338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Post by Arnold »

Drenalinjunkie wrote: Thu Apr 14, 2022 8:36 am
Arnold wrote: Thu Apr 14, 2022 8:09 am
Wouter Roets wrote: Thu Apr 14, 2022 7:51 am Ou braggat!
Met sulke groepe mag hy maar ;D

Ek moet nog leer om 'n 338 so te skiet :confused:
Dis maar luck ;-)
Ek wens ek raak eendag so gereeld lucky :laugh:
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7548
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Post by Wouter Roets »

Luck se gat! Daai wil gedoen wees. Ek is nou so jaloers ek kan in my beste onderrok #$%. My 338 se aansoek is na n jaar opgevoeter deur sentrale vuurwapens en nou moet ek weer van voor af begin.
Post Reply