Page 2 of 2

Re: Hoe gaan ek te werk met slim rooijakkalse??

Posted: Sun Jan 24, 2010 12:55 pm
by Rudie Combrinck(9mm)
Sal foto plaas.
Foxhound pm my asb oor hoe jy dit doen?

Re: Hoe gaan ek te werk met slim rooijakkalse??

Posted: Sun Jan 24, 2010 1:18 pm
by Rooies
Rudie

Het jy jou lig op volsterkte gehou met die filter op of het jy dit ook gedim.

rooies

Re: Hoe gaan ek te werk met slim rooijakkalse??

Posted: Sun Jan 24, 2010 1:53 pm
by Louis102
Rudie

Mooi man, jy skryf sommer lekker (SAL JOU GRAAG WIL HOOR PRAAT)  Ek hou van die manier hoe jy dinge benader, luister so met die een oor, maar doen tog jou eie ding.

Geluk en sterkte.

Louis

Re: Hoe gaan ek te werk met slim rooijakkalse??

Posted: Sun Jan 24, 2010 8:13 pm
by Rudie Combrinck(9mm)
Hallo Rooies
Ek het n witlig met dimmer en n rooilig beide op my stoel gemount' maar gebruik die rooi lig net op vol sterkte. Dis n miljoen kers Lightforce met filter.
Lekke aand
Rudie

Re: Hoe gaan ek te werk met slim rooijakkalse??

Posted: Sun Jan 24, 2010 8:48 pm
by Foxhound
Rooies

Rudi het klomp goed op daai stoel gemount ou maat, hy sal vir Rambo en terminator n helse go gee,haha

Rudi het jy my p.m gekry?

Re: Hoe gaan ek te werk met slim rooijakkalse??

Posted: Sun Jan 24, 2010 8:57 pm
by Rudie Combrinck(9mm)
HI Dassie
Het nie gekry nie. Dalk moet jy dit maar pos. Dan is almal geholpe?
Dankie

Re: Hoe gaan ek te werk met slim rooijakkalse??

Posted: Sun Jan 24, 2010 9:28 pm
by Foxhound
Jong rudi ons almal het maar ons maniertjies, volg maar die konserwatiewe manier,haha maar het mos maar party aande jou "GUD" feeling en soms werk dit en soms nie, doen ook soos jy die tyd van die jaar maar na die kurses het ek bikki van denkwyse begin verander, as jy onthou van die orde van belang soos hein vir ons gese het toe hy die slide van n jakkie se bou ens gewys het, so ja, het dit vir n vriend van my aanbeveel en het saterdagaand groot teef,tussen 4-6jr oud en haar 4 kleintjies geskiet, die man se magesyn was toe leeg en kon nie vir pappabeer in die hande kry nie, ek sal in die week gaan loer of en hom nie kan gaan uitsniffel nie, hy weet darm waar die nes is en het sondag oggend die reun se spore by ander nes gate gekry, so die meneer het seker geskuif siende dat vroulif weg is,sa; maar gaan loer en kyk of ek die man kan bydam in die week, terrein net sleg maar ek is seker die kurses sou help, jakkie looop lyk my elke middag lang mielieland af tot by vang plek maar elke keer het vriend nie sy kettie by hom nie, so gaan eerste dagroep doen, as nie suksesvol sal ek aand of honde oorweeg,

groete daai kant, hoeveel reen het julle gehad?