Page 2 of 3
Re: Ballistic Case Wax
Posted: Mon Apr 20, 2020 9:27 am
by Basjan123
Is daar manne wat in Benoni bly wat van die Lube bestel? Ek kan dalk van daar my af 'n geleentheid kry PE toe?
Re: Ballistic Case Wax
Posted: Mon Apr 20, 2020 10:19 am
by SakoTrippel2
PTA
1) Oom Frederik - 2 blikkies
2) Frans - 1 Blikkie
3) Marius (XPlicitly) - 3 blikkies
Sent from my SM-A505F using Tapatalk
Re: Ballistic Case Wax
Posted: Thu Apr 23, 2020 6:58 pm
by naas222
Geno stuur my n blikkie as Thaba toe met postnet...
Betaal ons nou of na die lockdown.. laat weet asb.
dankie
Re: Ballistic Case Wax
Posted: Fri Apr 24, 2020 8:03 am
by Geno
naas222 wrote: Thu Apr 23, 2020 6:58 pm
Geno stuur my n blikkie as Thaba toe met postnet...
Betaal ons nou of na die lockdown.. laat weet asb.
dankie
Geen probleem. My vrou sal jou kontak met die nodige detail.
Re: Ballistic Case Wax
Posted: Fri Apr 24, 2020 12:31 pm
by THOMAST
Geno, ek wag nog vir jou vrou se epos?
Re: Ballistic Case Wax
Posted: Fri Apr 24, 2020 12:40 pm
by Geno
Hallo Oom. My vrou het die 16de die e-pos gestuur. Dalk is hy iewers in 'n spam folder.
Re: Ballistic Case Wax
Posted: Fri Apr 24, 2020 12:49 pm
by THOMAST
Ad, kan ek vra dat sy hom weer stuur? dalk het ek hom per abuis afgevee saam met al die spam wat so inkom
Re: Ballistic Case Wax
Posted: Fri Apr 24, 2020 8:45 pm
by naas222
Geno wrote: Fri Apr 24, 2020 8:03 am
naas222 wrote: Thu Apr 23, 2020 6:58 pm
Geno stuur my n blikkie as Thaba toe met postnet...
Betaal ons nou of na die lockdown.. laat weet asb.
dankie
Geen probleem. My vrou sal jou kontak met die nodige detail.
jou vrou klaar my geld gevat... hoop jy kry iets
Re: Ballistic Case Wax
Posted: Fri May 08, 2020 12:41 am
by SakoTrippel2
Manne julle kan koop!
Ekt vandag gesien hoe daai wax werk! Size(Hervorm) 'n vuil en geroeste 308 Dop lag lag na 243Win in 'n 243Win FL Sizer. Standard 243 dop size natuurlik glad soos seep in daai setup.
PTA manne se Wax is by Oom Frederik.
Groete
Frans
Sent from my SM-A505F using Tapatalk
Re: Ballistic Case Wax
Posted: Fri May 08, 2020 7:37 am
by Frederik
PTA se wax bestelling is alles by my kontak my vir reelings 083 sewe 09 8927 kan whatsapp ook
Gaan vandag deur die loop van die dag myne ook toets.
Re: Ballistic Case Wax
Posted: Fri May 08, 2020 7:42 am
by Blitzzz
Is daar moontlike n paar manne wat saam wil stuur Mosselbaai toe? Ek sal graag posgeld wil deel.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: Ballistic Case Wax
Posted: Fri May 08, 2020 8:29 am
by Geno
Blitzzz wrote: Fri May 08, 2020 7:42 am
Is daar moontlike n paar manne wat saam wil stuur Mosselbaai toe? Ek sal graag posgeld wil deel.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Hendrik Schoeman in Mosselbaai soek ook iemand om koerier te deel. Gee hom n lui dan kan julle een bestelling plaas. Nul7ses 109 nul722
Re: Ballistic Case Wax
Posted: Fri May 08, 2020 8:53 am
by prohunt
Geno wrote: Fri May 08, 2020 8:29 am
Blitzzz wrote: Fri May 08, 2020 7:42 am
Is daar moontlike n paar manne wat saam wil stuur Mosselbaai toe? Ek sal graag posgeld wil deel.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Hendrik Schoeman in Mosselbaai soek ook iemand om koerier te deel. Gee hom n lui dan kan julle een bestelling plaas. Nul7ses 109 nul722
Hi Geno,
Ek sal ook twee blikkies saam met die Mosselbaai bestelling kry asb.
Laat weet asb detail dan betaal ek in.
Seën
Johan
Re: Ballistic Case Wax
Posted: Fri May 08, 2020 9:10 am
by Willie
A daar 'n Kaapse groep is sit my op vir 1 asb
Re: Ballistic Case Wax
Posted: Fri May 08, 2020 9:42 am
by BenJacobs
Waneer sal mens die goed nou kan stuur via postnet of courier guy? Myne is klaar betaal. As daar mense is wat dit kan afhaal in Bredasdorp of geleentheid het daarvoor kan julle dit saam stuur. Ek het sommer posgeld ook betaal so as dit help.
Groete Ben
Re: Ballistic Case Wax
Posted: Fri May 08, 2020 9:46 am
by Blitzzz
Geno wrote:Hendrik Schoeman in Mosselbaai soek ook iemand om koerier te deel. Gee hom n lui dan kan julle een bestelling plaas. Nul7ses 109 nul722
Dankie Geno. Dis ek Hendrik
Ek is ook bereid om twee blikkies te vat. As dit net ek en oom Johan is, kan julle laat weet en stuur as julle reg is.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: Ballistic Case Wax
Posted: Fri May 08, 2020 10:03 am
by Geno
BenJacobs wrote: Fri May 08, 2020 9:42 am
Waneer sal mens die goed nou kan stuur via postnet of courier guy? Myne is klaar betaal. As daar mense is wat dit kan afhaal in Bredasdorp of geleentheid het daarvoor kan julle dit saam stuur. Ek het sommer posgeld ook betaal so as dit help.
Groete Ben
Jou pakkie is vanoggend uitgestuur Ben.
Re: Ballistic Case Wax
Posted: Fri May 08, 2020 12:10 pm
by BenJacobs
Dankie baie oom.
Re: Ballistic Case Wax
Posted: Tue May 12, 2020 9:51 am
by Quicker
Willie wrote:A daar 'n Kaapse groep is sit my op vir 1 asb
Hi Willie,
Ekt vir Geno gevra vir n quote vir twee blikkies en n paar ander dinge.
As jy wil dan gooi ons jou blikkie by my pakkie in?
Eks in díe noordelikke voorstede.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Ballistic Case Wax
Posted: Tue May 12, 2020 10:03 am
by Frederik
Wax werk baie lekker dankie Geno.
Re: Ballistic Case Wax
Posted: Tue May 12, 2020 3:03 pm
by Willie
Quicker wrote: Tue May 12, 2020 9:51 am
Willie wrote:A daar 'n Kaapse groep is sit my op vir 1 asb
Hi Willie,
Ekt vir Geno gevra vir n quote vir twee blikkies en n paar ander dinge.
As jy wil dan gooi ons jou blikkie by my pakkie in?
Eks in díe noordelikke voorstede.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dankie ek waardeer. Sal so met Geno reel
Re: Ballistic Case Wax
Posted: Thu May 21, 2020 7:23 pm
by Quicker
Raaait!
Geno, Ekt díe pakkie ontvang, Baie dankie!!
Díe ander twee manne kontak my gerus dan tref ons reelings om jul order by jul te kry.
Ekt ook Só een of twee blikkies ekstra gekoop as iemand dalk wil he en die transport kostes spaar!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Ballistic Case Wax
Posted: Mon Aug 24, 2020 2:59 pm
by Hennie van der Merwe
.
Re: Ballistic Case Wax
Posted: Mon Oct 12, 2020 7:50 am
by Geno
More!
Ons is bitter geseend dat die wax baie goed verkoop!
Ons het selfs vir Erik Cortina van dit gestuur, en sover lyk hy tevrede met die produk!
Video link. Hy praat vanaf 8min50sek so bietjie oor ons wax.
https://youtu.be/AXY4r1VZSVg

Re: Ballistic Case Wax
Posted: Sat Sep 25, 2021 7:06 am
by tripodmvr
Gesien op Gunsite, waar 'n expat uit Australië jul produk aanbeveel.
Having used many different case lubes over the years and always trying to make my own to save money on something that I can save money on, I found some Ballistic Case Wax from G & G Varminting on a local gun shop website here in Aus.
I have been using it for a few months now - 300 x .308 Win & 150 x .222 Rem cases re-sized so far and it has been excellent. Having used Imperial Sizing Wax in the past, I would say that this is of the same or better quality.
Those 300 x .308 cases were all from an F Class rifle running hot loads for which I have found the Lee case lube insufficient (it is Ok on normal .308 W loads though). As with most wax lubes, you only use the tiniest amount, so this 2 ounce tin will last for a long time.
Less messy than my home made lanolin & alcohol based lube (the lanolin is a BUGGER to get off, even though it is so sparingly used), albeit more expensive, but still cheaper than Imperial Sizing Wax.
Excellent SA product. Well done to G & G Varminting for producing an excellent product & for getting into the international market.