tariomix
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: tariomix
If it swims like a duck, walks like a duck and talks like a duck, it's not a pigeon.
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: tariomix
Ek wens mense wil leer daar best aan nie so iets soos vinnig en maklik geld maak nie, iemand kry altyd seer!
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: tariomix
Sien vanoggend toevallig hierdie op vleisblad. Lyk na nog n slenter storie maar nou onder die vaandel van afriforum. Wonder wat dink afriforum daarvan.
https://africa-journey.com/nC8tyD5F?pix ... Uedq-44Z0w
Sent from my SM-S721B using Tapatalk
https://africa-journey.com/nC8tyD5F?pix ... Uedq-44Z0w
Sent from my SM-S721B using Tapatalk
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1185
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: tariomix
Daai skakel wat jy opgesit het is vervals. Dis nie Maroela Media se webtuiste nie. Sien skakel waar Maroela na die vervalsde artikel verwysgbvl wrote: Thu Oct 24, 2024 9:40 am Sien vanoggend toevallig hierdie op vleisblad. Lyk na nog n slenter storie maar nou onder die vaandel van afriforum. Wonder wat dink afriforum daarvan.
https://africa-journey.com/nC8tyD5F?pix ... Uedq-44Z0w
Sent from my SM-S721B using Tapatalk
https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus ... ndelsmerk/
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: tariomix
Daai URL is africa journey.com, die comments is ook duidelik n klomp stront
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7550
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: tariomix
As ek die mis het nie is Mnr Liebenberg Maandag gearresteer.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: tariomix
JipGeno wrote: Wed Oct 23, 2024 9:08 am Het die van julle wat geld ingesit het dit darm betyds uitgekry?
https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus ... is-geneem/
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: tariomix
KOLHASIE
JY SAL DAAI WINS MOET TERUG BETAAL
JY SAL DAAI WINS MOET TERUG BETAAL
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: tariomix
Eks onnosel, maar n plaas kind wat hier in die groot dorp iets probeer doen ma soos Ooskaapjagter in die begin gese het. Hoe “bele” jy R5000 en maak R80 000 oprengs en dink dis n legit bedryf? Is vir amper soos manne wat n R30k scope by n ou op FB vir 7k koop en dan wanner hy gevang word wonder hoekom hy gevang was en dan kwaad is oor dit
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Cobus Wessels
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am
Re: tariomix
Ek dink as jy nie gewerk het vir die geld nie - en bowenal is jy "slimmer" as die ouens wie se werk dit elke dag is om met beleggings te werk- is jou moeilikheid geboek
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: tariomix
Tussen 9 manne weet ek van R12 milj wat die "ding" gesluk het. Die saak gaan nog aan en weet nie of hulle ooit hul geld gaan terug kry nie
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: tariomix
My broer werk tans in die buiteland.
Vandag vra een van sy kollegas wat ook van Suid-Afrika is toe vir advies. Daardie kollega is ingelig dat hy gedagvaar word vir die opbregste wat hy uit die skema gemaak het en sommer om sy lewe verder te bederf het hy verneem dat sy bates bevries word. Hy het R1.2 miljoen in sy plaaslike bankrekening gehad...
Vandag vra een van sy kollegas wat ook van Suid-Afrika is toe vir advies. Daardie kollega is ingelig dat hy gedagvaar word vir die opbregste wat hy uit die skema gemaak het en sommer om sy lewe verder te bederf het hy verneem dat sy bates bevries word. Hy het R1.2 miljoen in sy plaaslike bankrekening gehad...
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: tariomix
Ja kyk hier was een of ander outjie wat hier op Jaracal amper 4 jaar terug al gesê het dit kan en gaan gebeur, nou kyk nou. Ek sê weer:OosKaapJagter wrote: Fri Jan 09, 2026 7:46 pm My broer werk tans in die buiteland.