Page 2 of 2

Re: FOV en gewig van teleskoop

Posted: Wed Aug 03, 2022 3:26 pm
by dooierus
Baie interessant, dankie vir die deel Arnold. Mens moet onthou dat die objective lens diameter ook 'n effek sal he op die FOV. As gewig ook een van jou kriteria was, sou ek graag wou sien hoe die kleiner objective scopes vaar in terme van gewig.

Jy is welkom om uit te reik in my inbox of op 083 382 6868, miskien kan ek help om die data voor te stel op 'n manier wat die besluit makliker sal maak. Ek het dalk ook daai Z6 waarna jy op soek is! ;)

Groete
Cornel

Re: FOV en gewig van teleskoop

Posted: Wed Aug 03, 2022 7:11 pm
by LUAN
herman.bonsma wrote:SWFA 2.5-10x32 SS Ultralight


Sent from my iPhone using TapatalkImage
Waar het jy die scope gekoop?

Re: FOV en gewig van teleskoop

Posted: Wed Aug 03, 2022 9:53 pm
by herman.bonsma
Hi Luan, ‘n vriend van my in Amerika het direk by SWFA gekoop & vir my gebring - dit was so $ 379.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: FOV en gewig van teleskoop

Posted: Thu Jan 26, 2023 8:40 am
by Arnold
Ek sien nou 'n oulike scope raak wat nie te swaar is nie en 'n lekker groot field of view het. Weet netnie hoe die Chinese ED glas is nie ...

Vector optics continental SFP 2-16x44 Tactical.

Selfde FOV en gewig as die Swarovski Z8 2-16x50 maar kos net $650