PXT Proof Research

User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: PXT Proof Research

Post by Ralph Badenhorst »

Ek weet nie veel nie maar....

33xc's in BB MOD400 het NIE langer gehou as ander 416R SS lope nie - ek weet hulle le by my.

As die indrustrie "revolutionary" woorde begin gebruik hardloop ek weg.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: PXT Proof Research

Post by Capt. Yoda »

Dit lyk of die manne wat hul toets wel reken die lope hou 40% + langer, "felt recoil" is blykaar ook minder dalk is ek heel verkeerd nou moet ons net sien hoe hulle skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply