Page 2 of 2
Re: Viper bullets
Posted: Tue Oct 07, 2025 10:02 pm
by Riaan404
I ordered and received my order, ... after a while. It is common knowledge that Viper Bullets are in the process of being sold, so it is reasonable that operations will not flow as smoothly as expected.
Hopefully the sale will be concluded soon and that the new owner(s) will institute steps to regain market trust and operational momentum.
Re: Viper bullets
Posted: Wed Oct 08, 2025 9:29 pm
by James Wilson
HI Riaan
Can you perhaps chare some more info regarding the sale of Viper?
many thanks
Re: Viper bullets
Posted: Thu Oct 09, 2025 9:26 am
by Riaan404
Hi James, I only know what Johnathan told me, which is not much, but it boils down to the fact that he wants to sell Viper Bullets. There is currently an interested party, but no signed deal yet.
Re: Viper bullets
Posted: Thu Oct 09, 2025 9:58 am
by TFDADD
Uittreksels uit plasing op Jaracal -
Jaracal plasing
Oom Peter is oorlede so maand terug.
Sy Seun John hardloop die besigheid tans.
Johnathan Sutton (Peter's son) will continue to make and sell Viper Bullets and Shot.
Contact details Johnathan 073 883 4568
Kort aanhaling uit e-pos wat Peter in Desember 2022 aan my gestuur het -
Hi Koos,
Sorry for the late reply I have been in hospital for a while.
Sjoe, hier is ek darem nou heeltemal agter die tyd met gebeure rondom Viper Bullets.
Ek en Peter het gedurende Desember 2022 en vroeg weer in 2023 oor die moontlikheid gesels dat ek sy monolitiese rooikoper koeëls sou versprei, want ek was nie bereid om sy geelkoper koeëls te versprei nie en daarom kon ons toe nie tot 'n ooreenkoms kom nie.
Dít nou nadat GS Custom myself en al ons kliënte so skandelik in die steek gelaat het en vandag plaaslik en in die VSA heeltemal onderdeur is, direk as gevolg van Gerhard se dogter se toedoen in beide plaaslike en VSA opset.
Hoop van harte dat Viper Bullets ook nie dieselfde paadjie sal loop met Peter se seun Johnathan aan die stuur nie, want oorlede Peter het 'n goeie produk tot stand gebring met sy rooikoper koeëls.
Re: Viper bullets
Posted: Thu Oct 09, 2025 10:39 am
by James Wilson
TFDADD(ek onthou ek het eenkeer by jou ook GSC gekoop), ek was n groot aanhanger van GSC, nie van hul baas nie. Vandat GSC nie meer beskikbaar is nie, n paar jaar gelede- het ek begin toetse doen op ander mono's. Ek het op die ou end op Viper besluit, hulle het vir my al die boksies getik. My gewere werk het pragtige groeppe, en die resultate op die bokke is wat ek verlang. Die ladaing ontwikkeling was verspot maklik( baie soos GSC). Ek hoop dus van harte dat Viper sal voortleef.
Ek sit reeds en wonder of ek nie maar moet vastrap en baie voorraad bestel nie
As iemand Viper oorkoop, hoop ek dit is werklik kundige mense wat al die kennis het rondom balistiek, herlaai en dan veral die uniekheid van Viper se produk
Re: Viper bullets
Posted: Thu Oct 09, 2025 11:16 am
by Lewies
Ek gaan maar die Ballistix HunTac probeer totdat Viper weer sy voete vind
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Viper bullets
Posted: Thu Oct 09, 2025 4:54 pm
by AgroDuck
Lewies wrote:Ek gaan maar die Ballistix HunTac probeer totdat Viper weer sy voete vind
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek is reeds op daai bootjie met my 6.5x55mm. Die ou 303 het nog n paare rondtes, so nog nie dadelik nodig nie, MAAR....
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
Re: Viper bullets
Posted: Thu Dec 04, 2025 1:46 pm
by Lewies
Het nou my Balistix Huntac punte gekry. Ek het 28 November dit bestel deur Beyond Marksman. Geen probleem met opvolg navra ens. nie. Hoop maar net hulle werk ook so goed!