Page 2 of 2
Re: Een lam per week.........
Posted: Tue Apr 13, 2010 10:11 pm
by tafjak
Ja3
Oom Tiefie(Fox) darem gesien nou die dag in GReinet. Ek dink dit is een en dieselfde man. Mac kan help. Sal later by hom 'n draai maak. Het 'n afspraak gereel en sal maar sien na die visvangery.
As daar net drie plekke vir klanke op jou remote is, is jakbakl1, jakbkl4 en katjakkalsbakl daarop.
Mooiloop
Re: Een lam per week.........
Posted: Tue Apr 13, 2010 10:12 pm
by Ambessa
Hallo Ja3
Ja3 wrote:...nog een bre?rug meneer wat die rondtes doen. Skat hy draai hier by die 12kg.
...onthou die skaaltjie en die tapetjie as jy hom kry...
Ambessa
Re: Een lam per week.........
Posted: Tue Apr 13, 2010 10:15 pm
by Ambessa
Hallo Ja3
Ja3 wrote:...tweede enetjie is ook onlangs gebore...
So stilletjies n?... ... geluk aan Mammie en die kleinding...
Ambessa
Re: Een lam per week.........
Posted: Thu Apr 22, 2010 7:09 pm
by Biker
TAFFIE
tafjak wrote:
Ja3
... sy gat! As dit moontlik is gaan jy terug binne so 7dae en gooi hom met Vlekkie3a of Elsneus. Hy sal kom kyk. Ek neem aan hy is van dieselfde familie as die familiefoto so flussies.
As hy reageer het jy mos katjakkkalsbaklei somewhere. As hy nie reageer nie, wag maar net vir hom. Gaan nie maklik wees nie, maar sy kop sal mooi lyk in die braaiarea.
[/quote]
Dankie vir die tip. Het al so n' geval gehad en lank gesukkel.
BIKER
Re: Een lam per week.........
Posted: Sat Apr 24, 2010 9:58 pm
by 243Songdaug
Naand Ambessa.
Net so 'n vinnige vraagie:
Ek en Hein van KSV skiet al jakkals van '99 se kant af - ek het op 'n stadium tyd gehad om die patroon op die jakkalse se rue te bestudeer en ek kon duidelik famielie groepe onderskei - het jy dit ook al ondervind of raas my koppie dalk?
Groete.
Jaco
Re: Een lam per week.........
Posted: Sun Apr 25, 2010 12:42 pm
by Ambessa
Hallo 243Songdaug
243Songdaug wrote:...patroon op die jakkalse se rue te bestudeer en ek kon duidelik famielie groepe onderskei...
Dit is moontlik maar sonder werklike info (fotos) sal ons bloot raai.
Ambessa
Re: Een lam per week.........
Posted: Sun Apr 25, 2010 1:05 pm
by Biker
HALLO DAAR
Soos met beesteling word kleur en variasies geneties oorgedra en variasies wat nie funksioneel doeltreffend is nie ,sal lei tot minder doeltreffende diere.'' FORM FOLLOWS FUNCTION ''
Jou waarneming omtrent kleur in familie groepe is dus heeltemal korrek. Dit kom algemeen voor by baie dier groepe maar die natuur sal ook nie huiwer om te elimineer waar n variasie nie aanvaarbaar is nie.
Die dominante gene wat oor honderde duisende jare vasgele is sal oorheers en wel die basis vorm.
BIKER