Smaak verskil. Dalk is dit raadsaam om so klomp tjoppies te kry en so twee tjoppies met elk met die versillende voorstelle voor te berei.
My persoonlike wenner tot nou is sprinkel so bietjie meat tenderiser, steak & chops speserye, so bietjie suurlemoensap en dan lemoensap op daardie chops. Laat dit daarin lê vir enigiets van 'n halfuur to 'n paar ure daarin, tensy jy honger is.... Dan braai jy maar dadelik!
Braai speserye - wat is jou gunstelling?
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Braai speserye - wat is jou gunstelling?
Hantam lam het net sout en peper nodig.
klaar gespice.
ek het dit nou al meer besef, spice maak 'n verskil, en smaak anders.
maar, kwaliteit van vleis het baie meer met smaak te doen, as spice.
ek mix maar self.
growwe sout, peper, bruisuiker, koljander, en nog so paar spesiale goed

HOU HOM DAAI DIKTE