Prys no:
18. 25 Suikermuis Prys no:
19. 43 BSaaiman Prys no:
20. 491 Stephan86 Prys no:
21. 533 Tripod Prys no:
22. 17 Nico Harris Prys no:

1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas. - Alwyn
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre) - Hugo
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies - TheBus
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris) - Apie
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia - Sako 75
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris
8) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
12) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear
13) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan)
14) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan)
15) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC) - Hilux 01
16) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
- J le Roux
17) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl
- JDKey
18) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl - Carl
19) Biltongmes van Kalahari messe waarde ongeveer R800, gereel deur Alwyn. - Witpietskiet
20) 1 x Safari Sling - R530 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
21) 1 x Safari Tactical Sling - R430 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
22)1 x 2+2 Sling (dis die verstelbare beld wat die manne gebruik om uit die vuis uit te skiet) - R360 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
User avatar
JacoW
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Tue Sep 02, 2014 12:05 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by JacoW »

Middag almal,

Ek sal een van die R500 afslag bewyse vir n Silent Hunter Silencer neem, dankie aan al die borge eks bly ons kon n verskil maak aan n klomp kinders se lewens.

Groete,
Jaco
9.3 x 62 Mauser
30-06 Tikka
6.5 Creedmoor Howa
.222 Krico
.22 Hornet Anschutz
.22 Mauser

"Everything happens for a reason"
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

Die wennommers is dan soos volg:

1. 30 j le roux Prys no: 16
2. 526 sako75 Prys no: 5
3. 195 alwyn Prys no: 1
4. 448 JD Key Prys no: 17
5. 501 Hilux01 Prys no: 15
6. 172 Carl Prys no: 18
7. 466 TheBus Prys no: 3
8. 91 Hugo Prys no: 2
9. 401 Apie Prys no: 4
10. 234 Namhunt Prys no: 19
11. 414 Jacow Prys no: 8
12. 71 Montie Prys no:
13. 309 Wouter Roets Prys no:
14. 540 JP Prys no:
15. 275 Renier 183 Prys no:
16. 530 Smitstertjies Prys no:
17. 481 Fanta300 Prys no:
18. 25 Suikermuis Prys no:
19. 43 BSaaiman Prys no:
20. 491 Stephan86 Prys no:
21. 533 Tripod Prys no:
22. 17 Nico Harris Prys no:

1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas. - Alwyn
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre) - Hugo
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies - TheBus
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris) - Apie
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia - Sako 75
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris
8) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt - JacoW
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
12) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear
13) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan)
14) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan)
15) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC) - Hilux 01
16) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
- J le Roux
17) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl
- JDKey
18) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl - Carl
19) Biltongmes van Kalahari messe waarde ongeveer R800, gereel deur Alwyn. - Witpietskiet
20) 1 x Safari Sling - R530 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
21) 1 x Safari Tactical Sling - R430 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
22)1 x 2+2 Sling (dis die verstelbare beld wat die manne gebruik om uit die vuis uit te skiet) - R360 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Alwyn »

Goeie keuse Namhunt!! Die mess is amper klaar, as jy my gou genoeg kontak dan kan jy some die hef matirial kies.
Groete
Alwyn
My naam is Alwyn en ek het n geweer probleem 8)
User avatar
namhunt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 387
Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by namhunt »

Dankie Piet vir die hulp net die kies
Ek sal jou kontak Alwyn.
MONTIE
Full Member
Full Member
Posts: 129
Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by MONTIE »

No 12 .Die Jaracal klere as dit reg is met almal. Baie dankie Montie
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

Die wennommers is dan soos volg:

1. 30 j le roux Prys no: 16
2. 526 sako75 Prys no: 5
3. 195 alwyn Prys no: 1
4. 448 JD Key Prys no: 17
5. 501 Hilux01 Prys no: 15
6. 172 Carl Prys no: 18
7. 466 TheBus Prys no: 3
8. 91 Hugo Prys no: 2
9. 401 Apie Prys no: 4
10. 234 Namhunt Prys no: 19
11. 414 Jacow Prys no: 8
12. 71 Montie Prys no: 12
13. 309 Wouter Roets Prys no:
14. 540 JP Prys no:
15. 275 Renier 183 Prys no:
16. 530 Smitstertjies Prys no:
17. 481 Fanta300 Prys no:
18. 25 Suikermuis Prys no:
19. 43 BSaaiman Prys no:
20. 491 Stephan86 Prys no:
21. 533 Tripod Prys no:
22. 17 Nico Harris Prys no:

1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas. - Alwyn
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre) - Hugo
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies - TheBus
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris) - Apie
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia - Sako 75
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris
8) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt - JacoW
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
12) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear - Montie
13) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan)
14) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan)
15) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC) - Hilux 01
16) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
- J le Roux
17) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl
- JDKey
18) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl - Carl
19) Biltongmes van Kalahari messe waarde ongeveer R800, gereel deur Alwyn. - Witpietskiet
20) 1 x Safari Sling - R530 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
21) 1 x Safari Tactical Sling - R430 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
22)1 x 2+2 Sling (dis die verstelbare beld wat die manne gebruik om uit die vuis uit te skiet) - R360 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7551
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Wouter Roets »

More Manne

Ek wil darem net ook van my kant af n baie groot dankie se vir ieder en elk wat met hierdie pragtige inisiatief betrokke was. Dit gee n mens werklik moed dat daar sulke wonderlike mense soos julle is wat so onbaatsugtig julle tyd en geld spandeer om n verskil te kan maak vir minder bevoorregte kinders. Laasgenoemde woorde voel nie voldoende om die kinders se situasie en omstandighede te beskryf nie. Ons hoop regtig hierdie bydrae kan n verskil vir die beter in julle lewens bring.

In die gees van Kersfees sal ek dan graag my prys vir iemand hier op Jaracal wil skenk. Kan ek vra dat net mense wat n kaartjie gekoop het en nie al reeds in die pryse is van hiedie geleentheid gebruik sal maak.

Mooiloop
Wouter
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

Wouter

Baie dankie, soos telefonies bespreek het ons reserwe nommers getrek vir die doel. Die volgende wenner op die lys nl: JP kan nou prys kies en voeg ons net die reserwe nommers onder aan die lys by,

Groete
Jaco
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

Message subject: Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
From: Jean Marais
Sent: Tue Dec 15, 2015 7:43 pm
To: Jakkalsgat
Message
Hallo Jaco. Soos ek gesê het, het ons toe 26 nrs getrek.

Die laaste klomie in volgorde van trekking was:

23. 184 (Deelnemer was reeds wenner JacoW)
24. 37
25. 202
26. 336

Dankie vir al jou moeite met die kompetisie. Ek plaas netnou die fotos.

_________________
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
("It is bad to hurry, and delay is often as bad; the wise person is the one who does everything in its proper time.")
J P
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Tue Jun 12, 2012 11:10 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by J P »

Middag manne,

Ek wil eerstens net die organiseerders bedank vir hierdie geleentheid wat julle geskep het om ons almal in staat te stel om te probeer om 'n klein verskil te maak in 'n minderbevoorregte kind se lewe.

Tweedens, baie dankie aan die borge wat dit ook opwindend gemaak het vir ons!

Ek sal graag prys nommer 13 neem, die RCBS balkie skaal.

Groete
Johan
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

Die wennommers is dan soos volg:

1. 30 j le roux Prys no: 16
2. 526 sako75 Prys no: 5
3. 195 alwyn Prys no: 1
4. 448 JD Key Prys no: 17
5. 501 Hilux01 Prys no: 15
6. 172 Carl Prys no: 18
7. 466 TheBus Prys no: 3
8. 91 Hugo Prys no: 2
9. 401 Apie Prys no: 4
10. 234 Namhunt Prys no: 19
11. 414 Jacow Prys no: 8
12. 71 Montie Prys no: 12
13. 309 Wouter Roets Skenk prys aan ander deelnemer
14. 540 JP Prys no: 13
15. 275 Renier 183 Prys no:
16. 530 Smitstertjies Prys no:
17. 481 Fanta300 Prys no:
18. 25 Suikermuis Prys no:
19. 43 BSaaiman Prys no:
20. 491 Stephan86 Prys no:
21. 533 Tripod Prys no:
22. 17 Nico Harris Prys no:
23. 37 GideonS Prys no:

1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas. - Alwyn
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre) - Hugo
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies - TheBus
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris) - Apie
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia - Sako 75
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris
8) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt - JacoW
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
12) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear - Montie
13) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan) - JP
14) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan)
15) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC) - Hilux 01
16) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
- J le Roux
17) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl
- JDKey
18) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl - Carl
19) Biltongmes van Kalahari messe waarde ongeveer R800, gereel deur Alwyn. - Witpietskiet
20) 1 x Safari Sling - R530 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
21) 1 x Safari Tactical Sling - R430 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
22)1 x 2+2 Sling (dis die verstelbare beld wat die manne gebruik om uit die vuis uit te skiet) - R360 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
renier183
Newbie
Newbie
Posts: 41
Joined: Mon Feb 25, 2013 3:59 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by renier183 »

Reg manne ek sal no 14 neem. By voorbaat dank
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

Die wennommers is dan soos volg:

1. 30 j le roux Prys no: 16
2. 526 sako75 Prys no: 5
3. 195 alwyn Prys no: 1
4. 448 JD Key Prys no: 17
5. 501 Hilux01 Prys no: 15
6. 172 Carl Prys no: 18
7. 466 TheBus Prys no: 3
8. 91 Hugo Prys no: 2
9. 401 Apie Prys no: 4
10. 234 Namhunt Prys no: 19
11. 414 Jacow Prys no: 8
12. 71 Montie Prys no: 12
13. 309 Wouter Roets Skenk prys aan ander deelnemer
14. 540 JP Prys no: 13
15. 275 Renier 183 Prys no: 14
16. 530 Smitstertjies Prys no:
17. 481 Fanta300 Prys no:
18. 25 Suikermuis Prys no:
19. 43 BSaaiman Prys no:
20. 491 Stephan86 Prys no:
21. 533 Tripod Prys no:
22. 17 Nico Harris Prys no:
23. 37 GideonS Prys no:

1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas. - Alwyn
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre) - Hugo
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies - TheBus
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris) - Apie
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia - Sako 75
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris
8) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt - JacoW
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
12) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear - Montie
13) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan) - JP
14) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan) - Renier183
15) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC) - Hilux 01
16) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
- J le Roux
17) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl
- JDKey
18) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl - Carl
19) Biltongmes van Kalahari messe waarde ongeveer R800, gereel deur Alwyn. - Witpietskiet
20) 1 x Safari Sling - R530 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
21) 1 x Safari Tactical Sling - R430 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
22)1 x 2+2 Sling (dis die verstelbare beld wat die manne gebruik om uit die vuis uit te skiet) - R360 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Smitstertjies »

No 20 , baie dankie
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

Die wennommers is dan soos volg:

1. 30 j le roux Prys no: 16
2. 526 sako75 Prys no: 5
3. 195 alwyn Prys no: 1
4. 448 JD Key Prys no: 17
5. 501 Hilux01 Prys no: 15
6. 172 Carl Prys no: 18
7. 466 TheBus Prys no: 3
8. 91 Hugo Prys no: 2
9. 401 Apie Prys no: 4
10. 234 Namhunt Prys no: 19
11. 414 Jacow Prys no: 8
12. 71 Montie Prys no: 12
13. 309 Wouter Roets Skenk prys aan ander deelnemer
14. 540 JP Prys no: 13
15. 275 Renier 183 Prys no: 14
16. 530 Smitstertjies Prys no: 20
17. 481 Fanta300 Prys no:
18. 25 Suikermuis Prys no:
19. 43 BSaaiman Prys no:
20. 491 Stephan86 Prys no:
21. 533 Tripod Prys no:
22. 17 Nico Harris Prys no:
23. 37 GideonS Prys no:

1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas. - Alwyn
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre) - Hugo
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies - TheBus
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris) - Apie
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia - Sako 75
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris
8) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt - JacoW
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
12) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear - Montie
13) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan) - JP
14) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan) - Renier183
15) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC) - Hilux 01
16) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
- J le Roux
17) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl
- JDKey
18) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl - Carl
19) Biltongmes van Kalahari messe waarde ongeveer R800, gereel deur Alwyn. - Witpietskiet
20) 1 x Safari Sling - R530 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW) - Smitstertjies
21) 1 x Safari Tactical Sling - R430 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
22)1 x 2+2 Sling (dis die verstelbare beld wat die manne gebruik om uit die vuis uit te skiet) - R360 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3613
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Fanta300 »

Nou is dit uiteindelik my beurt. ++>: en ek weet werklik nie wat om te kies nie.

Ek sal maar die naweek rustig dink en Maandag laat weet >:D

Grap sommer, sal nr 21 vat.

Baie dankie aan al die borge en organiseerders.

Fantie
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

Die wennommers is dan soos volg:

1. 30 j le roux Prys no: 16
2. 526 sako75 Prys no: 5
3. 195 alwyn Prys no: 1
4. 448 JD Key Prys no: 17
5. 501 Hilux01 Prys no: 15
6. 172 Carl Prys no: 18
7. 466 TheBus Prys no: 3
8. 91 Hugo Prys no: 2
9. 401 Apie Prys no: 4
10. 234 Namhunt Prys no: 19
11. 414 Jacow Prys no: 8
12. 71 Montie Prys no: 12
13. 309 Wouter Roets Skenk prys aan ander deelnemer
14. 540 JP Prys no: 13
15. 275 Renier 183 Prys no: 14
16. 530 Smitstertjies Prys no: 20
17. 481 Fanta300 Prys no: 21
18. 25 Suikermuis Prys no:
19. 43 BSaaiman Prys no:
20. 491 Stephan86 Prys no:
21. 533 Tripod Prys no:
22. 17 Nico Harris Prys no:
23. 37 GideonS Prys no:

1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas. - Alwyn
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre) - Hugo
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies - TheBus
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris) - Apie
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia - Sako 75
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris
8) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt - JacoW
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
12) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear - Montie
13) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan) - JP
14) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan) - Renier183
15) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC) - Hilux 01
16) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
- J le Roux
17) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl
- JDKey
18) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl - Carl
19) Biltongmes van Kalahari messe waarde ongeveer R800, gereel deur Alwyn. - Witpietskiet
20) 1 x Safari Sling - R530 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW) - Smitstertjies
21) 1 x Safari Tactical Sling - R430 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW) - Fanta300
22)1 x 2+2 Sling (dis die verstelbare beld wat die manne gebruik om uit die vuis uit te skiet) - R360 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
FrancoisW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by FrancoisW »

Smitstertjies wrote:No 20 , baie dankie
Ek ry more middag van Middelburg af terug Centurion toe.
As jy by die huis is dan bring ek jou sling vir jou. Laat weet watter sling jy verkies en ook die kleur.

Jy kan kyk op http://www.welmandistributors.co.za

Jy kan my sms of bel as dit makliker is.

Francois
0825622512
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
FrancoisW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by FrancoisW »

Fanta300 wrote:Nou is dit uiteindelik my beurt. ++>: en ek weet werklik nie wat om te kies nie.

Ek sal maar die naweek rustig dink en Maandag laat weet >:D

Grap sommer, sal nr 21 vat.

Baie dankie aan al die borge en organiseerders.

Fantie
Oom kan ook engie sling kies en die kleur.

Laat weet asb die details van die naaste postnet dan stuur ek hom.
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
Suikermuis
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 290
Joined: Thu Mar 21, 2013 9:44 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Suikermuis »

Goeiedag almal

Eerstens baie geluk aan die wenners. Ek dink baie van ons sou n jag in Calvinia se wêreld geniet het, tot Cassie begin praat het van bulte uitdraf in elk geval.

Dankie ook aan die organiseerders en borge vir die hantering van die kompetisie en pryse. Dit was lekker om n bydrae te maak vir n goeie saak en as ons lewe en dit mag wees, maak ons volgende jaar weer so.

Rakende die pryse, ek sal graag nommer 9 (silencer afslag voucher) neem, dankie.

Groete
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

Die wennommers is dan soos volg:

1. 30 j le roux Prys no: 16
2. 526 sako75 Prys no: 5
3. 195 alwyn Prys no: 1
4. 448 JD Key Prys no: 17
5. 501 Hilux01 Prys no: 15
6. 172 Carl Prys no: 18
7. 466 TheBus Prys no: 3
8. 91 Hugo Prys no: 2
9. 401 Apie Prys no: 4
10. 234 Namhunt Prys no: 19
11. 414 Jacow Prys no: 8
12. 71 Montie Prys no: 12
13. 309 Wouter Roets Skenk prys aan ander deelnemer
14. 540 JP Prys no: 13
15. 275 Renier 183 Prys no: 14
16. 530 Smitstertjies Prys no: 20
17. 481 Fanta300 Prys no: 21
18. 25 Suikermuis Prys no: 9
19. 43 BSaaiman Prys no:
20. 491 Stephan86 Prys no:
21. 533 Tripod Prys no:
22. 17 Nico Harris Prys no:
23. 37 GideonS Prys no:

1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas. - Alwyn
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre) - Hugo
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies - TheBus
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris) - Apie
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia - Sako 75
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris
8) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt - JacoW
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt - Suikermuis
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
12) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear - Montie
13) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan) - JP
14) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan) - Renier183
15) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC) - Hilux 01
16) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
- J le Roux
17) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl
- JDKey
18) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl - Carl
19) Biltongmes van Kalahari messe waarde ongeveer R800, gereel deur Alwyn. - Witpietskiet
20) 1 x Safari Sling - R530 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW) - Smitstertjies
21) 1 x Safari Tactical Sling - R430 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW) - Fanta300
22)1 x 2+2 Sling (dis die verstelbare beld wat die manne gebruik om uit die vuis uit te skiet) - R360 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
bsaaiman
Full Member
Full Member
Posts: 119
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:41 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by bsaaiman »

Hi

Ek sal prys nr 10 neem dankie.

Sal met Henk kontak verder.

Groete en Geseende Kersfees aan almal.

Bartho
Last edited by bsaaiman on Fri Dec 18, 2015 3:38 pm, edited 1 time in total.
Post Reply