Re: Walnut Bende
Posted: Fri Aug 16, 2019 8:55 pm
As CFR wil saam speel word die plank ook eendag n kolf
Dit is voorwaar ‘n mooi kolf RugerBoy!RugerBoy wrote:My 9,3 x 62
Dankie knipmes. Ja die Sauers se kolwe kan besonders mooi wees. Ek het nog so paar wat ek nog sal post.knipmes wrote:Dit is werklik n "exhibition" Jy stoor dit seker in n glaskas binne in n dubbel sterkte kluis.PierrieT wrote:Ek like die draad! Ek kan nie ‘n mooi stukkie hout weerstaan nie!
Hier is my een Sauer 202 9.3x62’s. Die oukie het ‘n exhibition graad 10 hout.
Darm ‘n pragstuk hout!