Page 2 of 2

Re: Kameelperd gekry om te jag.

Posted: Wed Nov 16, 2011 3:47 pm
by Gerhard
SV MAD wrote: Bwahahaha!
Snaaks hoe die Mathews manne nou ewe skielik uit die houtwerk uitklim!

HOYT RULES! There is only one Dangerous Game bow, and it is the MAXXIS! 116FLB!
Jy het heel duidelik nog nie gesien wat die Bowtech Beast doen met 1000gr pyle nie...

Hoe klink 250fps uit n 90# boog met 7 duim brace height en 1000gr pyl vir jou???

Re: Kameelperd gekry om te jag.

Posted: Wed Nov 16, 2011 3:48 pm
by Gerhard
Vosman wrote: SV, Daai ouman van my se anoesh hare sleep al op die grond! Maar skiet skiet nog net so dood soos in 1997!
Wys jou julle manne met die nuwe goed se produk kwaliteit is nog nie bewys nie! ;D ;D
Is dit n boesman boog???

Re: Kameelperd gekry om te jag.

Posted: Wed Nov 16, 2011 4:57 pm
by G-force
Gerhard wrote:
SV MAD wrote: Bwahahaha!
Snaaks hoe die Mathews manne nou ewe skielik uit die houtwerk uitklim!

HOYT RULES! There is only one Dangerous Game bow, and it is the MAXXIS! 116FLB!
Jy het heel duidelik nog nie gesien wat die Bowtech Beast doen met 1000gr pyle nie...

Hoe klink 250fps uit n 90# boog met 7 duim brace height en 1000gr pyl vir jou???

Ek dink daai ding sit n oli op sy gat neer.

Re: Kameelperd gekry om te jag.

Posted: Wed Nov 16, 2011 5:19 pm
by Trigger Mike
Vosman wrote: SV, Daai ouman van my se anoesh hare sleep al op die grond! Maar skiet skiet nog net so dood soos in 1997!
Wys jou julle manne met die nuwe goed se produk kwaliteit is nog nie bewys nie! ;D ;D
Vosman ons moet bietjie toets ek is seker daai Peri Peri .308 met silencer op klap minder as daai Jennings van jou ;D

Kon nog nie fout kry met my VFT ons het 'n Allegiance van 2005 al word hy maar min gebruik deesdae

Re: Kameelperd gekry om te jag.

Posted: Wed Nov 16, 2011 5:31 pm
by Gerhard
Trigger wrote:
Vosman wrote: SV, Daai ouman van my se anoesh hare sleep al op die grond! Maar skiet skiet nog net so dood soos in 1997!
Wys jou julle manne met die nuwe goed se produk kwaliteit is nog nie bewys nie! ;D ;D
Vosman ons moet bietjie toets ek is seker daai Peri Peri .308 met silencer op klap minder as daai Jennings van jou ;D

Kon nog nie fout kry met my VFT ons het 'n Allegiance van 2005 al word hy maar min gebruik deesdae
Daai 05 Allegiance was n bul boog.

Het laas jaar myne verkoop 60 - 70 # en 70 tot 80# limbs...

Re: Kameelperd gekry om te jag.

Posted: Wed Nov 16, 2011 7:04 pm
by Francois Marais
Gerhard/Manne

Ek het al een geskiet, 850gr pyl, Mathews Monster, die vinnige een, op 72#, ook met GK Broadhead, op 42 yards, hy het so 50m gegaan en omgedop, ek was by waar die laaitie een geskiet het, en gesien dat........

1. Jy moet weet PRESIES waar om te skiet, hoe "verkeerd" dit ook al mag voel.....
2. Ek dink nie jy moet die jag aanvat met n setup wat minder as 100 ft/pnds energie maak nie.

Slegs my 2c.........

Mooi loop
Francois

Re: Kameelperd gekry om te jag.

Posted: Wed Nov 16, 2011 7:10 pm
by Gerhard
Francois Marais wrote: Gerhard/Manne

Ek het al een geskiet, 850gr pyl, Mathews Monster, die vinnige een, op 72#, ook met GK Broadhead, op 42 yards, hy het so 50m gegaan en omgedop, ek was by waar die laaitie een geskiet het, en gesien dat........

1. Jy moet weet PRESIES waar om te skiet, hoe "verkeerd" dit ook al mag voel.....
2. Ek dink nie jy moet die jag aanvat met n setup wat minder as 100 ft/pnds energie maak nie.

Slegs my 2c.........

Mooi loop
Francois
100% Francois,

Skoot plasing is kardinale belang.

Skiet jy die kameelperd soos wat jy n bok sou skiet as hy dwars staan is dit n pens skoot.

Kameelperd se vitals sit baie hoog en voor...

Staan hy vir jou en kyk en jy skiet vir die kuiltjie skiet jy hom met n 70# en 450gr pyl sonder probleem...

Maar dan beplan jy vir "worst case" cenario en werk jou setup daar voor.

Re: Kameelperd gekry om te jag.

Posted: Wed Nov 16, 2011 7:41 pm
by VdWalt
Steyn - daai 80pond TH met 800gr gaan of 100 ft/pond maak of baie naby wees.

Skiet bietjie deur 'n crony dan kan ons sien wat kan hy maak.

Re: Kameelperd gekry om te jag.

Posted: Wed Nov 16, 2011 8:19 pm
by Francois Marais
Gerhard

Sorry, verkeerde info deurgegee, die pyle was 745gr, Worsi het nou hier aangekom en se ek was verkeerd......

Mooiloop
Francois

Re: Kameelperd gekry om te jag.

Posted: Thu Nov 17, 2011 8:05 am
by Vosman
Francois,
Jy en Worsie moet nou jou storie agtermekaar kry! ;D ;D

(Hijack) Francois, ken jy vir Stephan Botes aka Kaspaas daar van Helmering?

Re: Kameelperd gekry om te jag.

Posted: Thu Nov 17, 2011 2:16 pm
by SV MAD (Henk)
Gerhard, praat jy van Fritz se boog? Daai ding is ge-Crackerized. As ek my boog ook so Crackerize sal hy net so perform. Huidiglik sonder dat hy eers optimaal getune is roer hy 'n 950gr pyl teen 250fps, dus sal dit 'n op n 1000gr 240fps wees.

Sal interessant wees om te sien wat die absolute maks is wat mens uit 'n boog kan kry.

Re: Kameelperd gekry om te jag.

Posted: Thu Nov 17, 2011 10:05 pm
by Francois Marais
Vosman

Ek weet van Stephan, het egter sy pa, Oom Faantjie, baie goed geken......

Mooi loop
Francois

Re: Kameelperd gekry om te jag.

Posted: Fri Nov 18, 2011 4:48 am
by Gerhard
SV MAD wrote: Gerhard, praat jy van Fritz se boog? Daai ding is ge-Crackerized. As ek my boog ook so Crackerize sal hy net so perform. Huidiglik sonder dat hy eers optimaal getune is roer hy 'n 950gr pyl teen 250fps, dus sal dit 'n op n 1000gr 240fps wees.

Sal interessant wees om te sien wat die absolute maks is wat mens uit 'n boog kan kry.
Henk,

Dit is vrek lekke om met die swaer ponde boe te skiet....

Maar wat erg on lekke is is om daai ponde te let down.

'n 90# boog is nie speletjies nie.

Ek het lank laas die Tribute geskiet en dink ek sal nou stoei met hom op 85#

Re: Kameelperd gekry om te jag.

Posted: Fri Nov 18, 2011 11:01 am
by SV MAD (Henk)
So wanneer skiet ons die swaar ponde? Skiet so 3 skote dan kyk ons hoe die ander manne skiet, jy wil nou nie jou skouer moeg skiet in 10 min nie...

Re: Kameelperd gekry om te jag.

Posted: Fri Nov 18, 2011 11:51 am
by Gerhard
SV MAD wrote: So wanneer skiet ons die swaar ponde? Skiet so 3 skote dan kyk ons hoe die ander manne skiet, jy wil nou nie jou skouer moeg skiet in 10 min nie...
Sal Tribute die naweek afstof en die nuwe sight op sit...

Re: Kameelperd gekry om te jag.

Posted: Fri Nov 18, 2011 2:54 pm
by SV MAD (Henk)
Self, nog nie tyd gekry om die 175gr te try nie...