ALGEMENE VERSORGING,BOERE RATE en TIPS.

Greyhound.Racer

Re: ALGEMENE VERSORGING,BOERE RATE en TIPS.

Post by Greyhound.Racer »

Hello every one. First thing is BBG did not say anything wrong about the Boer windhond so please hold yous horses., and BBG please dont feed saw dust to Greyhounds its just too much fat, rather buy chicken livers..
KAMAKASI
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Thu Jan 14, 2010 7:54 am

Re: ALGEMENE VERSORGING,BOERE RATE en TIPS.

Post by KAMAKASI »

Ek vra onverskoonig. Raak net so opgewonde en weggevoer deur die honde dinge. Ons het vandag die algeme jaarverga van die Suid Afrikaanse Boerwindhond vereniging gehad,nuwe bestuur gekies. Die bedryf groei mooi en daar is unieke mense wat bou en voorentoe gaan. Dankie aan almal wat daar was en insette gelewer het.
Greyhound.Racer

Re: ALGEMENE VERSORGING,BOERE RATE en TIPS.

Post by Greyhound.Racer »

Kamakasi..
Als reg, 'n boerhond is wel nie my ginsteling windhond nie maar eks bly hule vorder goed. Maar ek sien di topic is heel van di pad af.!

Ek het 'n teef hier by my maar ek sukkel om haar gewig op tekry, ek het haar ge ontwurm met drontal en 5dae daar na met Panacur. Ek het al die honde eers op Lifestyle hone kos gehaat, maar toe oor gegaan na Montego en gee ook vleis saam die kos, ek probeer nou ook Eukanuba puppy kos..
KAMAKASI
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Thu Jan 14, 2010 7:54 am

Re: ALGEMENE VERSORGING,BOERE RATE en TIPS.

Post by KAMAKASI »

GR

Ja,jou pille is reg,dis immers van die beste opi mark. Indien hul in oefening is tel hul moeilik gewig op en is hul geneig om sraal te raak. Indien nie op oefen is nie moet sy vet word. Gee haar 3keer n dag porsies wat lekker voorberei is. Kry heptonic of maak n mengsel van marmite,suiker,liveressins opgelos in warm water, en gee haar dit met behulp van n spuit 10ml n uur voor voedings.soms goed om met n ander hond naby te staan vir kompetisie op voertyd. As jy weer gaan lees wat al gepost is gaan jy lees van poeiers wat oor die kos gesprinkel kan word. Hoop sy word vet. Daar is ander goed wat ook werk, ma passop vir te veel ontwurm! Daar gaan goei mikro organismes saammet die slegtes ook dood.
KAMAKASI
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Thu Jan 14, 2010 7:54 am

Re: ALGEMENE VERSORGING,BOERE RATE en TIPS.

Post by KAMAKASI »

Daar is 2 supliments wat help vir haarkwaliteit,droe velle verlig op veral wit en bont honde en hul goed laat blink. Dis mirracoat en oseans gold. Weet vani ouens gebruik dit. Pasop vir sonneblom olie oor kos goei,daar is veral in gebruikte olie.
KAMAKASI
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Thu Jan 14, 2010 7:54 am

Re: ALGEMENE VERSORGING,BOERE RATE en TIPS.

Post by KAMAKASI »

BBG

Nou weer jou post gelees,dink ekt heeltemal oor reageer,dit gaan net oor die bokvang. Ons werk baie hard om die beeld van die windhond positief uit te dra.n Groot probleem is die wanpersepsie dat alle windhonde bokke jaag. Ons fokus op probleem dier beheer en rooijakkalse en rooikatte en distansieer ons van spesies jag wat beskerm word deur die wet en nie skade aan ons kleinvee doen nie. Was nie persoonlik gemik op jou nie,meer die bokjaers.
BBG
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Tue Jan 12, 2010 4:58 pm

Re: ALGEMENE VERSORGING,BOERE RATE en TIPS.

Post by BBG »

KAMAKASI

No no problem, dont worry i now understand, jou honde hulle is nie bang van die rooikatte,

Cheers,
KAMAKASI
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Thu Jan 14, 2010 7:54 am

Re: ALGEMENE VERSORGING,BOERE RATE en TIPS.

Post by KAMAKASI »

BBG

Hul is vir min goed bang.n groot kat gee baie groot pakslae. Hier kom ondervinding in,al gesien dat n ervare hond hom in hardloop en net agter die skouer knoppe hom optel,hier is die veiligste plek vir n enkel(net een)hond om te vat. Hul byt dan n groot oppervlak wat insluit die ruggraat,ribbes en vitals,na n paar skutte is dit verby.(Hul het nie rerig 9 lewens nie!)
KAMAKASI
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Thu Jan 14, 2010 7:54 am

Re: ALGEMENE VERSORGING,BOERE RATE en TIPS.

Post by KAMAKASI »

As mens daai goed jag is n potjie woundmagic en n blikkie debrazime altyd handig.
Greyhound.Racer

Re: ALGEMENE VERSORGING,BOERE RATE en TIPS.

Post by Greyhound.Racer »

Kamakasi..
Al kat wat my honde van weet is die probleem huis katte hier rond. Hahahaha.
Stephan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Thu Jul 16, 2009 3:43 pm

Re: ALGEMENE VERSORGING,BOERE RATE en TIPS.

Post by Stephan »

Hi

Vir wonde gebruik ek debrizyme aerosal, ek glo ook in rimadyl pille, en lentrax penissilien 1ml/10kg as hond n wond of kneusing het. Vir vel irritasies op groot honde het ek al dectomax gegee wat baie goed werk.Ek hou ook van bob martin se condition tablette as n hond sukkel om kondisie te kry, of ek vat pets mince en meng dit in sy pille so tel hul vinnig gewig op.

Groete
KAMAKASI
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Thu Jan 14, 2010 7:54 am

Re: ALGEMENE VERSORGING,BOERE RATE en TIPS.

Post by KAMAKASI »

Dankie stephan

Dis juis oor hierdie goeie raad dat ons begin het met die topic. Weet jyt al baie produkte op die mark probeer en ek kan beaam dat dit werk!
KAMAKASI
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Thu Jan 14, 2010 7:54 am

Re: ALGEMENE VERSORGING,BOERE RATE en TIPS.

Post by KAMAKASI »

GR

Nou al gesien met katte,dis altyd die mooiste meisie ini dorp of die kwaaiste tannie stienie se eiendom, so spaar hul!!! Haha. Boer wat ek ken het baie hoenders en katte,weti hoe hy dit reg kry nie maar daar is vede op daai jaard. Honde lig nie eens hul ore vir die goed nie! My goed baklei ma bietjie SOOS KATTE EN HONDE!
BBG
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Tue Jan 12, 2010 4:58 pm

Re: ALGEMENE VERSORGING,BOERE RATE en TIPS.

Post by BBG »

GR,Kamakasi

Even Jackie and Japie can try it, hahahah

how long they take to put rooikat to rest, ek dink did kan maar soos 30 min vat, I know for dangareous animals like bobbejaan, bosvark,there its a war
KAMAKASI
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Thu Jan 14, 2010 7:54 am

Re: ALGEMENE VERSORGING,BOERE RATE en TIPS.

Post by KAMAKASI »

Ons honde dek nie die goed dood nie!
Stephan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Thu Jul 16, 2009 3:43 pm

Re: ALGEMENE VERSORGING,BOERE RATE en TIPS.

Post by Stephan »

GR

Sien hier in vorige post jy praat van mandiebalar apses? Ek ken dit glad nie, wat se siekte is dit?

Groete
Greyhound.Racer

Re: ALGEMENE VERSORGING,BOERE RATE en TIPS.

Post by Greyhound.Racer »

Kamakasi..
Ek sit nou in my Lada niva en lag my moer toe vir 'Ons honde dek nie die goed dood nie' dis nou die beste wat ek nog ooit gehoor het, ek like dit kwaai.!

BBG, no i trained Jackie and Tiger too kill people that put there feet in our yard, there is no way i will let my dogs hunt any thing that is dangerous to them. As i told you they mean alot too me, and this Irish male of me i wont even comment on how much i love him..
Greyhound.Racer

Re: ALGEMENE VERSORGING,BOERE RATE en TIPS.

Post by Greyhound.Racer »

Stephan..
Ek is nie seker oor die spelling van Mandiebelar apses nie, maar dis kliere onder die kaake wat opswel van sweersel, my hondjies het dit gekry van 2weeke oud, maar dis onbekend hoe of waarom hulle dit gekry het, 1 van die hondjies was so erg dat sy later nie meer kon asem haal en het haar vet toe gejaag 11 uur die aand maar die vet kon niks doen, moes haar die volgende dag trug vat sodat die vet dit kon sny en dryneer, daar na moes ek die x sny pleke skoon maak met inspuiting en VetGuard safe.. Letwel ek het dit nog nie weer gesien in 3jaar nie.

Kamakasi..
Die rede hoekom ek my honde doseer met Drontal en dan met Panacur is omdat ek het wurms wat nie dood van Drontal nie, ek het al samples gevat vet toe maar hulle weet nie!! Maar ek het ook 5jaar trug Velbental (weet nie of dit reg gespel is nie) gebruik en ek het nie die wurms gehaat nie. Ek het ook gehoor dat Drontal nie die eiers dood nie net die wurms, en Panacur gee mens vir 5dae so dit maak die nuwe wurms dood, en Dectomax spuit mens vir Spiral loopy of iets, dis so klein tiepe wurm wat in die hond se rugstring gan dan verlam die wurms die hond.. Letwel Kamaksi dan moet die mense die katte in hul huis hou, en oom ek kyk ook nog nie vir 'Girls' nie eks nog te jonk vir sulke goed, so ek weet nie of is dit mooi meisies se katte nie. Hahahaha.
Last edited by Greyhound.Racer on Wed Feb 10, 2010 11:08 pm, edited 1 time in total.
Greyhound.Racer

Re: ALGEMENE VERSORGING,BOERE RATE en TIPS.

Post by Greyhound.Racer »

Kamakasi..
Ons het ook 'n kat en hoenders hier wat los loop maar die Windhonde sal hulle niks doen nie, selfs met boer bokke, perde, beeste en so aan. Maar lat hulle nou 'n vreemde kat of selfs 'n ander hond sien dan is dit nag, en wat ek al by die baan honde gesien het is hulle dek nie sommer ander ras honde nie, hulle stel net nie belang nie. Of dalk is dit net my hond.
Nou is my fingers lam getik op die stuk Nokia, ek gan nou nie eers op mxit kan tik nie hulle gan kramp en styf trek.!

Groetnis almal lat dit goed gan met die Windhonde en kyk mooi na hulle.

Greyhound. Racer... :-)
Last edited by Greyhound.Racer on Wed Feb 10, 2010 11:29 pm, edited 1 time in total.
HOUNDDOG

Re: ALGEMENE VERSORGING,BOERE RATE en TIPS.

Post by HOUNDDOG »

RACER

HOEKOM SAL JY SE MOET N WINDHOND NIE TE VEEL VET IN SY KOS INKRY NIE?
Greyhound.Racer

Re: ALGEMENE VERSORGING,BOERE RATE en TIPS.

Post by Greyhound.Racer »

Hounddog..
Dis mar meer vir klein hondjies, ek gee hule net pellets om teeet. Groot honde is beter want hule brand dit vinnig..

Jis hoekom is dit so stil hier.?
HOUNDDOG

Re: ALGEMENE VERSORGING,BOERE RATE en TIPS.

Post by HOUNDDOG »

WANT EK GEE MY HONDE AF EN TOE VET VLEIS, GEWONDER HOEKOM DIT SKADE KAN DOEN? HET NOG NOOIT N PROBLEEM GEHAD NIE, HUL IS BAIE LIEF DAARVOOR.
KAMAKASI
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Thu Jan 14, 2010 7:54 am

Re: ALGEMENE VERSORGING,BOERE RATE en TIPS.

Post by KAMAKASI »

Daar is n afdeling hier waaroor ons baie kan gesels en dit behels fiksheid. Baie mense maak hul honde verskillend fiks. Draf langs n 4wheeler of bakkie,baan oefening of stap ini veld met n trek hier en daar. Dan moet ek darm byvoeg,die fikste en mees gebreide honde moet die wees wat elke dag saam skaap wagters en op veeposte saam werkers veld toe gaan,langs die perd draf,en so paar lang sprints insit!hoe maak julle honde fiks?
KAMAKASI
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Thu Jan 14, 2010 7:54 am

Re: ALGEMENE VERSORGING,BOERE RATE en TIPS.

Post by KAMAKASI »

Nog iets wat ons nou by ons voorbereiding byvoeg is om op baan te hardloop. Het so paar keer by n vriend gaan hardloop,ongelooflike verskil gemaak! Skerpheid,krag en bespiering. Leer nou n werpsel van 9 eers daar voor hul uitgaan. Sien ook die manne wat baie hardloop,gebruik n oplosbare vitamien en elektroliet mengsel wat baie help!
KAMAKASI
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Thu Jan 14, 2010 7:54 am

Re: ALGEMENE VERSORGING,BOERE RATE en TIPS.

Post by KAMAKASI »

Daar is een ding wat nog nie aangeraak is nie,en as dit is hoe die topic afgesluit word,let it be so!

Een ding wat n swak hond,average kan maak.n average(gemiddelde)hond goed.n goeie hond beter,en n besonderse hond super! Is dit liefde.

Dit nie een keer gesien nie,maar baie.n dame wat een hond het,ry saam ini kar,slaap ini huis en kom saterdag hardloop sy almal moertoe!
Wil nie te sentimenteel raak nie,ekt self te veel honde,maar is dit nie vir julle ook inspereerend nie. Dit is net werk as jy eerder iets ander sou wou gedoen het!!!
Post Reply