Wat is die noodsaaklike gewere in jou omgewing?

Quinna
Full Member
Full Member
Posts: 166
Joined: Wed Jan 16, 2013 7:16 pm

Re: Wat is die noodsaaklike gewere in jou omgewing?

Post by Quinna »

Wat ek het

9mm vir meeste van die tyd by my dra. (daar is dae wat ek nie kan nie want by die kantoor is daar nie plek om hom toe te sluit en mense like nie die ding in jou sy as hul hom dalk sien)
.22LR vir die kinders leer en dan op die plaas as die eetkorings pla en net lekker te pling op die baan
.270win was my oupa sin en 1 van die wapens wat ek mee leer jag het. Is my go to roer omdat ek so gemaklik is met hom
.308 as vrou my toelaat om met hom te jag. As die 270 nie by my is of iemand anders het hom dalk om mee te jag. Ons is gewoonlik n grooy famielie groep wat jag en nie almal het al wapens nie
.375 ruger is ma as ek weet die veld is baie reig en wil groot goed skiet
12 boor is ook n erfstuk work gebruik vir kluiduif, tarrentaal word nie baie gebuik nie

Wat ek binne die vlg jaar of 2 will kry
1 van die 6.5mm het met my 270 n lang afstand kurses gedoen en is nou hooked
n kleiner 9mm iets soos die Glock 43 of 43x wat makliker kan conceal dat ek hom elke dag kan dra ;-)
AR15 in 223 ek en vrou lief will alby meer begin skiet en deel neem en 1 van die goed is 3 gun wat ons wil doen
Quinna
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Wat is die noodsaaklike gewere in jou omgewing?

Post by JJV »

.22 vir lekker goedkoop skiet
.220Swift vir jakkals of net om spoed te jaag
.223AR vir lekker speel
.243Ai vir springbokke
6.5x55AI vir lang afstand speel
.270 vir iets groter as springbok
30-30 vir alles in die bos
.303 om weer met gaatjie versier te skiet
.375Ruger om groot bokke plat te skiet




Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Wat is die noodsaaklike gewere in jou omgewing?

Post by alecjohnson »

hierby ons gooi die manne maar met 7mm en 300WM oor die algemeen.
hele paar dink die 6.5 creed is koning...
daar is 'n klomp 260rem en 243Win ook onder die springbok en skaap boere.
Natuurlik die uitskiet en jakkels skiet manne gooi met 204 en 223.

Ek is uitgelag hier toe ek se ek skiet met my 243 tot op 1km, maar ouens het gou gesien dat 'n mm 'n gong wyd kan raakslaan. Ek is ook 'n groot voorstander vir my 375H&H (kalahari manne het weer gelag vir my) ek sal nog wys die 375 kan verder raakskiet as wat hulle dink!

Ek is half skaam om te se hier is maar min wat elke dag dra en die helfde van die wat dra, dra hier oop wat ek dink dom is, maar ek oordeel nie, die wat dra dra 9mm of het 12BR vir huis alarm. Ek het 'n 45ACP Glock vir dag tot dag omdat ek te veel sweet hier en my cz75 se mag drop knop vas laat roes.
skiet beslis baie beter met my cz as glock, skiet steeds raak met daai tupperware 11-1-11, moet net meer oefen het ak 11.k rondtes deur cz en maar 107 deur 45, moet maar nog tyd insit met haar!
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Wat is die noodsaaklike gewere in jou omgewing?

Post by Ponkie »

More Manne

Ek jag meestal ooskaap en karoo, wat dus werk in my omgewing.

9mm CZ P07 vir selfverdediging
22-250 met 55gr Nosler BT vir jakkalse en springbokke.
243AI met 87gr Vmax, die roer wat ek heel eerste uit die kluis haal. Van Jakkals tot Koedoe en veldskiet kompetisies.
308 met 150gr Sierra Gamekings. Vir koedoe stapjagte, Ooskaap rante laat 'n man gou sweet.
300WSM met 180gr Nosler Accubonds of 155gr Nosler CC, vir langafstand gonge of 'n koedoe of 3 vanaf die bakkie. Die geweer is te swaar en lank om te dra.
303, erfstuk en sien nooit die buitekant van die kluis.

Sal graag nog 'n .22 Brno, A300 Beretta en 260AI by my pakkie wil bysit. Dan is ek tevrede (vir eers).

Mooiloop!
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Oppiplaas
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Sun May 24, 2020 7:44 pm

Re: Wat is die noodsaaklike gewere in jou omgewing?

Post by Oppiplaas »

Dit is n baie lekker wye onderwerp.

Hier by my dra ek n CZ 75 vir likewane in die nag.
My vrou dra n .22 star( lekker lig)met stingers gelaai ook vir likewane. As ek weg gaan verkies sy haar .38 colt.

Sy skiet n krico. 243 meestal ghongs.
Ek het n .308 mauser met n 8x56 smit en venter- bojaan geweer.
6.5 creed vir speel en jag.
.223 CZ vir ganse en ander hinderlike diere wat my skaap getalle verander sonder toestemming.
Klomp .22 vir speel en oefen.
Martini Henry 577x450 want ek hou van krag.
12ga pompaksie vir as grensdraad alarms kry.
Voel baie rustig met hom as getalle teen jou tel.
Mauser .308
Howa 6.5 creed
CZ .223Rem
CBC 12GA pomp aksie
CZ 75 9mm
Anzhutz. 22lr
Wahlter .22lr
Savage .22lr
Martini Henry 577x450
Howa .204 Ruger
Krico .243
Star .22 pistol.
.357 Astra.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Wat is die noodsaaklike gewere in jou omgewing?

Post by Eugene »

Ek het die volgende:

9mm vir SD en genadeskote;
12br protekta vir in die huis in geval van 'n aanval. Dis kort en maklik hanteerbaar en vat 10 rondtes;
.22LR vir oefen en kinders te leer en ook te speel;
.223 Rem vir die kinders (kolf is korter gemaak);
.223AI is pappa se speelgeweer en vir varminting;
6.5-284 is my lang afstand teiken en lang afstand springbok geweertjie en ook vlakte geweer;
.308W Howa is boeta se baan geweer en jaggeweer;
.308W Musgrave was altyd my jaggeweer en is nou mamma se algemene geweer;
.375R is my bosveld en stap geweer;
.300NM Imp is my myl+ gong geweer en ook LA jag geweer vir groter bokke;
12br sbs is vir duiwe en kleiduiwe.
Aim small, miss small
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Wat is die noodsaaklike gewere in jou omgewing?

Post by J le Roux »

Vir die Bosveld: 7mm en .30 bly gewild. Swaar en stadig (2400-2600 fps 170-200 gr) is die resep.

.22 LR JG Landmann vir speel en teikenskiet
7x57 Mauser vir jag van Rooibok tot BWB/Koedoe (Sussa se gusnteling)
30-06 Howa Vir jag van Rooibok tot Eland (Boeta se gunsteling)
.375 H&H, vir enige iets (Pappa se hard skiet ego streeler)

Vir een of ander rede word neergekyk op 6.5CM en .270WM , maar 6.5x55 en 7x64Br is nog aanvaarbaar?!?!
Bokke moet nie in die bos met .222 .223 .243 en ander goedjies wat met 'n 2 begin geskiet word nie! (moet nou net nie kom met .284 is 7mm nie ;) ).
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
RevA
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Sun Feb 04, 2018 9:10 pm

Re: Wat is die noodsaaklike gewere in jou omgewing?

Post by RevA »

J le Roux wrote: Mon Jun 08, 2020 10:12 am Vir die Bosveld: 7mm en .30 bly gewild. Swaar en stadig (2400-2600 fps 170-200 gr) is die resep.

.22 LR JG Landmann vir speel en teikenskiet
7x57 Mauser vir jag van Rooibok tot BWB/Koedoe (Sussa se gusnteling)
30-06 Howa Vir jag van Rooibok tot Eland (Boeta se gunsteling)
.375 H&H, vir enige iets (Pappa se hard skiet ego streeler)

Vir een of ander rede word neergekyk op 6.5CM en .270WM , maar 6.5x55 en 7x64Br is nog aanvaarbaar?!?!
Bokke moet nie in die bos met .222 .223 .243 en ander goedjies wat met 'n 2 begin geskiet word nie! (moet nou net nie kom met .284 is 7mm nie ;) ).
Ek vermoed die 6.5x55 en die 7x64 se ouderdom tel redelik in hul guns. Die 270wm se kwessie is vleisskade met hoë spoed - bygesê hier in die Vrystaat vlaktes is dit sekerlik een van die algemeense kalibers.
Groete Andreas
  • 6.5x55 Howa M1500
    Rossi 357 mag
    Bsa Sportsman ten .22
    22lr Burgo revolver
    6.5 Creedmoor Howa
    12 Boor Mossberg 500
416Buffel
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Sat May 23, 2020 2:23 pm

Re: Wat is die noodsaaklike gewere in jou omgewing?

Post by 416Buffel »

In my omgewing? Net die 9mm's en R1.

Vir jag is daar .22, 6.5CM en 416. Dis al.
Post Reply