Watter teleskoop

User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Watter teleskoop

Post by Capt. Yoda »

6.5/284Norma wrote: Tue Sep 07, 2021 7:50 pm
Capt. Oblivious wrote: Tue Sep 07, 2021 2:35 pm Eks nie heeltemal seker of ek sal se die PST se glas is swakker as die XTR sin nie
Ek wou nie in die "beter as" sfeer beland nie maar die XTR glas is defnitief beter. Seker een van die grootste geheime onder teleskope.
Wys jou maar weer hoekom ek vroer gese het dit help nie regtig jy vra mense wat se scope om te koop nie elke man se oe werk maar anders. Die XTRs wat ek al mee geskiet het se glas was nie vir my regtig beter as die van n PST nie veral nie op hoe vergroting nie, ek se nie dat een van hulle slegte glas het nie ek kon maar net nie n duidelike verskil in glas sien nie. Selfs die Deltas, die mense rave oor sy glas maar persoonlik het ek nog nooit deur een gekyk en gedink wow die ding se glas lyk dan amper soos n NF Competition se glas nie en dit kom maar weer terug na wat jou behoeftes is. Vir staal skiet is fantastiese glas nie reg bo op my lys van behoeftes nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Watter teleskoop

Post by Arnold »

Onthou ook om n scope se prys ingedagte te hou. Om n Delta teen n Kahles, Razor of daai klas van scope te vergelyk is nie regverdig nie.

Dit gesê dink ek bv. nie baie van n ATACR 5-25 nie inteenstelling met die 7-35 maar daar praat ons nou eweskielik van 80k en dan vat ek eerder n TT of ZCO vir minder geld.

Ek het self n Delta en rave oor hom vir wat dit is maar daar is verseker beter en slegter scopes. So ook is die PST G2 n groot stap op bo die PST G1 en n baie goeie opsie as jy in daai prysklas kyk vir iets.

Mens moet maar altyd perspektief probeer hou maar dit is moeilik as mens opgewonde raak oor jou speelgoed

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Watter teleskoop

Post by joe rocket »

Capt. Oblivious wrote: Wed Sep 08, 2021 7:42 am
6.5/284Norma wrote: Tue Sep 07, 2021 7:50 pm
Capt. Oblivious wrote: Tue Sep 07, 2021 2:35 pm Eks nie heeltemal seker of ek sal se die PST se glas is swakker as die XTR sin nie
Ek wou nie in die "beter as" sfeer beland nie maar die XTR glas is defnitief beter. Seker een van die grootste geheime onder teleskope.
Wys jou maar weer hoekom ek vroer gese het dit help nie regtig jy vra mense wat se scope om te koop nie elke man se oe werk maar anders. Die XTRs wat ek al mee geskiet het se glas was nie vir my regtig beter as die van n PST nie veral nie op hoe vergroting nie, ek se nie dat een van hulle slegte glas het nie ek kon maar net nie n duidelike verskil in glas sien nie. Selfs die Deltas, die mense rave oor sy glas maar persoonlik het ek nog nooit deur een gekyk en gedink wow die ding se glas lyk dan amper soos n NF Competition se glas nie en dit kom maar weer terug na wat jou behoeftes is. Vir staal skiet is fantastiese glas nie reg bo op my lys van behoeftes nie
Ou Cappie hoe kan jy kla oor n Delta maar jy nog nie deur hom geloer nie. Ek rave ook oor die Delta jy bright white glas en dan glas wat kontras wys. Delta wys kontras jy moet kom loer desember is om die draai.
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Watter teleskoop

Post by Capt. Yoda »

joe rocket wrote: Wed Sep 08, 2021 8:57 am
Capt. Oblivious wrote: Wed Sep 08, 2021 7:42 am
6.5/284Norma wrote: Tue Sep 07, 2021 7:50 pm

Ek wou nie in die "beter as" sfeer beland nie maar die XTR glas is defnitief beter. Seker een van die grootste geheime onder teleskope.
Wys jou maar weer hoekom ek vroer gese het dit help nie regtig jy vra mense wat se scope om te koop nie elke man se oe werk maar anders. Die XTRs wat ek al mee geskiet het se glas was nie vir my regtig beter as die van n PST nie veral nie op hoe vergroting nie, ek se nie dat een van hulle slegte glas het nie ek kon maar net nie n duidelike verskil in glas sien nie. Selfs die Deltas, die mense rave oor sy glas maar persoonlik het ek nog nooit deur een gekyk en gedink wow die ding se glas lyk dan amper soos n NF Competition se glas nie en dit kom maar weer terug na wat jou behoeftes is. Vir staal skiet is fantastiese glas nie reg bo op my lys van behoeftes nie
Ou Cappie hoe kan jy kla oor n Delta maar jy nog nie deur hom geloer nie. Ek rave ook oor die Delta jy bright white glas en dan glas wat kontras wys. Delta wys kontras jy moet kom loer desember is om die draai.

Ek het die eerste Delta in die land in my hand gehad nog voor jy eers van hulle geweet het. Ek het seker al met 10 geskiet spiere
Lees wat ek geskryf het, ek se nie die glas is sleg of iets nie ek se elke ou se oe gaan anders deur n scope kyk so mens moet self deur hulle kyk om n besluit te maak
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1728
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: Watter teleskoop

Post by 6.5/284Norma »

Soos ek dit nagevors het is die Leupold baie ligter as die scopes in sy "klas" (5-25x56,34mm buis ens.) Dit tel nogal baie as mens heeldag kompetisie skiet of in die veld loop.

Ek is ook nie te bekommerd oor die glas nie maar wil graag op 1km kan sien waarna ek skiet.

Sodra ek die Leupold het sal ek vergelyk met my Leica en Kahles en terugvoer gee, iemand wil weet...
I'd rather be hunting!

Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Post Reply