6.5x55mm 140gr HPBT QL Hulp

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 6.5x55mm QL Hulp

Post by tripodmvr »

Miskien net ietsie byvoeg :-

1. Ons wat dom genoeg is om ons tyd op te offer is totaal afhanklik van die syfers en dan teikens of groepgrootte wat voorsien word.
2. Skiet die skut sleg gaan ons lank sukkel om iets reg te kry.
3. Verkeerde syfers lei mens ook in 'n doodloopstraat in.
4. Probleme met die geweer (raakpunte aan die loop) of teleskoop het hul eie bekoring.

Die feit dat ek so 95% sukses verkry dui sekerlik op die feit dat QL en OBT saam prakties werk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply