Springbokke en ander vlaktewild
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Springbokke en ander vlaktewild
Ek het gehoor daar is blykbaar baie springbokke in Britstown omgewing het enige manne kontakte daar die pryse vir Aberdeen lyk baie regverdig maar dis 'n trippie en 'n half daardie. Nie dat Britstown baie nader is nie.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Springbokke en ander vlaktewild
Frederik,
Gepraat van daardie omgewing, ek wonder wat is die kans om 'n jag te kry/boek by Julian Theron (Jules of the Karoo) en wat die minimum hoeveelheid jagters daar is? Hy sal seker nie cater vir bv. 4 jagters of so iets nie?
Sy Springbokke lyk darem bitter mooi en lyk na 'n spog plaas ook!

-
Martin1
- Newbie

- Posts: 48
- Joined: Thu Feb 09, 2012 12:57 pm
Re: Springbokke en ander vlaktewild
Ja nee n grates land-rover sal die ding doen mar klink meer of daai bokke of die parlemants lid van goud gemaak is ons wil die vlies en trofee he nie die grond daar by nie