Page 2 of 2
Re: Loopvreters
Posted: Tue Jan 20, 2009 7:46 am
by johan
Hein
Ek fireform heelwat vlekkies

terwyl ek die doppe form.
johan...QBE
Re: Loopvreters
Posted: Tue Jan 20, 2009 9:10 am
by JACQUES BOTHA
JOHAN.
Ek het al baie manne sien fireform met bitter goeie groepeerings...
ek self het gesien hoe n man sy 308 doppe fireform en toe gesukkel het om met die ugly weer dieselfde groepe te skiet....
maar ek glo jy sal kan jakklalse skiet terwyl jy fireform..
Re: Loopvreters
Posted: Wed Jul 28, 2010 3:54 pm
by Geno
Wat dink julle van Oom Gerard se 22X64?
http://www.gsgroup.co.za/22x64.html
Daai ding lyk of die loop uitgeskiet kan wees nog voor die scope ingestel is.
Groete,
Eugene