Page 2 of 2

Re: Geno kort ons hulp

Posted: Mon Jul 24, 2023 7:25 am
by Pikkie
Sterkte Geno.

Re: Geno kort ons hulp

Posted: Mon Jul 24, 2023 7:27 am
by Gian_dP
Sterkte Geno.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk


Re: Geno kort ons hulp

Posted: Mon Jul 24, 2023 8:05 am
by Riaan Kriel
Ai.. altyd sleg om so iets te hoor. Baie sterkte vir jou en jou hele familie Geno. Dink aan julle en bid vir julle in die hartseer tyd

Re: Geno kort ons hulp

Posted: Mon Jul 24, 2023 8:21 am
by heywillie
Sterkte my maat

Re: Geno kort ons hulp

Posted: Mon Jul 24, 2023 9:25 am
by saswart
jammer om te hoor Geno

Re: Geno kort ons hulp

Posted: Mon Jul 24, 2023 10:57 am
by ZKK
Sterkte ou Geno, deur hierdie moeilike tyd.

Re: Geno kort ons hulp

Posted: Mon Jul 24, 2023 5:04 pm
by Dolf014
Innige simpatie vir jou en die gesin.
Die Here pluk soms die mooi blomme vroeg.

Re: Geno kort ons hulp

Posted: Wed Jul 26, 2023 8:49 am
by Geno
ALRHA het 'n Oryx chassis vir Howa SA met 'n magasyn geskenk vir my Pa se mediese onkostes en ons is baie dankbaar daarvoor!
Ons wil hom graag verkoop vir R8000.00
Whatsapp my as iemandĀ belangstel. 0825354100

Image

Re: Geno kort ons hulp

Posted: Wed Jul 26, 2023 1:27 pm
by Geno
Die Oryx chassis is verkoop, baie dankie!

Re: Geno kort ons hulp

Posted: Fri Jul 28, 2023 4:01 pm
by Dirkvh