Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Post by sako 30-06 »

Ek weet nie hoekom nie, maar daar is min videos wat ek so geniet soos die waar jy bobbejane skiet.
Lyk na vet pret. Mooi geskiet.
Cbird
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Post by Cbird »

Elande bo in die Coetzeesberg

https://youtu.be/6rkSyfUI9F4
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Post by Frederik »

Cbird wrote: Thu Aug 26, 2021 11:11 am Elande bo in die Coetzeesberg

https://youtu.be/6rkSyfUI9F4
Nee vrek dis mos nou 'n teazer deluxe. >:(
pietskiet
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Fri Jun 26, 2009 10:28 am

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Post by pietskiet »

Manne met die triggercams:

Hulle pas seker nie op scopes waar daar iets bo die eyepiece (soos illuminated reticle verstelknoppies) sit nie?
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1617
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Post by Gian_dP »

pietskiet wrote:Manne met die triggercams:

Hulle pas seker nie op scopes waar daar iets bo die eyepiece (soos illuminated reticle verstelknoppies) sit nie?
Nee. Nie genoeg van die Triggercam gly oor die oogstuk om hom stewig vas te hou nie.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1617
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Post by Gian_dP »

https://youtu.be/Z1zuDrzJ78E

Was die naweek bevoorreg om saam met goeie vriende in die Karoo te jag. Eerste skoot het mooi gebreek net agter blad , maar bok wou net nie val nie.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Post by Gawie(13mm) »

Gian_dP wrote: Thu Aug 26, 2021 5:15 pm https://youtu.be/Z1zuDrzJ78E

Was die naweek bevoorreg om saam met goeie vriende in die Karoo te jag. Eerste skoot het mooi gebreek net agter blad , maar bok wou net nie val nie.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk
As hy nie wil hoor nie, moet hy voel!
Mooi opgevolg.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Post by ruaanb »

Cbird wrote:Elande bo in die Coetzeesberg

https://youtu.be/6rkSyfUI9F4
So wag ek vir die skoot…….
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13526
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Post by Capt. Yoda »

ruaanb wrote: Fri Aug 27, 2021 7:14 am
Cbird wrote:Elande bo in die Coetzeesberg

https://youtu.be/6rkSyfUI9F4
So wag ek vir die skoot…….
Dit is wanner jy begin somme maak in jou kop as jy daai bul sien en die antwoord wat jy op uit kom is nie die een wat jy nodig het vir die bul nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
pietskiet
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Fri Jun 26, 2009 10:28 am

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Post by pietskiet »

Gian_dP wrote: Thu Aug 26, 2021 5:03 pm
pietskiet wrote:Manne met die triggercams:

Hulle pas seker nie op scopes waar daar iets bo die eyepiece (soos illuminated reticle verstelknoppies) sit nie?
Nee. Nie genoeg van die Triggercam gly oor die oogstuk om hom stewig vas te hou nie.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Thanks Gian, so gedink. Dis jammer want sou graag wou sien wat n ou maak as jy die slag mis geskiet het!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Post by ruaanb »

Capt. Oblivious wrote:
ruaanb wrote: Fri Aug 27, 2021 7:14 am
Cbird wrote:Elande bo in die Coetzeesberg

https://youtu.be/6rkSyfUI9F4
So wag ek vir die skoot…….
Dit is wanner jy begin somme maak in jou kop as jy daai bul sien en die antwoord wat jy op uit kom is nie die een wat jy nodig het vir die bul nie
Hahaha
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Post by Nico Harris »

https://m.youtube.com/watch?v=4ZeZ-nfGSSw

Lekker skoot met die dasher op 300yds.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Blitzzz
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Post by Blitzzz »

Hy dop sommer net daar om. Mooi geskiet.

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Post by Nico Harris »

.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Post by ruaanb »

Mooi man
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Post by Frederik »

Mooi gegooi op die koei.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2943
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Post by Lategan1 »

Mooi Nico.

Geval na 1ste skoot of het jy 2de skoot geneem, video stop met die kruishaar weer op die bok?

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Post by Nico Harris »

Sy so 30m geloop en geval. Lank gevat- ontrent 4min. Dink sy weet nie eers sy was geskiet nie.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1617
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Post by Gian_dP »

Paar van my skote van verlede week se jag

https://youtube.com/shorts/_JF1eQZRr_U?feature=share

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Post by Gawie(13mm) »

Twee manne daag by die skietbaan op. Een gewapen met 'n Brno .22 en die ander met 'n .303 Lee Engfield.
Die .22 is bekroon met 'n Element Helix terwyl die .303 naak is soos die dag wat 'n boer dit uit die doods-greep van 'n Kakie geworstel het.

Die manne met die 6 punt vyfwe en 300 dingese neem nie veel notusie van die twee skepsels nie, synde hul nie die gebruiklike teiken op 25 treë gaan inkap nie. Dit is mos die ou roere se maksimum inskiet afstand.

Nogal nie; hou vas jou MDT plaashekkie met die skoorsteen op sy snoet en die Hubble teleskoop!

So lê die twee manne sommer aan op die gong op 300 meter. Sommer van skoot een af is die gallery stil van verbasing toe die stof rondom die plaat uitslaan. Ten minste die .303; die .22 se 40 grein koeëltjie skrop nes soos 'n tink-tinkie en as dit nie vir die Helix en die Triggercam 2.1 was nie, so julle my as 'n verkoper van slanggif gebrandmerk het.
Oordeel maar self.

https://youtu.be/HgNHq393j3Y
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Post by Hansieslim »

Mooi taal.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Post by Philip J »

Hansieslim wrote: Sat Jun 04, 2022 11:00 am Mooi taal.
Voorwaar knap gedaan!
Groetnis
Philip
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Post by Nico Harris »

.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1617
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Post by Gian_dP »

Paar clips van ons jag in Graaff-reinet
https://youtu.be/_p_j4r_nQj8
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 992
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Post by Kallie Fernhout »

Post Reply