Page 2 of 2

Re: Swat skietbaan gesluit deur nuwe eienaar

Posted: Fri Mar 21, 2025 4:54 pm
by JacquesSAKO.308
Hi Manne,

Enige idee of SWAT al oop is?

Groete

Sent from my SM-S901E using Tapatalk

Re: Swat skietbaan gesluit deur nuwe eienaar

Posted: Sat Apr 19, 2025 5:24 pm
by Giepie
Sal ook graag wil weet, juk al erg om weer te gaan skiet en die ander is te ver of ongemaklik. Jagseisoen is al op ons!

Re: Swat skietbaan gesluit deur nuwe eienaar

Posted: Wed May 21, 2025 10:36 am
by Maroelas
Enige iemand al iets nuuts gehoor?

Re: Swat skietbaan gesluit deur nuwe eienaar

Posted: Wed May 21, 2025 4:49 pm
by Hennie van der Merwe
Het afgelope naweek met n ou gepraat wat die nuwe eienaar ken. Hulle wou eers ontwikkeling daar doen, maar agv dolomiet, was dit onmoontlik. Nuwe eienaar gaan SWAT heeltemal opgradeer, en dit gaan ongeveer tot en met 'n jaar neem, na bewering.

Re: Swat skietbaan gesluit deur nuwe eienaar

Posted: Wed May 21, 2025 5:38 pm
by Maroelas
Dankie Hennie!

Re: Swat skietbaan gesluit deur nuwe eienaar

Posted: Wed Jan 28, 2026 8:47 am
by ~JTK~
weet dis n ou thread maar het enige iemand dalk al meer inligting... Dis darem afterall n jaar later :D

Re: Swat skietbaan gesluit deur nuwe eienaar

Posted: Thu Jan 29, 2026 8:25 pm
by BunduRic
Nog niks, en die nommer op die hek is iemand wat nie eers weet wat of waar SWAT is nie.