Page 2 of 3
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Mon Jan 30, 2012 12:05 pm
by junglejulian
naam;julian engelbrecht
aanwending-6mm-87 vmax +- 800
100gr interlock-250
-30 kal 155/168gr a max- 500
baie papierskiet baie jag bietjie oes.jakals tot blesbok
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Mon Jan 30, 2012 12:18 pm
by tafjak
Taffie- 600x 65/75bgrein Vmaxe in 6mm.
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Mon Jan 30, 2012 4:36 pm
by Wielie Waps
Naam: Willem Grabe
Kaliber: .224 55gr nosler bt 500 - 1000 pj
.224 45gr sierra gameking(vir die .22 Hornet) 500
Gebruik: Jag, PAC , Skyfskiet , Junior opleiding (Het 2 seuns wat baie van skiet laaik)
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Mon Jan 30, 2012 4:56 pm
by Francois Marais
Francois Marais
Oes, PAC, Jaggeweer skiet
224- 30000
6mm- 8000
25- 5000
Dit is nie net vir myself nie, ek voorsien 8 skuts se koeels vir hulle. Op die stadium koop ek wat beskikbaar is, Nosler B/T & shots, Sierra M/K en V-Max, en shot dat dit bars vir pryse.....
Mooi loop
Francois
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Mon Jan 30, 2012 5:06 pm
by Pvdw
Naam:Peet van der Walt
Kaliber: 223
Gebruik: Peste en speel/papier.
Maak: V-Max 55gr
Hoeveelheid:500 Het die geweer nou eers 2 maande so ek skat nou hier.
Peet
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Mon Jan 30, 2012 6:28 pm
by Dawie D
Dawie de Klerk
223 60gr sierra game king =15000
243 87gr V-max =6000
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Mon Jan 30, 2012 6:34 pm
by Beretta
Dawie
Wat se 223 skiet jy en die spoed en twist as dit moontlik is
Dankie
Beretta
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Mon Jan 30, 2012 6:37 pm
by Jaco Bezuidenhout
Jaco Bezuidenhout
55 gr V Max - 500 per jaar vir jak en kat
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Mon Jan 30, 2012 6:40 pm
by Triple2
Lyk my Dawie skiet vreeslik mis, of hy skiet baie jakkies. 15 000 skote vir 3 koeltrokke se wild is darem te erg

D
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Mon Jan 30, 2012 6:49 pm
by Dawie D
Triple2
Dis omdat julle so min betaal dat julle net 3 vragte gekry het

Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Mon Jan 30, 2012 8:29 pm
by Koos Barnard
Naands?
As sommige manne werklik so baie skiet as hulle s?, hoeveel lope vervang hulle?
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Mon Jan 30, 2012 8:34 pm
by Beretta
Koos
Ek trek nou op my tweede loop wil die derde een bestel
Beretta
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Mon Jan 30, 2012 8:36 pm
by Mac
3de loop nou onlangs aangesit, een was nie so lekker nie, se maar 2 en 'n half
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Mon Jan 30, 2012 8:53 pm
by Geno
.25-06 lisensie in Februarie gekry (2de hands), 2de loop verlede week bestel....
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Mon Jan 30, 2012 8:59 pm
by Francois Marais
Koos
Agt lope het laas week geland, vier 6mm, twee 22 en twee .25, kry nu ma so twee-twee op n slag, anders vat dit te lank.....almal Walther match s/s lope....
Mooi loop
Francois
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Tue Jan 31, 2012 7:11 am
by Koos Barnard
Ai tog Francois, wens ek kon ook sommer 'n hele gros van die goed bestel. My .243-loop is nog nuut (130 skote) en ek het klaar besluit om hom maar te nurse. As dit nie so 'n omstanery met die lisensies was nie sou ek seker meer lope gekoop het.
Mooi loop
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Tue Jan 31, 2012 7:55 am
by Francois Marais
Koos
Hier by ons is nog n paar toue te trek, as n loop nie n kamer het nie, is dit noggie n loop nie, en is daar nie papiere nodig nie, dit en die feit dat ons nie n lisensie vir n aksie nodig het nie, maak dit redelik maklik om vinnig n loop te kan verander...
Mooi loop
Francois
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Tue Jan 31, 2012 8:18 am
by Chrisjan
Chrisjan
243 acley, 6mm
1500 per jaar.
Probleemdier Beheer
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Tue Jan 31, 2012 1:15 pm
by Nico Harris
6mm 65gr v-max> 1000mperjaar mtussen my en my broer.
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Tue Jan 31, 2012 1:25 pm
by Gerhard
Neels.
Jy kan mos somme maak...
Waar staan ons nou al met .224 en 6mm verbruik per jaar?
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Tue Jan 31, 2012 2:05 pm
by Tomcat
Naam Tomcat
22-1000
243-600
Wildoes en jakkalsjag
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Tue Jan 31, 2012 2:17 pm
by Francois B
Francois
Jakkals, bobejaan, ape , rooikat ens
6mm 2000 per jaar
Nosler bt
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Wed Feb 01, 2012 8:59 am
by Skolla
.224 X 500
Skolla
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Wed Feb 01, 2012 9:07 am
by Witpietskiet
.224 - 55gr x 700 Noslers BT
6mm - 70gr x 500 Noslers BT en Sierra Matcking
Jakkalse, springbokke, veldskiet en speel
Pieter Malan
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Wed Feb 01, 2012 2:06 pm
by Mac
Updated my quantities, won't be culling this year.