PMP borde deel II
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: PMP borde deel II
Fanie ek het 'n ekstra een bestel wat jy kan oorneem.
Doen die betaling en stuur dit asb. aan Sandra en dan sal ek vir Sandra s? wat gebeur het.
Peet
Doen die betaling en stuur dit asb. aan Sandra en dan sal ek vir Sandra s? wat gebeur het.
Peet
Work to live, don"t live to work
-
FE
- Hero Member

- Posts: 566
- Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm
Re: PMP borde deel II
Hi Peet,
My bord is betaal en bewys aangestuur vir Sandra.
Dankie vir al die moeite en jammer julle moes vir my wag!
Groete
Edmund
My bord is betaal en bewys aangestuur vir Sandra.
Dankie vir al die moeite en jammer julle moes vir my wag!
Groete
Edmund
Born to hunt, but forced to work!
- LN (Louis)
- Full Member

- Posts: 206
- Joined: Fri Aug 27, 2010 5:35 pm
Re: PMP borde deel II
Hi julle,
Myne is ook sopas betaal en die bewys is aan Sandra gestuur.
Groete,
Myne is ook sopas betaal en die bewys is aan Sandra gestuur.
Groete,
Louis.
22 Rem
7x57 Mod Mauser
260 REM
9mm Vektor
12Br x 3
16Br 9.3 x 74 Krupp Combo
22 Rem
7x57 Mod Mauser
260 REM
9mm Vektor
12Br x 3
16Br 9.3 x 74 Krupp Combo
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: PMP borde deel II
Dagse manne,
My betaling was gemaak, my verwysing is se molopo an die einde, maar het nie n faks deur gekry nie. Hy sal al op hulle sisteem wees.
Dankie vir al die moeite Peet
My betaling was gemaak, my verwysing is se molopo an die einde, maar het nie n faks deur gekry nie. Hy sal al op hulle sisteem wees.
Dankie vir al die moeite Peet
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: PMP borde deel II
Als gedoen
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: PMP borde deel II
Hi manne.
Het gou weer Vrydag met JC gesels en hy het my die foto gestuur.
Hy het my gevra vir nog so week of 2 maar her belowe die borde is goed op dreef.
Daar is nog steeds 2 manne se geld uitstaande.
Manne asb. doen die oorbetaling dat ek sommer als op een slag kan gaan haal. Ek kan nie weer ry vir een of 2 borde wat laat betaal is nie.
Ek hou julle op hoogte.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Work to live, don"t live to work
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: PMP borde deel II
Hallo Peet
Dankie vir die terugvoer
Miskien moet jy die manne wat se geld uitstaande is pm, dalk dink hulle hul betalings is deur en dit nie die geval?
Groetnis
Douw
Dankie vir die terugvoer
Miskien moet jy die manne wat se geld uitstaande is pm, dalk dink hulle hul betalings is deur en dit nie die geval?
Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: PMP borde deel II
Douw ek het dit reeds so 3 weke terug gedoen en ek het selfs so paar gebel.
Die manne wat nog moes betaal was toe 12 manne. 10 het vinnig gereageer, 2 het nog glad nie reageer nie.
Peet
Die manne wat nog moes betaal was toe 12 manne. 10 het vinnig gereageer, 2 het nog glad nie reageer nie.
Peet
Work to live, don"t live to work
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: PMP borde deel II
Peet,
Stel daai 2 borde bekend vir iemand anders om te koop. Wat reken jy?
Stel daai 2 borde bekend vir iemand anders om te koop. Wat reken jy?
Goed, beter, 6millimeter!
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: PMP borde deel II
Ons span was so gelukkig om elkeen so bord as prys te kry by die Chasa skiet kompetisie 2 weke gelede. Ek wou graag so een h?, nou het ek een. Dit is baie interesant en insiggewend om al die stappe van die vervaardingings proses van die doppe, slagdoppies en koe?ls te sien.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: PMP borde deel II
Geno
Stem......
Mooi loop
Francois
Stem......
Mooi loop
Francois
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: PMP borde deel II
Ek het aanvanklik drie borde betaal, maar gaan nou slegs twee gebruik. Dus indien iemand die een bord van my wil oorneem kan hy dit kry teen dieselfde prys as wat ons betaal het daarvoor.
Veiligheid eerste manne!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: PMP borde deel II
Manne die borde is reg om op te tel

Daar is egter nog so bietjie admin wat afgehandel moet word.
Ek het die volgende lys by Sandra ontvang.
Dis hoeveel borde elke man betaal het.
Gaan dit asb. na en kontak vir Sandra asb. by 012-318 1018 voor Woenadag.
Ek het die afgelope 2 weke reeds kolompie PM's, sms'e, e-posse en oproeppe gemaak om die manne te herinner aan die betalings bewyse wat kort of nie deur is nie.
Ek was vandag al reeds in kontak met van die manne met 'n 0'etjie agter die naam so julle weet wat om te doen.
FANIE 1
FREDD 1
BJVN 1
CHRISTO 1
SUPERDUP 1
DOUW 1
FE 1
AXE942 1
JARACAL 1
JPS 1
DOKKIE 1
PIETSKIET 308 1
PIET JACOBS 1
Vlakvar(Geno) 2
REMINGTON 2
HENK100 2
JOHAN 2
LN 2
RASMUS 2
FM 2
SWIFT 3
Fofbat 3
BRNO.06 3
BERETTA 0
FRIKJORDAAN 0
PEET 1
MOLOPO 0
DAWIE 0

Last edited by Pvdw on Thu Apr 12, 2012 5:37 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: PMP borde deel II
Sodra ek die borde opgetel het sal ons moet begin koppe bymekaar sit om dit als by hul eienaars uit te kry.
Ek kon solank die volgende re?lings tref.
1. Supperdup doen vervoer en hy gaan probeer om 'n klompie borde rond te stuur vir ons. Dankie solank Supperdup

2. Stef764 het ingestem dat ek die manne wat dit so so verkies hul borde na HUNTEX by S&O kan gaan optel. Laat weet my net asb. dan gee ek dit daar af.
3. Ek self gaan Saterdag 21 April Huntex toe. Ek kan van julle daar kry en so die borde afgee.
As enige van julle dalk die lang pad vat so deur die land sal dit gaaf wees as jy so 'n plekkie maak vir 'n bord wat moet saamry.
Die manne in Nam sal ook spesiale aandag nodig kry, enige persoon wat daarheen gaan laat waat asb. dan kan ons hulle ook so uitsorteer.
Peet
Ek kon solank die volgende re?lings tref.
1. Supperdup doen vervoer en hy gaan probeer om 'n klompie borde rond te stuur vir ons. Dankie solank Supperdup
2. Stef764 het ingestem dat ek die manne wat dit so so verkies hul borde na HUNTEX by S&O kan gaan optel. Laat weet my net asb. dan gee ek dit daar af.
3. Ek self gaan Saterdag 21 April Huntex toe. Ek kan van julle daar kry en so die borde afgee.
As enige van julle dalk die lang pad vat so deur die land sal dit gaaf wees as jy so 'n plekkie maak vir 'n bord wat moet saamry.
Die manne in Nam sal ook spesiale aandag nodig kry, enige persoon wat daarheen gaan laat waat asb. dan kan ons hulle ook so uitsorteer.
Peet
Work to live, don"t live to work
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: PMP borde deel II
Hi Peet. Het jy toe die borde kon optel? Ek gaan self Vrydag Huntex toe, en indien dit dan by Stef764 is sal ek dit sommer daar optel, anders kan ek dit by jou huis ook kom optel. Jy is mos erens in Pta se rigting.
Last edited by BRNO (Pierre) on Mon Apr 16, 2012 11:14 am, edited 1 time in total.
Veiligheid eerste manne!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: PMP borde deel II
Brno ek tel Woensdag op. Daar is nog een of 2 manne wat hulle geld moet administreer so ek wil hulle net kaans gee om so te maak, dit sal my help om slegs een keer te ry en al die borde op een slag op te tel.
Ek laat weet julle sodra ek die borde hier by my het.
Peet
Ek laat weet julle sodra ek die borde hier by my het.
Peet
Work to live, don"t live to work
-
fredd
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Mon Jul 26, 2010 8:14 pm
Re: PMP borde deel II
Goeie naand almal.
Is daar dalk enige persone wat van die kaap se kant af na die huntex toe gaan die naweek?
Ek het een van die PMP borde bestel en sal dit baie waardeer indien iemand hom dalk kan saam terugbring kaap se kant toe as hulle dalk plek het daarvoor.
Stuur maar 'n pm as iemand dalk kan help.
Baie dankie
Fred
Is daar dalk enige persone wat van die kaap se kant af na die huntex toe gaan die naweek?
Ek het een van die PMP borde bestel en sal dit baie waardeer indien iemand hom dalk kan saam terugbring kaap se kant toe as hulle dalk plek het daarvoor.
Stuur maar 'n pm as iemand dalk kan help.
Baie dankie
Fred
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: PMP borde deel II
Manne ek self gaan Saterdag Huntex toe. Ek kan 'n klompie borde saamvat en afgee. As daar enige persoon is wat Saterdag daar gaan wees of jy nou 'n bord gekoop het of nie en wel bereid is om een saam te vat vir iemand wat een gekoop het help asb>
Kontak my gerus en dan gesels ons.
Peet
082 920 3978
Kontak my gerus en dan gesels ons.
Peet
082 920 3978
Work to live, don"t live to work
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: PMP borde deel II
Jagmaar (Petrie) is van die kaap, en hy stal uit by Huntex. Dalk kan hy help?
Goed, beter, 6millimeter!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3649
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: PMP borde deel II
Peet,
Ek gaan die naweek huntex toe, net nie 100% seker waner nie.Kan ek myne by Stefaans optel as dit reg met hom en jou is?
Ek is van oosrand as dar manne is wat wil heek moet hulle sin deurbring?
Groete
JP
Ek gaan die naweek huntex toe, net nie 100% seker waner nie.Kan ek myne by Stefaans optel as dit reg met hom en jou is?
Ek is van oosrand as dar manne is wat wil heek moet hulle sin deurbring?
Groete
JP
- Superdup
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Tue Jul 13, 2010 9:01 am
Re: PMP borde deel II
Fredd
Ek vlieg af Kaap toe volgende week en ek kan wel vervoer reel samet my trokke as jy sou belangstel daarin
Groete
Ek vlieg af Kaap toe volgende week en ek kan wel vervoer reel samet my trokke as jy sou belangstel daarin
Groete
Howa 243 AI , Howa 7mm RM , Sako.338 WM , Brno .22LR , Remington 12br Semi-auto , Beretta 9mm Short
".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
-
fredd
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Mon Jul 26, 2010 8:14 pm
Re: PMP borde deel II
Superdup
Het vir jou 'n pm gestuur. Sal jou vanaand bel.
Fred
Het vir jou 'n pm gestuur. Sal jou vanaand bel.
Fred
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: PMP borde deel II
Ek gaan volgende week in die rigting van die Drakensberge, naby Little Switzerland as iemand in daai rigting is en sy bord moet kry ry ek dit met plesier saam.
Veiligheid eerste manne!