Page 2 of 2
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Posted: Mon Nov 23, 2020 9:43 pm
by JuanPaul
Hou asseblief daai naweek, ek sal jou bel.
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Posted: Tue Nov 24, 2020 6:34 am
by jaracal
So gemaak Juan
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Posted: Tue Nov 24, 2020 7:10 am
by jaracal
Daar is nog 3 x datums oop:
6-10 April
20-25 April
4-9 Mei
Heinrich
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Posted: Tue Nov 24, 2020 9:04 am
by sako 30-06
jaracal wrote: Tue Nov 24, 2020 7:10 am
Daar is nog 3 x datums oop:
6-10 April
20-25 April
4-9 Mei
Heinrich
Heinrich kan jy asb jou epos adres vir my stuur?
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Posted: Tue Nov 24, 2020 2:34 pm
by jaracal
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Posted: Tue Nov 24, 2020 3:26 pm
by sako 30-06
Het sommer klaar bespreek, baie dankie.
Ons sien alklaar uit na die jag by julle.
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Posted: Thu Feb 18, 2021 11:39 am
by ThinusS
Datum van 1 tot 4 April is weer beskikbaar vir die pakket.
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Posted: Thu Feb 18, 2021 2:50 pm
by Diesel Dog
Is die karkas prys vel af?Kan julle twee jagters akkomodeer wat 6 grootwild wil skiet?
DD
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Posted: Thu Feb 18, 2021 7:17 pm
by Diesel Dog
PM gestuur
DD
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Posted: Wed Apr 28, 2021 12:22 pm
by jaracal
Ons het weer 2 x Pakkette vir Junie 2021 by Big Water Safaris, Suid Vrystaat- Philippolis - 33 000 ha:
Loop en jag, geen skiet van voertuig en geen kopskote.
4 x Jagters maksimum - R9000-00 (jy mag 2 pakkette koop indien jou groep uit 8 jagters bestaan) (Arriveer Donderdag middag vir inskiet ens, jag Vrydag en Saterdag, ry weer Sondag.
3 x Nagte en 2 x jagdae, ingesluit PH of gids, Voertuig, koelkamer geriewe, skinners en BTW - selfsorg vir kos.
Karkasse word @R30-00 per KG verkoop, vel aan, pote, kop en binnegoed (hartslag ook) uit.
1 x Gemsbok (100kg), 1 x Blou Wildebees(120kg). 1 x Eland (180kg), 1 x Kudu (100kg ) en 4 x springbokke(18kg elk).
Op gemiddelde gewigte werk dit ongeveer R17160-00 vir die karkasse uit.
Min of meer R26160-00 per pakket. Jy kan altyd meer skiet.
Nie jagters of "observers" R300-00 per nag extra.
Datums: 10-13 Junie, 16-19 Junie
Laat weet indien julle belangstel per e-pos, whatsapp o824944o6o - first come first serve - Deposito van R5000 verseker "booking"
Groete
Heinrich
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Posted: Wed Apr 28, 2021 12:45 pm
by PWV
Kyk nou net hoe diskrimineer Heinrich teenoor senior burgers!!! Mag nie van 'n bakkie af skiet nie en mag nie kopskote skiet nie

Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Posted: Wed Apr 28, 2021 2:17 pm
by jaracal

Hallo Oom PW, iewers moet iemand teen iemand anders diskrimineer, so ons vat maar voor.
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Posted: Wed Apr 28, 2021 7:35 pm
by Diesel Dog
Maak daai naweek 24-27 Junie vir my vas Heinrich asb,praat later
Groete Gerald
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Posted: Thu Apr 29, 2021 9:15 am
by Wattlegrove
Capt. Oblivious wrote: Fri Nov 20, 2020 7:15 pm
Daar is nog n klomp plekke in die wereld waar ek in my lewe wil jag maar ek dink die plaas is in die top 3
Stem saam met jou op die een...