Re: verskillende soorte staal gebruik vir messe
Posted: Thu Aug 30, 2012 1:43 pm
Sal graag meer wil hoor oor 420C (Dink dis wat op my Muela staan), en AUS8? My dra-mes is 8Cr13MoV, goedkoop Byrd.
Wat die roes aanbetref, is ek hiper retentief daaroor! Ek wil nie eers 'n patina op my ou messe sien nie. Ek bere my messe met of Ballistol, of Eezox op die lem, en vee net af voor ek gebruik. My jagmes se skede het redelik bloed ingehad, het gewag dat dit droog word en vlokkies maak, toe skoongemaak en mes nou met Eezox daarin gesit. Maar julle het my nou so bang gepraat dat ek hom vanmiddag sommer gaan uithaal en inspekteer!