Doplengte ?
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Doplengte ?
Raven
3885ft/sek? Is jy nie bang jy blaas jou kop af nie? Dit is 600ft/sek oor die max vir daai kaliber met 100gr punte.
Maar in elk geval, als wat die manne ges? het is waar. Gaan kyk naa die goed wat genoem is. Ek lei af jy krimp jou rondtes. met die kleiner oppervlak wat die nek nou vashou teen die shaft van die koeel, is jou spanning nou mider, dit gaan laer peak pressure tot gevolg het en jou snelheid behoort af te neem. Dit kan invloed h? op jou groepering. Die wat die dop dalk te kort is en die koeel vir wyle vry loop sal ook 'n groot invloed op groepering he. In jou geval lyk dit vir my na meet en pas is al antwoord wat nou gaan werk

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Doplengte ?
Dok
Mooi loop
Francois
Het ek hom lankal gese, seker da is fout by sy "spoedmasjien", sal dit nou n chrony se afrikaanse naam wees??Dit is 600ft/sek oor die max vir daai kaliber met 100gr punte.
Mooi loop
Francois
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Doplengte ?
FM
Ja of daai gatsometer lees skeef of die man is 'n waaghals, ek hoop die gatsometer het die skroef los en nie die baas nie
Ja of daai gatsometer lees skeef of die man is 'n waaghals, ek hoop die gatsometer het die skroef los en nie die baas nie
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Doplengte ?
Ai jammer ouens.... dit is 3385FPS.. drie duisend drie honderd vyf en tagtigJagtersdok wrote: Raven
3885ft/sek? Is jy nie bang jy blaas jou kop af nie? Dit is 600ft/sek oor die max vir daai kaliber met 100gr punte.
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

-
NICO
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue May 25, 2010 4:04 pm
Re: Doplengte ?
Raven
Dit klink darem baie beter.
Nico
Dit klink darem baie beter.
Nico
As long as there's lead in the air there are hope
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Doplengte ?
Jis Raven,
my snelhede is ook daar rond, ek het amper n minderwaardigheidskompleks ontwikkel.
Groete

- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: Doplengte ?
WWMy doppe 2x geskiet wissel tussen 48.6 en 49mm
Ek het net Lee case trimmer en die raak nog glad nie die dop as ek dit wil trim na eenvormige lengte toe nie.
Ek weet nie of ek iewers misgelees het nie, maar ek sien nie dat jy al regtig geantwoord is nie. Iewers het die kaliber ook oorgeslaan na 25-06 toe.
Volgens my tabelle is maks lengte vir 22-250 1,912" (48,56mm) en trim lengte is 1,902"(48.31mm), so daar volgens is jou doppe reeds by maksimum lengte. Ek sou 'n ander tipe trimmer gebruik het en almal teruggesny het na die trim lengte. Hoop dit help.
Winners never quit - Quitters never win.
- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: Doplengte ?
RavenOp my .25-06 is jou maks doplengte 63.35mm gemiddeld, ek vat toe 20 doppe van verskillende lengtes en sny almal na kortste DOP se lengte van 62.85mm
Jy is heeltemal reg met 63,35mm as maksimum lengte vir 25 06, maar korrekte trim lengte is 63,09mm (2,484"), so eintlik is jou doppe teen 62,85mm nou effens te kort. Kan egter nie dink dat so 'n klein verskil op doplengte skielik so 'n groot invloed kan he op groepe nie. Groete
Winners never quit - Quitters never win.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Doplengte ?
Raven
Daai is nogsteeds bietjie warm gelaai met so 100ft/sek, maar solank daar nie ander druk tekens is nie is dit half okay, pasop net vir die warm dae
Het jy nou al die TPL gemeet weer en gekyk hoe diep druk die punt in jou nuwe verkrte doppe in?
Daai is nogsteeds bietjie warm gelaai met so 100ft/sek, maar solank daar nie ander druk tekens is nie is dit half okay, pasop net vir die warm dae
Het jy nou al die TPL gemeet weer en gekyk hoe diep druk die punt in jou nuwe verkrte doppe in?
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Doplengte ?
http://www.longrangehunting.com/articles/hand-loading-long-range-1.php Vir die freebore jig
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Doplengte ?
Ek het nou weer doppe getrim, ek lees op die LE Wilson site dat die doppe .01" koter as spec moet wees dit beteken 0.254mm korter. Op die longrange forum is daar manne wat selfs .02" korter trim 0.5mm. Ek vind dat my trimmer nie die doppe 100% dieselfde sny nie, dit kan wees dat ek oneweredige druk toepas. Sommige doppe van .223 is 44.25mm en dan sommer so kort as 44.19mm, Dit val darem binne die .5mm van spec af.
Hoe kritiek die lengte is wil ek graag weet. Gaan dit die verskil maak tussen 1" en 1/2" groeperings?

- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Doplengte ?
Dok en KraaiHet jy nou al die TPL gemeet weer en gekyk hoe diep druk die punt in jou nuwe verkrte doppe in?
Die TPL sal dieselfde bly met langer of korter doppe, want die seating die weet nie hoe lank die dop is nie (as jy nie met die seating die rondspeel nie). Wat wel sal verskil is die hoeveelheid punt wat deur die dop vasgehou word.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Doplengte ?
Boesman
Dit is mos wat ek ges? het. Waar die verkorte dop die probleem kan veroorsaak is wanneer jou TPL dieselfde bly en daar nou te min van die koe?l se skag deur die kort nek vas gehou word en of te veel vry loop veroorsaak of dat die druk te veel afneem en die spoed te laag begin hardloop.
Jammer as ek bietjie verwarring veroorsaak het