Re: THERMAL TEIKEN EN ZERO
Posted: Sat Jul 23, 2022 10:08 am
Lyk my dit is wetenskap op sy eie? So hy vang die foelie se koue op en nie die hitte van die sonstrale nie? Lyk my ek moet maar bly by die goed wat met knoppies en slingers werk.Freddie101 wrote: Fri Jul 22, 2022 4:31 pm die foelie weerkaats die hitte so is koud en wys swart op white hot mode...