Sal graag meer wil hoor oor 420C (Dink dis wat op my Muela staan), en AUS8? My dra-mes is 8Cr13MoV, goedkoop Byrd.
Wat die roes aanbetref, is ek hiper retentief daaroor! Ek wil nie eers 'n patina op my ou messe sien nie. Ek bere my messe met of Ballistol, of Eezox op die lem, en vee net af voor ek gebruik. My jagmes se skede het redelik bloed ingehad, het gewag dat dit droog word en vlokkies maak, toe skoongemaak en mes nou met Eezox daarin gesit. Maar julle het my nou so bang gepraat dat ek hom vanmiddag sommer gaan uithaal en inspekteer!
verskillende soorte staal gebruik vir messe
-
Skaaphaas
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Mon Feb 20, 2012 1:20 pm
Re: verskillende soorte staal gebruik vir messe
Artikel 13 en 15 lisensies vol, spaar nog om 16 ook vol te maak!
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: verskillende soorte staal gebruik vir messe
Baie dankie vir die inligting Martin, ek gaan kyk of ek hom in die hande kry.
Skaaphaas, leer trek vog. Moet nooit jou messe in die skede vir lang tye b?re nie.Dun lagie vaseline werk ook. Reukloos, smaakloos en vee maklik af.
Skaaphaas, leer trek vog. Moet nooit jou messe in die skede vir lang tye b?re nie.Dun lagie vaseline werk ook. Reukloos, smaakloos en vee maklik af.
-
Skaaphaas
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Mon Feb 20, 2012 1:20 pm
Re: verskillende soorte staal gebruik vir messe
Dankie Spekieries, hy is nou uit sy skede en het darem nog geen teken dat hy aanslaan nie.
Ek verstaan Vaseline, dit verhoed dat die metaal met suurstof in aanraking kom, en sodoende keer dit roes. Ek sit Eezox op omdat dit nie net die suurstof keer nie, maar aktief roes teenwerk.