Tripod het omgeval

Enige iets pas hier/ discuss anything here
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: Tripod het omgeval

Post by Aceofspades »

Eish oom Driepoot. Toe ek begin lees het ek gedink ons gaan fotos van 'n leuperd sien met 8" tande....

Sterkte daar oom. Oom is in my gebede.

Sent from my BV9900E using Tapatalk

User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Tripod het omgeval

Post by Vlakvark Soldaat »

Ai tog sterkte oom! n puppy sou dalk n beter opsie vir die dogtertjie gewees het! 😉
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
EtienneA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 350
Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am

Re: Tripod het omgeval

Post by EtienneA »

Sterkte met die herstelproses.
Guillaume
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Thu Aug 29, 2019 8:54 am

Re: Tripod het omgeval

Post by Guillaume »

Sterkte met die herstel oom!
B-Vista
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am

Re: Tripod het omgeval

Post by B-Vista »

Marius jy moet gou gesond word, ons het jou hulp vir nog baie lank nodig
Ters Hickman
Full Member
Full Member
Posts: 242
Joined: Wed Sep 18, 2013 3:38 pm

Re: Tripod het omgeval

Post by Ters Hickman »

Wat 'n frats! Sterkte Oom Marius!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7548
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Tripod het omgeval

Post by Wouter Roets »

Uncle, hope you learned to leave the pussies from now on alone!
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2150
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Tripod het omgeval

Post by Koos Barnard »

Sterkte met die herstelpad Marius. Hoop die operasies om jou hand se funksies te herstel is 'n groot sukses.
Mooi loop
Jan Dissel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 90
Joined: Mon Aug 13, 2018 11:57 am

Re: Tripod het omgeval

Post by Jan Dissel »

Sterkte Oom

Ons vertrou daai hand sal weer ten volle herstel.
______________________
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
VictorG
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 52
Joined: Fri May 04, 2018 10:38 am

Re: Tripod het omgeval

Post by VictorG »

Sterkte en volkome herstel word jou toegebid Marius.
BRNO 7X57 1983
Obendorf Mauser 8x57 JS 1932
Mossberg ( Springfield ) 30-06
Ivor Johnson 1930
User avatar
Speelmansjagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 651
Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm

Re: Tripod het omgeval

Post by Speelmansjagter »

Sterkte Oom. In ons gebede.

Sent from my SM-G991B using Tapatalk

.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
honda2
Full Member
Full Member
Posts: 194
Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm

Re: Tripod het omgeval

Post by honda2 »

Sterkte Oom. Hoop die opvolg operasie is n sukses.

Sent from my CPH2273 using Tapatalk

User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Tripod het omgeval

Post by JJV »

Baie sterkte Oom, vat dit rustig, en luister vir die phisio!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3071
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Tripod het omgeval

Post by Apie »

Sterkte Oom!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Tripod het omgeval

Post by sako 30-06 »

Baie sterkte Oom, ons vertrou Oom se volkome genees.

Het iemand dalk enige terugvoer oor hoe dit op die stadium gaan?
Lapua
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 482
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am

Re: Tripod het omgeval

Post by Lapua »

Sterkte Uncle,
Vrot tande sal jou nie onder kry nie
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 624
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Tripod het omgeval

Post by ZKK »

Sterkte Oom Marius, hoop Oom herstel spoedig
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Tripod het omgeval

Post by James Wilson »

Jinne Marius dit klink verskriklik. Ek het nie eens geweet n mens kan tendons oorplant nie. Ek wense jou beterskap toe
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: Tripod het omgeval

Post by HeinM »

Sleg om te verneem... Baie sterkte ;)
User avatar
Cobus Wessels
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am

Re: Tripod het omgeval

Post by Cobus Wessels »

Naand Marius
Ek wens jou alle sterkte toe. Indien jy ooit 'n verdere opinie of verdere behandeling benodig in 'n fasiliteit met ouwêreldse standaarde (Zuid Afrikaans nog die naam)- laat my asb. weet. Nie my spesialis veld maar ek ken mense....
Groete
Cobus

Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk

3kus
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am

Re: Tripod het omgeval

Post by 3kus »

Sterte oom Marius, hoop oom herstel gou.


Sent from my iPhone using Tapatalk
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Tripod het omgeval

Post by win270 »

Wie van julle weet hoe dit tans met oom Marius gaan asb? Ons moet hom asb nie vergeet nie en al die pad ondersteun op sy pad van herstel. Die tipe beserings en gepaardgaande operasies is nie speletjies nie.

Hoop iemand na aan hom kan ons inlig ASB.
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1349
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Tripod het omgeval

Post by Toxxyc »

Oom Marius, is Necrotizing Fasciitis regtig waarmee hulle Oom gediagnoseer het? Liewe ouers, die bakterie is bitter skaars eintlik, en ongelooflik gevaarlik en aggressief! Bly Oom is nog met ons!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Tripod het omgeval

Post by tripodmvr »

Net 'n vinnige terugvoer oor die katbyt op 17 Junie 2023.

Eerste hospitalisasie 21 tot 28 Junie. Twee operasies om hand skoon te maak van infeksie. Boonste spiere vernietig deur infeksie.
2de - hand heel nie na wense en op 18 Julie word wond weer geheg. Gat val egter in hand en wil nie genees.
3de - 8 tot 15 September - spierhegting gedoen om gebruik van vingers weer moontlik te maak. Terselfdertyd word my hand aan my maag met 'n flap vel oor die gat vasgewerk.
4de - 28 September. Flap word losgesny en mooi gevorm om gat toe te maak. Maag se lieslappe word ook met steke geheg.

Ek ervaar wel effe pyn, maar pille hou dit in bedwang. Regterarm is nou baie swak weens geen gebruik en my vingers dom en geswel. Kan darem met my middelvinger tik. Ek sien nog maande se fisio en oefening om gebruik van my hand terug te kry. Sal egter nooit weer 100% wees nie. Baie bly dat ek nie my hand verloor het nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: Tripod het omgeval

Post by HeinM »

tripodmvr wrote: Sat Sep 30, 2023 11:56 am Net 'n vinnige terugvoer oor die katbyt op 17 Junie 2023.

Eerste hospitalisasie 21 tot 28 Junie. Twee operasies om hand skoon te maak van infeksie. Boonste spiere vernietig deur infeksie.
2de - hand heel nie na wense en op 18 Julie word wond weer geheg. Gat val egter in hand en wil nie genees.
3de - 8 tot 15 September - spierhegting gedoen om gebruik van vingers weer moontlik te maak. Terselfdertyd word my hand aan my maag met 'n flap vel oor die gat vasgewerk.
4de - 28 September. Flap word losgesny en mooi gevorm om gat toe te maak. Maag se lieslappe word ook met steke geheg.

Ek ervaar wel effe pyn, maar pille hou dit in bedwang. Regterarm is nou baie swak weens geen gebruik en my vingers dom en geswel. Kan darem met my middelvinger tik. Ek sien nog maande se fisio en oefening om gebruik van my hand terug te kry. Sal egter nooit weer 100% wees nie. Baie bly dat ek nie my hand verloor het nie.
Dis erg :( Baie sterkte
Post Reply