Page 2 of 2
Re: Voorstelle vir n allround teleskoop vir .338 WM
Posted: Tue Jan 31, 2023 3:58 pm
by J.A.N
Element het ñ nuwe Helix HD 2-16x50 teleskoop uitgebring wat nogal netjies lyk.
Re: Voorstelle vir n allround teleskoop vir .338 WM
Posted: Tue Feb 07, 2023 6:42 am
by 3kus
Goeie more, ek het toe besluit op die Leupold se VX5 HD 3-15x44 en hom bestel, dankie vir almal se insette
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Voorstelle vir n allround teleskoop vir .338 WM
Posted: Tue Feb 07, 2023 7:53 am
by Arnold
3kus wrote: Tue Feb 07, 2023 6:42 am
Goeie more, ek het toe besluit op die Leupold se VX5 HD 3-15x44 en hom bestel, dankie vir almal se insette
Sent from my iPhone using Tapatalk
Lekker ligte scope met groter field of view as baie ander goedkoper scopes!
Re: Voorstelle vir n allround teleskoop vir .338 WM
Posted: Tue Feb 07, 2023 10:57 am
by tripodmvr
Baie goeie praktiese keuse vir jou toepassing en jy is verseker van 'n kwaliteit produk.
Re: Voorstelle vir n allround teleskoop vir .338 WM
Posted: Tue Feb 07, 2023 6:15 pm
by Lategan1
Jy gaan hom geniet.
Beste.