Page 2 of 2

Re: 2021 Jag Fotos

Posted: Sat Aug 14, 2021 12:45 am
by Dumbluck
Baie lekker gejag naby De Aar, 3 springbokke, blesbok, mooi ribbok ram en die groot gemsbok koei met gebreekte voor poot kon ek nie verder laat sukkel nie.

My nuwe Howa 6 Creed was 'n droom en die 105gr RDF's het nie 'n voet verkeerd gesit nie.
Kopskote tot op 300m, een bladskoot op 'n groot springbok ooi om te sien wat maak die "cheap" punte en hy is regdeur met 'n uitgang gat so groot soos 'n R5.

Het eintlik die geweer gekoop vir my vrou om saam my NRL / PRS ens. te skiet ma dis definitief my nuwe go-to geweer! (moenie vir haar sĂȘ nie asb)

Image

Image

Image

Image

Image

Sent from my SM-G991B using Tapatalk


Re: 2021 Jag Fotos

Posted: Sat Aug 14, 2021 11:44 am
by Frederik
Netjies prag Rooiribbok.

Re: 2021 Jag Fotos

Posted: Sat Aug 14, 2021 2:15 pm
by Lategan1
Mooi, lekker!

Beste.

Re: 2021 Jag Fotos

Posted: Mon Aug 16, 2021 5:45 pm
by Mellies
Daar sit Stefaans ook 2de van links af.

Mooi gemaak!

Met n vleisie...

Re: 2021 Jag Fotos

Posted: Mon Aug 16, 2021 6:09 pm
by Gian_dP
Mooi man! Lekker as alles so uitwerk

Sent from my SM-G973F using Tapatalk