Springbok en Jakkals scope

User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Springbok en Jakkals scope

Post by cassie_calvinia »

Die prys verskil tussen z3 z5 z6 maak nie lekker sin vir my nie
HOU HOM DAAI DIKTE
geelslang
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 482
Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm

Re: Springbok en Jakkals scope

Post by geelslang »

Net so bitjie terugvoer.

Ek het toe 'n Zeiss V4 6-24×50 gekoop by 'n mede forum lid. Die scope werk baie lekker vir dag skiet. Het die naweek so klompie bokke afgehaal saam my buurman en sy neef. Voorsit jag gewees, alles kopskote. 3 ure 53 bokke. Ek kon 22 van die 53 skiet. Afstande was tussen 150 en 350m. Meeste skote hier by 200m tot 250m

Glas is helder genoeg om die regte bokke te ID selfs op 350m plus. Kruishaar is dik genoeg vir nagskiet en die elevasie stelknop is voutloos. Ek hou daarvan dat die windage stelknop capped is. Werk vir my omdat ek hold vir wind.
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Springbok en Jakkals scope

Post by wlm »

Bruinkapel
Waar in die wereld bly jy?
geelslang
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 482
Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm

Re: Springbok en Jakkals scope

Post by geelslang »

Colesberg, Noord Kaap
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Springbok en Jakkals scope

Post by wlm »

Dankie, Kaapse kobra
Post Reply