270 Win lading Hulp Gevra

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Jan Dissel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Mon Aug 13, 2018 11:57 am

Re: 270 Win lading Hulp Gevra

Post by Jan Dissel »

Goeie More al die wyse manne.

Ek is ook vars uit S365. Volgens die "Go to ingevoerde kruit/kaliber draad hier op die forum is Norma URP die kruit om te gaan vir 130gr punte.

.270Win:
Norma URP - 130gr
H4831SC - 140 gr
H4831 - 140 gr
VV N560 - 140 gr
VV N160 - 140 gr

Ek kon 'n paar houers in die hande kry en wil begin met resep soek.
Waar begin ek met minimum lading?
Norma se website wys 2 minimum ladings vir 130gr punte op URP.

My info:
Rifle: Musgrave
Calibre: .270 win
Bullet: 130gr Hornady Interbond
Case: S&B
Case capacity: 70.31gr
Max TPL: 86mm
Propellant & batch: Norma URP
Primer: CCI 250
Barrel length: 655mm
Twist rate: 1-10

Ek hoor graag van julle.
______________________
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 270 Win lading Hulp Gevra

Post by tripodmvr »

QL lei my na 51.5gr as beginlading met TPL van 84mm. Norma se 52gr is dan aanvaarbaar.

Met jou geweerdata lyk dit asof die hoogste node naby 'n spoed van 3150vps sal wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Jan Dissel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Mon Aug 13, 2018 11:57 am

Re: 270 Win lading Hulp Gevra

Post by Jan Dissel »

Baie dankie Tripod. Ek begin dan by 52gr.
______________________
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
Jan Dissel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Mon Aug 13, 2018 11:57 am

Re: 270 Win lading Hulp Gevra

Post by Jan Dissel »

Goeie dag

Ek het 2 ladings getoets die naweek.
Chrony 5m weg
Temp: 11
TPL: 85mm

52gr URP
3034
3029
3026

53.gr URP
3093
3096
3096

Groepe het nie baie wonderlik gelyk nie. Wat stel die QL manne voor?
______________________
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 270 Win lading Hulp Gevra

Post by tripodmvr »

As ek die 53gr lading gebruik vir kalibrasie is die node by 53.6gr en 3120vps op die chrony.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Jan Dissel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Mon Aug 13, 2018 11:57 am

Re: 270 Win lading Hulp Gevra

Post by Jan Dissel »

Goeie More

So bietjie terugvoer.

53.6gr Norma URP (Skoot links kon ek gewees het)
Spoed baie naby aan voorspelling.
53.6gr Norma URP.jpeg


51gr Norma URP
Eesrste skoot was cold bore.
(Gemiddelde spoed is +-10fps vinniger as my S365 lading)
51gr Norma URP.jpeg

Hoe nou gemaak?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
______________________
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 270 Win lading Hulp Gevra

Post by tripodmvr »

Die dryfmiddel se ontbranding is baie konstant en met gebruik van die 53.6gr om te kalibreer, kry ek die twee boonste nodes by

1. 54gr vir 3130vps op die chrony
2. 49,6gr vir 2910vps op die chrony

Die 51gr lading is nie naby aan 'n node nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Jan Dissel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Mon Aug 13, 2018 11:57 am

Re: 270 Win lading Hulp Gevra

Post by Jan Dissel »

Dankie Tripod.

Ek gaan beide toets. Kan jy dalk vir interesantheid sê wat die dopvul gaan wees in beide gevalle?
______________________
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 270 Win lading Hulp Gevra

Post by tripodmvr »

54gr = 93%
49.6gr = 85%
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Jan Dissel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Mon Aug 13, 2018 11:57 am

Re: 270 Win lading Hulp Gevra

Post by Jan Dissel »

Weer bietjie hulp gesoek asb.


My info:
Rifle: Musgrave
Calibre: .270 win
Bullet: 140gr Sierra GameChanger
Case: S&B
Case capacity: 70.31gr
TPL: 86mm
Propellant & batch: S365 (mengsel)
Primer: CCI 250
Barrel length: 655mm
Twist rate: 1-10


Ek het 3 ladings getoets die naweek.
Chrony 5m weg
Temp: 9
TPL: 85mm

49gr S365
2773
2736
2753

50gr S365
2784
2778
2802

51gr S365
2824
2823
2840

Groepe het nie baie wonderlik gelyk nie. Wat stel die QL manne voor?
______________________
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: 270 Win lading Hulp Gevra

Post by Dale SH »

52.5 grains
2906 fps on the chrony at 5 meters
+- 49500 psi
See how that works for a "medium" pressure load.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Jan Dissel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Mon Aug 13, 2018 11:57 am

Re: 270 Win lading Hulp Gevra

Post by Jan Dissel »

Thank You Dale.
______________________
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
Jan Dissel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Mon Aug 13, 2018 11:57 am

Re: 270 Win lading Hulp Gevra

Post by Jan Dissel »

Hello Dale

Tested the 52.5 grain load today. Speeds at chrony:
2956
2939
2949
Average: 2948
ES: 17
Group size: 1 MOA

Looks like I am a bit fast.
______________________
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: 270 Win lading Hulp Gevra

Post by win270 »

Is dit vir gewone jagdoeleindes, neem ek aan? 1 MOA is glad nie sleg nie en jy gaan elke keer meeste wild doodskiet as jy vir hart/longarea gaan. Is jou doelwit dus om veel kleiner as 1 MOA te gaan met jou ladingontwikkeling?

Wat is jou rede dat jy 140 grein koeel gebruik en nie 130 grein nie? Ek wonder maar net.

Sommer net my 1c, Jan.
Jan Dissel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Mon Aug 13, 2018 11:57 am

Re: 270 Win lading Hulp Gevra

Post by Jan Dissel »

Goeie More win270

Dankie vir jou inset.
Dis 'n jag geweer so 1MOA is seker goed genoeg ja. Ek probeer darm om onder 1MOA te bly. Dit hoef nou nie snyers te wees nie. he he.
My spoed is wel 40fps vinniger as wat Dale voorspel het en ek vra meer uit 'n fine tune rigting uit. My node lê volgens hom by 2906 en nie 2948.

Ek het 2 x pakke 140gr Gamechangers goedkoop in die hande gekry en wil dit maar net toets. Het tot dusver net 130gr S&B farbriek geskiet en laai die laaste paar jaar 130gr Interbonds waarmeer ek goeie resultate kry. Die goed het net verskriklik duur geraak.

Ek sien Hornady 143gr ELX kos amper helfde wat 130gr Interbonds nou kos. Oorweeg om dalk later oor te gaan na dit toe.
______________________
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 270 Win lading Hulp Gevra

Post by tripodmvr »

Wat jy gaan spaar op die patrone gaan jy meer as verloor met vleisskade met die ELDX. Vat vleis per kg op R60 en maak die somme. Daarom skiet ek monos.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Jan Dissel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Mon Aug 13, 2018 11:57 am

Re: 270 Win lading Hulp Gevra

Post by Jan Dissel »

Dankie vir die raad oom Tripod. Nog nie so daaraan gedink nie.

Enige spesifike voorstelle op monos? Ek sien hierdie https://www.viperbullets.com/product/vi ... s-supreme/ lyk belowend.


Dan het ek nog 'n vraag:
Sal die node spoed van 'n geweer verander tussen verskillende tipes kruit? Selfde punt natuurlik.
______________________
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 270 Win lading Hulp Gevra

Post by tripodmvr »

Jan Dissel wrote: Mon Jul 17, 2023 12:24 pm Dankie vir die raad oom Tripod. Nog nie so daaraan gedink nie.

Enige spesifike voorstelle op monos? Ek sien hierdie https://www.viperbullets.com/product/vi ... s-supreme/ lyk belowend. Kriek, Balistix


Dan het ek nog 'n vraag:
Sal die node spoed van 'n geweer verander tussen verskillende tipes kruit? Selfde punt natuurlik. Die brandtempo van die dryfmiddel bepaal die nodespoed. Daarom N540 vir 308 en N550 vir 30-06 om optimum spoed en druk te kry
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Jan Dissel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Mon Aug 13, 2018 11:57 am

Re: 270 Win lading Hulp Gevra

Post by Jan Dissel »

Jan Dissel wrote: Sun Jul 16, 2023 7:39 pm Hello Dale

Tested the 52.5 grain load today. Speeds at chrony:
2956
2939
2949
Average: 2948
ES: 17
Group size: 1 MOA

Looks like I am a bit fast.

Nou bly my vraag. Moet ek aflaai om nader aan 2906fps te kom? Kyk of dit dalk beter lyk. Of los ek hom maar waar hy is?
______________________
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: 270 Win lading Hulp Gevra

Post by Dale SH »

You going to have to experiment with this one as you are sitting on the boundary of where the 270 starts exhibiting some classic overbore characteristics with S365 in otherwise there is a certain pressure threshold which when reaches shows a distinct increase in burn rate.
With the new data supplied your node is predicted to be 51.6 grains for 2907 fps @ +- 50000 psi.
You may however see that your speeds drop below the predicted velocities and you may need to up the charge slightly.
The predicted accurate MV remains around 2906/7 fps so adjust your charge to achieve this MV and you should achieve accuracy.
Oh the joys of reloading for the 270 !!!
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: 270 Win lading Hulp Gevra

Post by jdpretorius »

Ek wil nie inmeng in die goeie raad wat jy hier kry nie, so net n 1/2cent....s365 en die 270win gel nie vir my lekker saam nie. Ook dalk meer oor daardie druk 'threshold' wat Dale van praat, waar spoed soms snaakse lesings gee en vinnig spring. My ES met s365 het dan ook lekker rond gespeel.
So ruk terug het ek H4831SC probeer met 140gr pitte, en dit werk mooi. Dit gee my n baie mooi ES & spoed (dink dit is by 2880fps iewers), al is die fill% effe laag.
As ek reg ontdou hardloop ek daar teen 54k psi, wat die dop ook mooi seël in die kamer, en het geen hoë druk issues nie.
Ek het al onderandere N160, N165, N560 ook probeer maar die H4831SC werk vir my tot dusver mooi.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1543
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: 270 Win lading Hulp Gevra

Post by Giepie »

Vir kruit het ek Alliant Reloder 17 getoets in my 270. Tot onlangs net S365 gebruik, goeie resultate gekry en heelwat blesbokke laat bakkie ry. Toe ek nie S365 kon kry nie en 'n 30-06 aangeskaf het, het ek rond gekyk en op Reloder 17 besluit. Vir die 270 soek ek meer spoed met 130gr koeëls. Sonder druktekens het ek 130gr BalisticTip en Barnes TTSX 130gr gemaklik by 3120v/s gekry, en die groepe was sommer dadelik onder 'n duim op 100m.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
Jan Dissel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Mon Aug 13, 2018 11:57 am

Re: 270 Win lading Hulp Gevra

Post by Jan Dissel »

Dale SH wrote: Mon Jul 17, 2023 9:28 pm You going to have to experiment with this one as you are sitting on the boundary of where the 270 starts exhibiting some classic overbore characteristics with S365 in otherwise there is a certain pressure threshold which when reaches shows a distinct increase in burn rate.
With the new data supplied your node is predicted to be 51.6 grains for 2907 fps @ +- 50000 psi.
You may however see that your speeds drop below the predicted velocities and you may need to up the charge slightly.
The predicted accurate MV remains around 2906/7 fps so adjust your charge to achieve this MV and you should achieve accuracy.
Oh the joys of reloading for the 270 !!!

Thanks again Dale. Will try 51.6gr and 51.8gr next time.

With the help of yourself and Oom Tripod I have always had joy with the 270. ;D
______________________
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
Jan Dissel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Mon Aug 13, 2018 11:57 am

Re: 270 Win lading Hulp Gevra

Post by Jan Dissel »

Goeie More

Kan iemand my weer help met kalibrasie op 3 ladings asb:

1. 130gr Hornady Interbond
Rifle: Musgrave
Calibre: .270 win
Bullet: 130gr Hornady Interbond
Case: S&B
Case capacity: 70.31gr
TPL: 85mm
Propellant: Norma URP
Primer: CCI 250
Barrel length: 655mm
Twist rate: 1-10

Chory: Gamin C1
Charge: 49.6gr URP
Average speed: 2826fps
ES: 23fps




2. 130gr Hornady Inerlock
Rifle: Musgrave
Calibre: .270 win
Bullet: 130gr Hornady Interlock
Case: S&B
Case capacity: 70.31gr
TPL: 40.9mm
Propellant: Norma URP
Primer: CCI 250
Barrel length: 655mm
Twist rate: 1-10

Chory: Gamin C1
Charge: 49.6gr URP
Average speed: 2784 fps
ES: 43fps



3. 140gr Siera Gamechangers
Rifle: Musgrave
Calibre: .270 win
Bullet: 140gr Sierra Gamechangers
Case: S&B
Case capacity: 70.31gr
TPL: 85mm
Propellant: S365 (gemeng)
Primer: CCI 250
Barrel length: 655mm
Twist rate: 1-10

Chory: Gamin C1
Charge: 51.6gr S365
Average speed: 2868 fps
ES: 27fps
______________________
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 270 Win lading Hulp Gevra

Post by tripodmvr »

1. Die druk was so by 45K psi en dit kan die groter ES by die SGK verklaar.
2. Daar kan dalk hoër halfnodes wees vir die twee 130 greiners, maar jy moet bepaal watter spoed jou pas.

Jan Dissel wrote: Sat Apr 19, 2025 10:40 am Goeie More

Kan iemand my weer help met kalibrasie op 3 ladings asb:

1. 130gr Hornady Interbond
Rifle: Musgrave
Calibre: .270 win
Bullet: 130gr Hornady Interbond
Case: S&B
Case capacity: 70.31gr
TPL: 85mm
Propellant: Norma URP
Primer: CCI 250
Barrel length: 655mm
Twist rate: 1-10

Chory: Gamin C1
Charge: 49.6gr URP Node 6 - 52,5gr = 2980vps
Average speed: 2826fps Node 5 - 55gr = 3110vps - druk 55K psi
ES: 23fps




2. 130gr Hornady Inerlock
Rifle: Musgrave
Calibre: .270 win
Bullet: 130gr Hornady Interlock
Case: S&B
Case capacity: 70.31gr
TPL: 40.9mm
Propellant: Norma URP
Primer: CCI 250
Barrel length: 655mm
Twist rate: 1-10

Chory: Gamin C1
Charge: 49.6gr URP
Average speed: 2784 fps Node 6 - 53,4gr = 2985vps
ES: 43fps Node 5 - 55,9gr = 3115vps - druk 55K psi



3. 140gr Siera Gamechangers
Rifle: Musgrave
Calibre: .270 win
Bullet: 140gr Sierra Gamechangers
Case: S&B
Case capacity: 70.31gr
TPL: 85mm
Propellant: S365 (gemeng)
Primer: CCI 250
Barrel length: 655mm
Twist rate: 1-10

Chory: Gamin C1
Charge: 51.6gr S365
Average speed: 2868 fps Node 6 - 53,6gr = 2960vps
ES: 27fps Node 5 - 56,1gr = 3080vps - druk 60K psi
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply