Page 2 of 2

Re: Loop en jag in die aand.

Posted: Tue Mar 13, 2012 7:51 pm
by Problem Animal Control
Vrydagaand is die aand

Re: Loop en jag in die aand.

Posted: Tue Mar 13, 2012 7:57 pm
by G-force
Problem Animal Control wrote: Vrydagaand is die aand
Details????

Re: Loop en jag in die aand.

Posted: Tue Mar 13, 2012 9:05 pm
by Problem Animal Control
Gaan Vrydagaand ystervarke skiet met haelgeweer in die miellies,kry R70 per ystervark

Re: Loop en jag in die aand.

Posted: Wed Mar 14, 2012 8:30 am
by Arno Pienaar
Dagse manne.                  Ek glo nie ek sal dit kan doen nie jy stap nog so dan vlieg daardie bosvark hier langs n man op ek sal my eers lam skrik en dan sal oorweeg om te skiet hahahah.  Pienaar

Re: Loop en jag in die aand.

Posted: Wed Mar 14, 2012 6:43 pm
by Problem Animal Control
Daai Semi outo vol LG's gaan mooi loop

Re: Loop en jag in die aand.

Posted: Thu Mar 15, 2012 2:09 pm
by Sarelss
Ek het grootgeword met koplamp jag. Bedags ape en bobbejane in en langs landerye en snags veral varke.
Baie bosvarke so geskiet. Sal maar sag praat oor die Bosbokke.
So alleeen jag in die nag is 'n belewenis soos die ander manne s?. Baie min goeters kan vir soveel opwinding en hoendervleis sorg as 'n Bosvark. Ongelukkig raak die skietplekke al hoe minder.
SS

Re: Loop en jag in die aand.

Posted: Thu Mar 15, 2012 4:00 pm
by PITSMIT
Martin1 wrote: Ek en n paar vriende van my het al so lekker getrek geraak dat ons spring haase op rust de winter van die bakkie af duik dit was pret
praat van cowboys oorsee

lyk of ons ons eie het hier in SA ??? :o ;D ;D

Re: Loop en jag in die aand.

Posted: Fri Mar 16, 2012 8:41 am
by Gerhard Smith
Ons het woensdag aand n groot vark geskiet buite wellington met n LEDlenser. Ek het n LED lenser op my scope dis n leupold 3-9x50 en jy sien asof dit dag is maklik 100m ver.

Re: Loop en jag in die aand.

Posted: Thu Apr 12, 2012 8:22 am
by TikkaT3
Gerhard Smith wrote: Ons het woensdag aand n groot vark geskiet buite wellington met n LEDlenser. Ek het n LED lenser op my scope dis n leupold 3-9x50 en jy sien asof dit dag is maklik 100m ver.
Gerhard, hoe het jy die flits aan jou scope monteer?

Re: Loop en jag in die aand.

Posted: Thu Apr 12, 2012 4:40 pm
by Gerhard Smith
Tikka jong ek het sommer van daai saddles wat jy swart water pyp teen die muur mee vassit aan mekaar vas geboud. Een is 25mm vir die scope en ander een is 30mm vir die flits enn dit werk soos n droom.