Plaaslike Induksie Anneal masjien

Van goeie kos tot oefeninge - not for the faint hearted
Yogi
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Yogi »

Ek hoop die gaan werk.

https://youtu.be/zLpYe063DZE
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Malan123 »

Hy werk. Well done!!! Daai lyk bitter netjies! Ek slaan solank spaarvarkies stukkend.
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 990
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Toyrsi »

Netjies
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Nico Harris »

Daai lyk goed!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Yogi
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Yogi »

Ek gaan hopelik teen more by iemand uitkom wat vir my die Vickers hardness test kan doen. So dan gaan ons weet hoe dit lyk binne.
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by andre007 »

Yogi. Ek wil nie graag jou draad skaak nie maar is relevant met jou produk. Vir die manne wat jou produk koop, wat van n annealdiens? Ek glo dit gaan help dat jy vir Mamma vinniger terugbetaal vir die lening ;-)

Ek weet van heelwat mense wat nie uitgloei nie en dan n handvol wat probeer en nie suksesvol is nie. Dalk iets om te oorweeg.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Capt. Yoda »

andre007 wrote: Thu Sep 10, 2020 8:39 am Yogi. Ek wil nie graag jou draad skaak nie maar is relevant met jou produk. Vir die manne wat jou produk koop, wat van n annealdiens? Ek glo dit gaan help dat jy vir Mamma vinniger terugbetaal vir die lening ;-)

Ek weet van heelwat mense wat nie uitgloei nie en dan n handvol wat probeer en nie suksesvol is nie. Dalk iets om te oorweeg.
Nee man daai manne kan my Auto Aneal koop
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by jankraay »

Die toetse loop mooi...ek sal kom teruvoering gee sodra ek klaar is. Die wat wil bestel moet bestel. Die goed gaan soos soetkoek loop.


Sent from my iPhone using Tapatalk
afrikanerbloed
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by afrikanerbloed »

Net so n vinnige vraag.
Wat dink julle sal die leeftyd wees van so n eenheid.
Ek stel belang in een maar wat staan n man te doen as iets sou breek op die eenheid,na wie neem ek hom.
Dankie
Johan
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by SakoTrippel2 »

Ek is seker Yogi sal gereed staan vir "na verkope diens" indien iets sou skeef loop of onklaar raak. Hy is immers die ontwerper en die brein agter die kontrepsie.

Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by jankraay »

SakoTrippel2 wrote:Ek is seker Yogi sal gereed staan vir "na verkope diens" indien iets sou skeef loop of onklaar raak. Hy is immers die ontwerper en die brein agter die kontrepsie.

Groete
Frans
Ek stem Frans. Dit wat ek van Jaco gesien het en hoe ons gesels sal sy na verkope diens puik wees.

Die gaan nie n “fly by knight” produk wees nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Yogi
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Yogi »

Dankie Jan vir jou toetse en insette. Ek sal verseker altyd beskikbaar wees om enige probleme uit te sorteer. Een van die redes hoekom ons bietjie langer vat voordat ons dit beskikbaar stel, want ek wil so veel moontlik probleme uitsorteer, maar is ook lank genoeg in die bedryf om te weet dat daar fout kan gaan met enige produk, en sal dus altyd beskikbaar wees met naverkope diens. Die prototipes bou ek self op en toets self. Sagteware doen ek self. Vir die produksie het ek toegang tot 'pick en place' masjiene en 'n volledige "electronic assembly" lyn. So alhoewel dit 'plaaslik' is is dit nie 'agterplaas' nie. Ek hou julle op hoogte soos die toetse verloop maar die plan is om in Januarie met vol produksie te begin.
Groete
Yogi
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Heinds »

Sit my naam ook neer vir een. Sal noggal belangstel om te weet watter funksies hy als het en of jy ook 'n dop moet opoffer om 'n dop profiel te "bou" soos met die Aztec sagteware.
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
Vantheman
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Vantheman »

Sit my naam ook by asb.
Sal ook een vat.

Ek het jou gepm, maar boodskap bly lê in outbox.
Yogi
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Yogi »

Heinds wrote: Thu Nov 26, 2020 5:55 am Sit my naam ook neer vir een. Sal noggal belangstel om te weet watter funksies hy als het en of jy ook 'n dop moet opoffer om 'n dop profiel te "bou" soos met die Aztec sagteware.
Met die hulp van forum manne met baie keinnis, is ons besig om 'n lys saam te stel van bv. dop maak,kaliber en tyd benodig. Weens kostes is 'n stelsel soos Amp s'n te duur om na te maak.
Ons stelsel se 'auto' funksie maak dit baie lekker vinnag om jou doppe baie konsekwent te 'Anneal'. Baie veiligheids funksies, dop hoogte verstelling etc.

Wardeer almal se belangstelling en geduld.
Lekker dag
Y
Jacks
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Fri Oct 12, 2018 11:29 am

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Jacks »

Môre Yogi.
Ek volg met groot belandstelling jou ontwerp. Dit wil lyk of dit n wenner gaan wees onder ons skiet liefhebbers. Voeg asseblief my naam by jou lysie.
Groetnis Jaco



Sent from my SM-A505F using Tapatalk

User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2943
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Lategan1 »

Môre Yogi.

Ek volg ook.

Graag deel ek m jou. Jy het EEN kans om dit eerstekeer REG te doen. Neem jou tyd en posisioneer dit ‘First Time Right’ Hierdie eenvoudige aanhaling gee mens fokus en gevolglik geduld. Die mark hou nie daarvan om te wag nie, staan sterk!

Sterkte met jou Trots Suid Afrikaanse ontwikkeling. Kwaliteit deurstaan die toets van tyd.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
afrikanerbloed
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by afrikanerbloed »

Baie dankie Yogi vir jou andwoord en al die ander manne.
Sterkte met jou ontwerp.
Sit my naam ook asb op.
Groete
Johan vd Merwe
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3613
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Fanta300 »

Is daar enige vordering hier? Wag in spanning.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
Yogi
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Yogi »

Daar is verseker vordering. Daar is toetse gedoen deur paar van die top manne op die forum met baie goeie resultate.Die konsekwentheid van die doppe is puik met groeperings en "extreme spread" wat beslis baie afgekom het. Net besig met laaste paar veranderinge en om die betroubaarheid so goed moontlik te maak, dan sal ons dit bekend stel. Sukkel net op die oomblik om die regte komponente die land in te kry, maar hopelik is hulle volgende week hier. Glo al die klein duiweltjies sal dan uitgesorteer wees. Net nog so 2 of 3 weke dan gaan ons hopelik begin bestellings vat.Daar is al reed baie op die lys, maar ons wil die produk so goed moontlik hê so daar kom nogal gereeld opgraderings by soos ons toets. Soos genoem wil ons dit so betroubaar moontlik hê.
Net nog 'n klein bietjie wag, julle sal nie spyt wees nie.
User avatar
Grenslyn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 366
Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Grenslyn »

My naam is reeds op. Kan nie wag nie.
Hein
User avatar
Doomslayer
Full Member
Full Member
Posts: 196
Joined: Mon Apr 15, 2013 9:26 am

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Doomslayer »

Jy kan maar my naam ook op die lys sit.
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Drenalinjunkie »

Ek het ook al met een van die eenhede gespeel. Die manne het al baie tyd en moeite ingesit op die ontwerp. Ek het self vanaf 223, 454 Casull, 6.5x55AI, 7mm Tombi Mk1, 308 Win, 338LMAI ens getoets en die resultate is baie baie goed!
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Pinkes »

Hoe vorder die proses...
Yogi
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Yogi »

Ons is op die punt om te "Launch" Daar is al paar manne wat binne die volgende paar dae hulle s'n gaan kry.As ons komponente hier is wil ons hele paar bou sodat ons so veel moontlik kan uithelp.
Ons is regtig baie gelukkig met die eindresultaat en baie dankbaar vir die manne wat gehelp het met die toetse.
Wil graag vir manne soo Nico,Jan en Simon bedank vir hul insette en toetse.
My probleem is net dat as 'n man die masjien toets wil hy hom nie terug gee nie.( Seker goeie probleem om te hê)
Post Reply