Page 2 of 2
Re: Hoe maak mens n lelike handwapen mooier?
Posted: Fri Sep 04, 2020 6:09 am
by Lategan1
Wouter Roets wrote: Thu Sep 03, 2020 7:48 pm
Boys
Laat ek dit nou reg verstaan, n persoon wat nou durf waag om te hou van n mooi handwapen word nou daarop atend gemaak dat hy eerder moet gaan oefen, n opleidings kurses of ses moet gaan bywoon of gebrandmerk word as n peloeka oordat sy wapen nie blink gedra of so gesweet is dat daar ses pitmerke in die pistool is alvorens hy in die publiek mag verskyn nie? Pateties is nie die woord nie!
Wouter, ek is oortuig daarvan jy kan jou goeie ‘punt’ meer taktvol oordra?
Beste.
Re: Hoe maak mens n lelike handwapen mooier?
Posted: Fri Sep 04, 2020 9:33 am
by Dirk777
Ek hou van die idee om jou handwapen "Mooi" te maak, of anders. Ek het 2 x 6.35 mm Z pistols, wat een dag my dogters sin gaan word... hulle "Blue" het al af begin kom, so wanneer die tyd daar is, sal ek hulle ook Ceracoat. Dalk piek. (-;
Re: Hoe maak mens n lelike handwapen mooier?
Posted: Fri Sep 04, 2020 10:39 am
by Toxxyc
Schalk van Wyk wrote: Thu Sep 03, 2020 7:44 pm
Sjoe. Ek was vir n dag of twee nie op Jaracal nie. Ek geniet nou al die comments baie. So nee Vissie. Dit is nie nodig om hom mooi te maak nie. Maar tog is dit nie nodig om n kar met n krap op na n paneelklopper toe te vat nie. Hy werk dan nog mooi?
Ek gaan definetief vir Piet vra om my te help. Kan n pistool wat nie swart is nie makliker “conceal”? Dalk.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Weet jy, ek wou niks vroeër sê nie, maar ek is van die opinie dat 'n helderkleurige wapen dalk 'n goeie ding kan wees. Kyk ons weet jy dra jou pistool weggesteek - tot jy hom nodig het. Tog is daar party mense wat aangekla word, valslik, dat hulle hulle ysters rondswaai by bakleierye en padwoede-gevalle.
Nou, as jy jou pistool mooi "covered" dra soos die wet sê, sal ander man nie sien jy het hom nie. Al sien hy dalk die stickers op jou kar of watookal, as jy so mooi helderkleurige pistool het en die ou kla jou aan, kan jy hom vra om die pistool te beskryf. Nou as hy se "swart Glock" en jy het so oulike pienk ding daarso gaan die manne mos nou weet hy jok so bietjie?
Net iets waaraan ek al gedink het voorheen. En nee ek sê nie jy moet jou pistool pienk maak nie

Re: Hoe maak mens n lelike handwapen mooier?
Posted: Fri Sep 04, 2020 2:07 pm
by Methos
Dink hoe die boef se pelle hom gaan spot oor hy geskiet is met 'n pienk pistool
Re: Hoe maak mens n lelike handwapen mooier?
Posted: Fri Sep 04, 2020 2:25 pm
by Toxxyc
'n Pienkstool.
Re: Hoe maak mens n lelike handwapen mooier?
Posted: Fri Sep 04, 2020 10:16 pm
by Grobbieb
Yoh. Van die manne raak ipgewonde en warm onder die kraag oor die moontlikheid van ‘n mooi wapen.
Ek dink die handwapen kan mooi en funksioneel wees. Die mooi maak kan dit dalk net oppas dat vir langer gebruik kan word. Maar ek stwm ook saam, as jy moet kies tussen mooi maak en eerder opleiding en oefen ammo dan kan die mooi dalk net n bietjie wag.
My Glock 34 wat meestal vir sportskiet deur my seun gebruik word se slide is bietjie selg van al die gebruik.
Ek het maar self cerakote gedoen. Gaan te veel kos om na Piet te stuur en terug te kry. Piet is n gentleman en hy ken sy storie. Genoeg vansy werk gesien.
N foto van my 34 teenoor my 17. Hy lyk nou baie mooier.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Hoe maak mens n lelike handwapen mooier?
Posted: Sat Sep 05, 2020 7:01 am
by Schalk van Wyk
Ek sien almal se punt in. Eers funksione, dan mooi. En mooi kan deel van die funksioneel wees. Ek het so rukkie terug vir my ‘n Dillon 650 aangeskaf so “oefen” en ammunisie is nie ‘n probleem nie. Hierdie is ook nie my vrou se eerste glock nie.
Is wel bietjie terleergesteld in baie van die opmerkings. My vraag was hoe om ‘n pisto mooi te maak. Maar net een laaste vraag cir die “bare knuckle” ek skiet my tande my buskruit manne skoon manne daar buite. As jou wapen vir jou mooi is, as jy rerig van hom hou (wou gese het “lief wees”, maar mens is lief vir kinders en honde) sal jy hom nie meer wil gebruik nie? En as jy meer met hom skiet gaan jy nie net beter en meer bevoegd raak nie?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Hoe maak mens n lelike handwapen mooier?
Posted: Sat Sep 05, 2020 7:15 am
by jankraay
Maak die ding mooi man. Jou geld jou keuse en niemand kan jou keuse verander nie.
n Mooi pistool wat goed gedryf word is enige dag net so mooi soos n mooi LA roer.
Laat weet wat jy besluit het en op watse tema.
As dit nie werk nie koop n Howa...
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Hoe maak mens n lelike handwapen mooier?
Posted: Sat Sep 05, 2020 7:47 am
by Ratel
Schalk van Wyk wrote: Sat Sep 05, 2020 7:01 am
Ek sien almal se punt in. Eers funksione, dan mooi. En mooi kan deel van die funksioneel wees. Ek het so rukkie terug vir my ‘n Dillon 650 aangeskaf so “oefen” en ammunisie is nie ‘n probleem nie. Hierdie is ook nie my vrou se eerste glock nie.
Is wel bietjie terleergesteld in baie van die opmerkings. My vraag was hoe om ‘n pisto mooi te maak. Maar net een laaste vraag cir die “bare knuckle” ek skiet my tande my buskruit manne skoon manne daar buite. As jou wapen vir jou mooi is, as jy rerig van hom hou (wou gese het “lief wees”, maar mens is lief vir kinders en honde) sal jy hom nie meer wil gebruik nie? En as jy meer met hom skiet gaan jy nie net beter en meer bevoegd raak nie?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Moet jou nie te veel steur aan mense wie jou wil "reg help" nie. Jy het niemand se opinie gevra hoekom jy dit mag of nie mag doen nie. Ek het al geleer om sulke poste nie eers te lees nie. Deel bietjie fotos van die roer na die mooi maak proses.
Re: Hoe maak mens n lelike handwapen mooier?
Posted: Sat Sep 05, 2020 8:04 am
by BandK
‘n Wit kar is seker meer funksioneel
As dit by krappe ens. kom, maar as jy ‘n rooi een wil hê koop vir jou ‘n rooi een. Die petrol en advance driving lessons is iets anders as die kleur van jou kar.
Cerakote die pistool in die kleur wat jou vrou van hou.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Hoe maak mens n lelike handwapen mooier?
Posted: Sat Sep 05, 2020 8:19 am
by OosKaapJagter
Ek vra om verskoning as dit sou gelyk het asof ek een van die was wat gekant is teen die mooimaak van selfverdediging pistole. Dit was nie die bedoeling nie. In my geval hou ek van 'so wapen wat al karakter wys, maar meganies foutloos is. Tog waardeer ek ook wapens wat ordentlik mooigemaak is. Dit is waarom ek nogal die skakel na Piet Cerakote se pryslys geplaas het; dit lyk of hy voorwaar mooi werk doen.
As daar nou een wapen is wat mooimaak nodig het, is dit 'n Glock.....

Re: Hoe maak mens n lelike handwapen mooier?
Posted: Sat Sep 05, 2020 11:41 am
by Schalk van Wyk
OosKaapJagter wrote:Ek vra om verskoning as dit sou gelyk het asof ek een van die was wat gekant is teen die mooimaak van selfverdediging pistole. Dit was nie die bedoeling nie. In my geval hou ek van 'so wapen wat al karakter wys, maar meganies foutloos is. Tog waardeer ek ook wapens wat ordentlik mooigemaak is. Dit is waarom ek nogal die skakel na Piet Cerakote se pryslys geplaas het; dit lyk of hy voorwaar mooi werk doen.
As daar nou een wapen is wat mooimaak nodig het, is dit 'n Glock.....

Daarmee stem ek saam. Ek het net glocks. Beskou hulle soos n Hilux bakkie. Baie lekik maar mens kan nie sonder hulle nie. Tong in die kies.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Hoe maak mens n lelike handwapen mooier?
Posted: Sat Sep 05, 2020 11:58 am
by Capt. Yoda
Hier is nou n mooi masjien
Re: Hoe maak mens n lelike handwapen mooier?
Posted: Sat Sep 05, 2020 12:18 pm
by Schalk van Wyk
Capt. Oblivious wrote:Hier is nou n mooi masjien
Baie. Ek n hy is nie swart nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk