357 Herrett
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Re: 357 Herrett
Ek moet by sê dit was n baie ou blik S335 so ek weet nie of daai kruit 100% brand soos hy moet nie
Te veel gunne en te min geld
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: 357 Herrett
Dis feiteJF123 wrote: Tue Dec 20, 2022 11:50 am Ek het klaar daardie paadjie geloop en uitgevind dat S321 gaan saam met .223 soos peanut butter met stroop.
Om duideliker te stel; ek kry ejector merke op my doppies met 53gr V-max teen 3250 fps as ek S335 gebruik. Ek kry dit nie wanneer ek S321 gebruik nie.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: 357 Herrett
Baie interessante data!Henlo wrote: Tue Dec 20, 2022 6:47 pm Ek het toe kans gekry om n paar skote te skiet vandag, ek het 200 gr hornady spire points gebruik om doppe te fireform
S321 26,5 gr 1525 / 1548 / 1540 fps
S335 28 gr 1417 / 1427 / 1431 fps
Tpl op altwee was 61mm
Altwee is met CCI250 primers
