Page 2 of 2

Re: Royal Karoo - Waar drome waar word

Posted: Wed Aug 26, 2020 4:21 pm
by Supacow
Pa moet hom n eland koop om te boelie.

Re: Royal Karoo - Waar drome waar word

Posted: Wed Aug 26, 2020 6:35 pm
by ruaanb
Die het hy reeds gedoen die jaar lol

Image

Re: Royal Karoo - Waar drome waar word

Posted: Thu Aug 27, 2020 10:09 am
by ruaanb
By RoyalKaroo word jy so bederf in die aand!

Image
Image

Re: Royal Karoo - Waar drome waar word

Posted: Fri Aug 28, 2020 7:03 am
by Swys14
lekker Ruaan, wat 'n voorreg. Dit lyk na 'n jag wat julle vir altyd sal onthou en nog lank oor gaan praat.

Re: Royal Karoo - Waar drome waar word

Posted: Sat Aug 29, 2020 8:36 am
by ruaanb
Dankie ou maat dit was een vir die boeke!

Re: Royal Karoo - Waar drome waar word

Posted: Wed Sep 02, 2020 11:18 am
by Dimitri
Wow! Well done to the young man. Congrats on his kudu, impala, eland and SA colours for wrestling this year. And that's just what's been mentioned on this thread.

Re: Royal Karoo - Waar drome waar word

Posted: Thu Sep 03, 2020 8:30 pm
by ruaanb
Thanks Dimitri

Re: Royal Karoo - Waar drome waar word

Posted: Tue Sep 22, 2020 10:23 am
by dawiec
lekker Ruaan. Lyk beslis na 'n baie netjiese plek om te besoek volgende jaar!

Re: Royal Karoo - Waar drome waar word

Posted: Tue Sep 22, 2020 11:42 am
by ruaanb
Dankie Dawie jy sal nie n fout maak nie.